RSG
Regsake
'n Span regskenners bespreek regskwessies en -probleme.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Regsake 28.12.2015 25:38
Igna Klynsmith gesels met Ian Wessels oor klagtes oor vakansieklubs, of 'n mens jou motor se hoofligte moet aanskakel as jy in die dag reis, en die toename in eise vir mediese nalatigheid. Ian deel ook 'n bietjie humor uit die boek wat hy tans aan die skryf is.
Regsake 21.12.2015 22:08
Ian Wessels en Igna Klynsmith bespreek borgtog wat die polisie aan jou kan toestaan na arrestasie, en wat om te doen wanneer jy in 'n ongeluk betrokke was. Igna bespreek ook 'n hofsaak oor die kwessie of die regering verplig is om gevolg te gee aan bevindings van die openbare beskermer.
Regsake 14.12.2015 25:51
Igna Klynsmith bespreek die volgende regskwessies met Ian Wessels: Onlangse hofsake oor gesinsgeweld en die beskerming waarop slagoffers geregtig is; swaar strawwe wat opgelê is aan 'n boer wat toegelaat het dat broodbome op sy plaas uitgehaal word; en die afdwingbaarheid van kontrakte wat strydig is met die openbare belang.
Regsake 07.12.2015 24:27
Ian Wessels en Igma Klynsmith gesels oor die sanger Jub Jub Maarohanye se appèl teen sy skuldigbevinding aan moord, waarin belangrike bevindings oor dolus eventualis (opset by moontlikheidsbewussyn) gemaak is. Hulle bespreek ook wanneer die wetgewing wat verbruikers beskerm, ook op huurders van toepassing is; of die munisipaliteit jou krag kan afsny as die vorige eienaar van jou huis hulle nog gel...
Regsake 30.11.2015 22:31
Igna Klynsmith beantwoord luisteraars en agente se vra oor agentekommissie.
Regsake 23.11.2015 26:04
Igna klynsmith het goeie nuus vir lede van die staatsdiens se pensioenfonds. Hy verduidelik ook die beginsels ter sprake om ontslae te raak van 'n trustee waarin jy vertroue verloor het, en bespreek die staat se appèl teen J. Arthur Brown se vonnis in die veelbesproke Fidentia-saak.
Regsake 16.11.2015 24:51
Na aan leiding van die RSG Kunstefees gesels Igna Klynsmith breedvoerig oor outeursreg. Hy bespreek ook die vraag watter misdade verjaar sodat die beskuldigde nie meer daarvoor aangekla kan word nie, en wat uitgesluit is van die aanwasbedeling.
Regsake 09.11.2015 25:26
Igna Klynsmith bespreek 'n paar onlangse hofuitsprake. Dit handel oor mediese nalatigheid by 'n staatshospitaal; of 'n prokureur persoonlik aanspreeklik is vir 'n onherroepelike waarborg wat hy namens sy kliënt gee; en wanneer 'n vermoedelik geestesongestelde persoon gearresteer kan word om te verhoed dat hy 'n misdaad pleeg.
Regsake 2 November 2015 02.11.2015 24:13
Regsake 2 November 2015
Regsake 26 Oktober 2015 26.10.2015 25:27
Regsake 26 Oktober 2015
Regsake 19 Oktober 2015 19.10.2015 25:41
Regsake 19 Oktober 2015
Regsake 12 Oktober 2015 12.10.2015 24:13
Regsake 12 Oktober 2015
Regsake 5 Oktober 2015 05.10.2015 24:16
Regsake 5 Oktober 2015
Regsake 28 September 2015 28.09.2015 24:22
Regsake 28 September 2015
Regsake 21 September 2015 21.09.2015 26:26
Regsake 21 September 2015
Regsake 14 September 2015 14.09.2015 24:03
Regsake 14 September 2015
Regsake 7 September 2015 07.09.2015 25:33
Regsake 7 September 2015
Regsake 31 Augustus 2017 31.08.2015 25:12
Regsake 31 Augustus 2017
Regsake 24 Augustus 2017 24.08.2015 24:34
Regsake 24 Augustus 2017
Regsake 17 Augustus 2017 17.08.2015 24:41
Regsake 17 Augustus 2017
Regsake 10 Augustus 2017 09.08.2015 25:24
Regsake 10 Augustus 2017
Regsake 3 Augustus 2015 03.08.2015 25:39
Regsake 3 Augustus 2015
Regsake 27 Julie 2015 27.07.2015 23:42
Regsake 27 Julie 2015
Regsake 20 Julie 2015 20.07.2015 25:03
Regsake 20 Julie 2015
Regsake 13 Julie 2015 13.07.2015 21:49
Regsake 13 Julie 2015
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.