RSG
Regsake
'n Span regskenners bespreek regskwessies en -probleme.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Regsake 6 Julie 2015 06.07.2015 21:28
Regsake 6 Julie 2015
Regsake 29 Junie 2015 29.06.2015 24:43
Regsake 29 Junie 2015
Regsake 22 Junie 2015 22.06.2015 22:21
Regsake 22 Junie 2015
Regsake 15 Junie 2015 15.06.2015 24:03
Regsake 15 Junie 2015
Regsake 8 Junie 2015 08.06.2015 25:35
Regsake 8 Junie 2015
Regsake 1 Junie 2015 01.06.2015 28:04
Regsake 1 Junie 2015
Regsake 25 Mei 2015 25.05.2015 25:29
Regsake 25 Mei 2015
Regsake 18 Mei 2015 18.05.2015 23:50
Regsake 18 Mei 2015
Regsake 11 Mei 2015 11.05.2015 23:52
Regsake 11 Mei 2015
Regsake 4 Mei 2015 04.05.2015 24:44
Regsake 4 Mei 2015
Regsake 27 April 2015 27.04.2015 28:55
Regsake 27 April 2015
Regsake 27 April 2015 26.04.2015 20:06
Regsake 27 April 2015
Regsake 20 April 2015 20.04.2015 26:02
Regsake 20 April 2015
Regsake 13 April 2015 13.04.2015 24:39
Regsake 13 April 2015
Regsake 30 Maart 2015 30.03.2015 30:15
Regsake 30 Maart 2015
Regsake 23 Maart 2015 23.03.2015 23:02
Regsake 23 Maart 2015
Regsake 16 Maart 2015 16.03.2015 24:47
Regsake 16 Maart 2015
Regsake 9 Maart 2015 09.03.2015 21:11
Regsake 9 Maart 2015
Regsake 2 Maart 2015 02.03.2015 25:26
Regsvrae wat bespreek word, sluit in wie vir staatspensioen kwalifiseer, watter bewyswaarde 'n leuenverklikkertoets dra, en watter model 'n motor is as dit herbou word uit bakpanele van verskillende jare se modelle.
Regsake 23 Februarie 2015 23.02.2015 25:53
Igna Klynsmith bespreek onlangse wysigings aan die Boedelwet wat kleiner boedels raak. Hy vertel ook meer oor die instelling van 'n ombudsman vir die motorbedryf, en verduidelik die verskille tussen 'n retensiereg en 'n pandreg.
Regsake 16 Februarie 2015 15.02.2015 26:00
In die laaste bydrae oor die Inheemse Reg bespreek prof. Elmien du Plessis die regsgeldigheid van huwelike wat daarvolgens gesluit word. Sy verduidelik ook die rol van die Tradisionele Reg ten opsigte van grondeise.
Regsake 9 Februarie 2015 09.02.2015 26:13
Prof. Elmien du Plessis gesels verder oor die vraag of die Inheemse Reg nog 'n rol te speel het in Suid-Afrika. Sy bespreek ook wetgewing wat tradisionele leiers reguleer, en werp meer lig op hulle inkomste.
Regsake 2 Februarie 2015 02.02.2015 29:29
Volker Kruger en Igna Kynsmith beantwoord luisteraarsvrae oor boedels, boedelbeplanning en verwante kwessies.
Regsake 26 Januarie 2015 26.01.2015 24:04
Die regsbeginsels wat bespreek word sluit in: Voorgestelde wysigings aan die wet wat seks tussen tieners 'n misdryf maak; persoonlike aanspreeklikheid vir skuld van jou BK; tekenregte van gades getroud in gemeenskap van goed; en die reël wat bepaal dat rente op skuld nie meer mag wees as die hoofskuld nie.
Regsake 19 Januarie 2015 19.01.2015 22:13
Sake wat bespreek word, sluit in banke se pligte met die oorplaas van geld tussen kliënte se rekeninge; die verantwoordelikhede van bestuursagente by deeltitelkomplekse; en die grondwetlikheid van sekere bepalings van die Wet op die Vervreemding van Grond.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.