RSG

Rand en sent

Die ABC van geldbestuur vir individue en kleinsakeondernemings.

Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategorie

Business

Podcast-Website

www.rsg.co.za

Neueste Folge

11. Okt 2026

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android fast 10 Mio. Downloads · Bewertung 4,8 iOS bald

Folgen

Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 9) 11.10.2026

Jody Hendricks praat oor die rol wat die ouditeur-generaal in die land se demokrasie speel.

Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 8) 04.10.2026

Jody Hendricks praat met Alice Miller van die OG oor die rol wat hulle in die land se demokrasie speel.

Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 7) 27.09.2026

Jody Hendricks praat met Andries Sekgetho van die OG oor die rol wat hulle in die land se demokrasie speel.

Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 6) 20.09.2026

Jody Hendricks praat met Andries Sekgetho van die OG oor die rol wat hulle in die land se demokrasie speel.

Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 5) 13.09.2026

Jody Hendricks praat met Alice Miller van die OG oor die rol wat hulle in die land se demokrasie speel.

Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 4) 06.09.2026

Jody Hendricks praat met Alice Miller van die OG oor die rol wat hulle in die land se demokrasie speel.

Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 3) 30.08.2026

Jody Hendricks praat met Alice Miller van die OG oor die rol wat hulle in die land se demokrasie speel.

Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 2) 23.08.2026

Jody Hendricks praat met Andries Sekgetho van die OG oor die rol wat hulle in die land se demokrasie speel.

Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 1) 16.08.2026

Jody Hendricks praat met Andries Sekgetho van die OG, oor die rol wat hulle in die land se demokrasie speel.

Rand en sent: SA-entrepreneurs sukkel om hulp by regering te kry 09.08.2026

9 Augustus 2026: Jody Hendricks praat met dr. Willie Cilliers, voorsitter van die AHI Wes-Kaap, oor ‘n internasionale studie wat bevind het dat entrepreneurs in Suid-Afrika sukkel om die nodige hulp by die regering te kry.

Rand en sent: Belasting op beleggingsopbrengste 02.08.2026

2 Augustus 2026: Jody Hendricks met ‘n kenner oor die impak van belasting op beleggingsopbrengste.

Rand en sent: FREE SA wil lewenskoste verlaag 26.07.2026

26 Julie 2026: FREE SA is ’n burgerlike beweging wat fokus op praktiese hervormings om Suid-Afrikaners se lewenskoste te verlaag deur meer mededinging en minder onnodige regulasies. Jody Hendricks vind meer uit oor hulle mandaat, soos om elektrisiteit goedkoper te maak deur mededinging uit te brei en struikelblokke vir sonkrag te verwyder.

Rand en sent: Hoe om te spaar 19.07.2026

19 Julie 2026: Julie is Nasionale Spaarmaand. Almal weet hulle moet spaar, maar soms is dit moeilik om die kopskuif te maak. Jody Hendricks praat met ‘n finansiële beplanner oor metodes om te spaar in moeilike ekonomiese tye.

Rand en sent: Die 2026-belastingseisoen 12.07.2026

12 Julie 2026: Die belastingseisoen het reeds begin, met outomatiese aanslae van 1 tot 12 Julie 2026. Die res sal van 13 Julie 2026 af hulle opgawes kan begin indien. Nie-voorlopige belastingbetalers sal tot 23 Oktober tyd hê om hulle belastingopgawes in te dien, terwyl voorlopige belastingbetalers en trusts tot 22 Januarie 2027 tyd sal hê. Jody Hendricks praat hieroor met ’n belastingkenner.

Rand en sent: Skole se addisionele fondsinsameling 05.07.2026

5 Julie 2026: Met die regering se onderwysbegroting wat jaarliks besnoei word, en duisende openbare skole wat finansieel sukkel, het addisionele fondsinsameling ‘n belangrike deel van skole se volhoubaarheidsmodel geword. Tog is daar duisende skole wat geen fondsinsamelings doen nie. Jody Hendricks praat hieroor met Riaan van der Berg van FEDSAS.

Rand en sent: Die uitdagings vir SA se ekonomie 28.06.2026

28 Junie 2026: Dr. Roelof Botha, ’n ekonoom, praat oor die uitdagings vir Suid-Afrika se ekonomie, en oor sy seun, Roelof Botha jnr, wat op 16 Junie vanjaar op die SpaceX-raad aangestel is.

Rand en sent: Aftrede 21.06.2026

21 Junie 2026: Aftrede is die einde van jou aktiewe werkslewe. Jody Hendricks praat met ‘n kenner oor die faktore wat jy moet oorweeg voordat jy besluit of aftrede die regte keuse vir jou is.

Rand en sent: Regering slaan toe op ongedokumenteerde werkers 14.06.2026

14 Junie 2026: President Cyril Ramaphosa sê daar sal 10 000 nuwe arbeidsinspekteurs aangestel word om werkgewers te ondersoek, en te verseker dat slegs gedokumenteerde werknemers in hulle diens is. Jody Hendricks praat hieroo met ‘n arbeidskenner.

Rand en sent: Beskerm jouself finansieel teen natuurrampe 07.06.2026

7 Junie 2026: Swaar reën het weer groot gedeeltes van die Wes- en Oos-Kaap getref, terwyl baie gebiede nog herstel van die stormsterk reën en wind wat van die gebiede in Mei getref het. Jody Hendricks praat met finansiële raadgewer Yolanda Botha oor hoe jy jouself finansieel kan beskerm indien ‘n natuurramp jou huishouding sou tref.

Rand en sent: Die gebruik van KI deur finansiële adviseurs 31.05.2026

31 Mei 2026: Jody Hendricks praat met Duane Nienaber oor die gebruik van kunsmatige inteligensie deur finansiële adviseurs, en hoe dit jou geldsake kan beinvloed.

Rand en sent: Stygende brandstofpryse 24.05.2026

24 Mei 2026: Jody Hendricks praat met ekonoom Hassan Essop oor die impak van stygende brandstofprys op die ekonomie.

Rand en sent 17 Mei 2026 17.05.2026

Jody Hendricks praat met Steven Peterson oor die Wysingswet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en Siektes. Wat staan werkgewers te doen indien ‘n werknemer aan diens beseer word?

Rand en sent 10 Mei 2026 10.05.2026

Jody Hendricks kyk na die finansiële aspekte waarmee ma’s sukkel in die tawwe ekonomiese tye.

Rand en sent 3 Mei 2026 03.05.2026

Baie Suid-Afrikaners sukkel om met die stygende lewenskoste by te bly. ‘n Salaris is eenvoudig nie meer genoeg nie. Jody Hendricks praat met ‘n finansiële adviseur oor hoe om jou inkomste te diversifiseer.

Rand en sent 26 April 2026 26.04.2026

Die Reserwebank sê hy het nog inligting nodig om te bepaal hoe die oorlog in die Midde-Ooste die land se ekonomiese groeivooruitsigte sal raak. Die Suid-Afrikanse ekonomie sukkel sedert die konflik begin het, en dit is veral landsburgers wat sukkel om kop bo water te hou. Jody Hendricks hoor hoe jy jou finanies beter kan bestuur in tawwe ekonomiese tye.

Höre den Podcast Rand en sent in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet