RSG
RSG Dokumentêr
'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
DIE WÊRELD VIR 'N GLIMLAG deur Christelle van Tonder 07.07.2016 28:06
Cristelle van Tonder was 'n week lank in Madagaskar saam met die liefdadigheidsorganisasie, Operation Smile. Dit is 'n groep vrywilligers van dwarsoor die wêreld wat mense met haaslippe en gesplete verhemeltes opereer.
JOHAAR MOSAVAL deur Johan van Lill 31.03.2016 23:58
Johaar Mosaval is een van Suid-Afrika se bekendste en roemrykste balletdansers wat Suid-Afrika opgelewer het. Johan van Lill leer die legendariese ikoon van nader ken.
DIE DROOM ROL VOORT deur Johan Rademan 24.03.2016 27:47
Rohan Vos bedryf een van die 25 luuksste treine ter wêreld. In 1986 nooi 'n vriend hom na die Stoombewaringsvereniging waar die treingogga hom byt. Dertig jaar later het hy deur dik en dun die toerismebedryf baasgeraak, en 'n deel van Capital Park in Pretoria gekoop, waar hy vandag 'n werkende stoomtreinstasie en 'n museum het.
RITA VAN LELIENFONTEIN: VAN KLAAS TOT BAAS deur Haidee Muller 17.03.2016 26:51
Rita Andreas het grootgeword op die plaas Lelienfontein op Wellington. Hierdie voormalige plaaswerker is vandag die voorsitter van die Bosman Adama Werkerstrust.
'N LEWE VAN MINDER AS TWINTIG WEKE deur Christelle van Tonder 10.03.2016 30:23
Christelle van Tonder kyk na die impak wat 'n miskraam op 'n vrou het.
AGTER DIE GORDYN deur Johan van Lill 03.03.2016 28:32
Hoor alles wat agter die verhoog gebeur tydens 'n produksie, soos hoe die spesiale effekte geskep word en hoe daar afgetel word tot die gordyn oopgaan.
WENDUIF deur Chris Swanepoel 25.02.2016 29:21
Wat maak van 'n wedvlugduif 'n wenner? Chris Swanepoel kyk na watter eienskappe só 'n duif moet beskik, en hoe 'n mens 'n duif voorberei om 'n wenner te wees.
VERBLEIKTE FOTO'S deur Fritz Klaaste 18.02.2016 22:36
Namate ons ouer word, verklein ons fisiese leefwêreld tot in so mate dat baie mense alleen en eensaam is. Niemand stel belang in hulle nie, en al wat hulle het is herinneringe en 'n paar verbleikte foto's. Fritz Klaaste vertel die stories van 'n paar bejaarde mense en hulle foto's.
MEER AS NET BLOU OF PIENK deur Christelle van Tonder 11.02.2016 30:18
Vir sommige mense gaan die lewe oor meer as net blou of pienk. Hulle het die gekies om anders te wees nie, maar leef nie volgens die etikette wat die samelewing op hulle plak nie.
MARTELAAR MANCHE MASEMOLA deur Jacqui January 04.02.2016 23:46
Manche is in 1913 gebore in 'n gehuggie in die landelike deel naby Polokwane in Limpopo. Sy was 'n toegewyde Christen en het saam met Duitse en Engelse sendelinge gewerk. Haar mense het hulle geloof streng volgens tradisionele gebruike beoefen. Op 4 Februarie 1928, toe sy 15 jaar oud is, het haar ouers haar dood gemaak weens haar geloofsoortuigings, en op afgeleë koppie begrawe. Sy is tot martelaa...
TARKA SE MENSE deur Haidee Muller 28.01.2016 29:05
Tarka is een van die oudste woongebiede in Mosselbaai. Haidee Muller het Tarka en sy mense se kleurryke geskiedenis gaan uitkrap, en met van die buurt se oudste inwoners, gemeenskapsmense en kenners gesels. Oom Abie Daniels was bekend vir sy langarm-dansmusiek as die saksofoonspeler van die gewilde Bay Jazz-orkes. Haidee het 'n ou langspeelplaat van die groep by Oom Abie gekry en daai langarm-musi...
KYK IN MY OË deur Esté Gross 14.01.2016 25:34
Katarakke is die oorsaak van ongeveer 50% van mense wat hulle sig verloor in Suid-Afrika. Alhoewel daar talle oorsake is vir die vorming van katarakke, is dit hoofsaaklik ouderdomverwant. Teen die ouderdom van 80 sal meer as die helfte van Amerikaners al 'n katarakoperasie ondergaan het. Die kanse is dus goed dat jy een of ander tyd met 'n katarak te doen kan kry, maar dansky tegnologie kan dit va...
MISDAAD IN DIEPSLOOT deur Mia Malan en Darren Taylor 07.01.2016 18:15
Diepsloot was in 2008 internasionaal in die kollig toe buitelanders daar brutaal vermoor is in xenofobiese aanvalle. Ná die voorvalle het die regering onderneem om hierdie groot township, in die noorde van Johannesburg, te ontwikkel. Maar, terwyl 'n paar opgraderings wel gedoen is, bly Diepsloot 'n plek van armoede, intense wanhoop, gewelddadige misdaad, siekte en dood. Mia Malan en Darren Taylor...
DIE MENSE VAN PROTEA deur Johan Rademan 23.09.2015 29:13
DIE MENSE VAN PROTEA deur Johan Rademan
SO STEEK DIE MES IN DIE HEF deur Chris Swanepoel 17.09.2015 28:47
SO STEEK DIE MES IN DIE HEF deur Chris Swanepoel
KLARA MAJOLA deur Johan Rademan 10.09.2015 28:26
KLARA MAJOLA deur Johan Rademan
'N LEWE MET LEË HANDE deur Christelle van Tonder 03.09.2015 25:07
'N LEWE MET LEË HANDE deur Christelle van Tonder
DIE MENSE VAN COMPAGNIESDRIFT EN MEERLUST deur Haidee Muller 27.08.2015 23:35
DIE MENSE VAN COMPAGNIESDRIFT EN MEERLUST deur Haidee Muller
SPIEËLTJIE, SPIEËLTJIE AAN DIE WAND deur Dee Theart 20.08.2015 27:40
SPIEËLTJIE, SPIEËLTJIE AAN DIE WAND deur Dee Theart
KGALAGADI, SOUTPANNE VAN DIE DORSLAND deur Fritz Klaaste 13.08.2015 27:55
KGALAGADI, SOUTPANNE VAN DIE DORSLAND deur Fritz Klaaste
CHRISTOPHER KINDO: VOETE SOOS VLERKE deur Johann van Lill 06.08.2015 27:44
CHRISTOPHER KINDO: VOETE SOOS VLERKE deur Johann van Lill
VROU ALLEEN deur Lise Swart 30.07.2015 25:05
VROU ALLEEN deur Lise Swart
AS DIE KLERE WAAI deur Christelle van Tonder 23.07.2015 28:30
AS DIE KLERE WAAI deur Christelle van Tonder
HOOP IN DIE SKADU: DIE BONNIE PEOPLE-PROJEK deur Haidee Muller 16.07.2015 22:50
HOOP IN DIE SKADU: DIE BONNIE PEOPLE-PROJEK deur Haidee Muller
Het jy gehoor? (Gehoortoets) 09.07.2015 3:21
Het jy gehoor? (Gehoortoets)
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.