RSG
Rand en sent
Die ABC van geldbestuur vir individue en kleinsakeondernemings.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
1 Feb 01.02.2015 22:43
Uitverkopings kan onnodige aankope beteken.
25 Jan 25.01.2015 26:45
Rand en sent 25 Januarie 2015
25 Jan 24.01.2015 26:45
Helen Ueckermann praat met Daleen van Wyk, 'n onafhanklike mediakonsultant, oor haar eenmansaak, en wat dit verg om jou eie klein besigheid van die huis af te bedryf.
18 Jan 18.01.2015 25:40
Rand en sent 18 Januarie 2015
18 Jan 17.01.2015 25:40
'n Testament is dalk die laaste ding waaraan jy wil dink, maar om een behoorlik op te stel en op datum te hou, is 'n geskenk aan jou geliefdes. Helen Ueckermann praat met Dawie Roux, fidusiêre konsultant van Legatus Trust, oor hoe jy te werk moet gaan.
11 Jan 11.01.2015 27:14
Rand en sent 11 Januarie 2015
11 Jan 10.01.2015 27:14
Dis 'n nuwe jaar en tyd vir nuwe geldslim gewoontes. Hoe gaan jy jou geldsake slimmer aanpak in 2015? Meer spaar? Beter beplan? Meer ekonomies begroot? Helen praat hieroor met Ronald King van PSG Welvaart.
4 Jan 04.01.2015 24:34
Rand en sent 4 Januarie 2015
4 Jan 03.01.2015 24:34
Om te gaan studeer, is 'n duur storie, soms vir die studente, maar meestal vir die ouers. Charlotte Smit van Eduloan praat oor studielenings, en hoe om jou kredietrekord skoon te hou.
28 Dec 2014 28.12.2014 22:00
Rand en sent 28 Desember 2014
28 Dec 2014 27.12.2014 22:00
Hoe gemaak as jy te veel geld spandeer het oor die Kerstyd?
21 Dec 2014 21.12.2014 23:16
Rand en sent 21 Desember 2014
21 Dec 2014 20.12.2014 23:16
Helen Ueckermann praat met Andre Venter, woordvoerder van die vakbond UASA, oor hoe matrikulante, gegradueerdes of ander afgestudeerde jong Suid-Afrikaners wat nou begin werk soek, werk kan kry en na watter eienskappe werkgewers op soek is.
14 Dec 2014 14.12.2014 27:17
Rand en sent 14 Oktober 2014
14 Dec 2014 14.12.2014 27:17
Moet jy eiendomme koop om te verhuur, of moet jy eerder jou geld in 'n eiendomsfonds stort om vir jou 'n inkomste te verseker wanneer jy aftree? Helen Ueckermann praat met dr. Koos du Toit van die P3 Beleggersklub oor hoe jy kan geld maak uit huureiendomme.
7 Dec 2014 07.12.2014 23:56
Rand en sent 7 Desember 2014
7 Dec 2014 06.12.2014 23:56
Die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde skryf spesifikasies vir die vervaardiging van produkte, onder meer om die publiek te beskerm. Hulle is ook internasionaal doenig, wat dit weer makliker maak om oor grense heen produkte te vervaardig en te verkoop. Helen Ueckermann praat met Gerrie Kriek van die SABS as deel van haar reeks oor die Departement van Handel en Nywerheid.
30 Nov 2014 30.11.2014 26:22
Rand en sent 30 November 2014
30 Nov 2014 29.11.2014 26:22
Die Departement van Handel en Nywerheid se Nasionale Reguleerder vir Verpligte Spesifikasies sien om na Suid-Afrikaners se gesondheid, veiligheid en omgewing, deur seker te maak dat produkte aan sekere minimum spesifikasies voldoen.
23 Nov 2014 23.11.2014 22:55
Rand en sent 23 November 2014
23 Nov 2014 23.11.2014 22:55
Die Departement van Handel en Nywerheid se aansporingskema vir ontluikende swart filmmakers het nuwe riglyne bekend gestel. Helen Ueckermann praat hieroor met Franscois Truter, hoofdirekteur: Beleggingsdienste van die aansporingskema.
16 Nov 2014 16.11.2014 27:23
Rand en sent 16 November 2014
16 Nov 2014 15.11.2014 27:23
TROTS SUID-AFRIKAANS moedig ons aan om plaaslik vervaardigde produkte te koop en plaaslike maatskappye, organisasies, produkte en dienste te bevorder. Daardeur help ons werk skep en kan ons die ekonomie 'n lekker hupstoot gee. Helen praat hieroor met Dalene du Preez van TROTS SUID-AFRIKAANS.
9 Nov 2014 09.11.2014 24:13
Rand en sent 9 November 2014
9 Nov 2014 08.11.2014 24:13
Die kommissaris van die Nasionale Verbruikerskommissie kuier in die Rand en Sent-ateljee. Jy het 8 basiese verbruikersregte – weet jy wat hulle is? Wat doen jy as jy deur 'n diensverskaffer te na gekom word? Ons kyk ook na hoe jy kan gaan aanklop by die Nasionale Verbruikerskommissie, en jou eie verantwoordelikhede as verbruiker.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.