RSG
Ons en die Onderwys
Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.rsg.co.za
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
25 May 2014 25.05.2014 22:57
Ons en die onderwys 25 Mei 2014
25 May 2014 24.05.2014 22:57
Johann van Lill woon die openingsgeleentheid van Verskabaret in die Kunstekaap by. Hier word matriekleerders op 'n innoverende manier aan die wêreld van digkuns bekendgestel. Miranda Jonas, vakadviseur vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal gee wenke oor hoe onderwysers gedigte met leerders kan aanpak.
18 May 2014 18.05.2014 21:28
Ons en die onderwys 18 Mei 2014
18 May 2014 17.05.2014 21:28
Daar is vyf leierskapsbeginsels wat van 'n gewone onderwysleier, 'n besondere en uitnemende leier maak. Dr. Pieter Barnard van die organisasie Neuroleader verduidelik hierdie leierskapsbeginsels.
11 May 2014 11.05.2014 21:59
Ons en die onderwys 11 Mei 2014
11 May 2014 10.05.2014 21:59
Selfmisleiding by 'n onderwysleier kan groot bestuursprobleme binne 'n skool tot gevolg hê. Dit kom voor wanneer leiers nie bewus is daarvan dat hulle moontlik self die probleem in die bestuurspan is nie. Dr. Pieter Barnard van Neuroleaders verduidelik hoe onderwysleiers onderwysers minder soos objekte kan behandel en hoe gemaak met iemand op jou personeel wat nutteloos voel?
4 May 2014 04.05.2014 23:25
Dit bly 'n uitdaging vir hoofde en onderwysleiers om die skoolpersoneel se talent te bestuur en in te span tot voordeel van die leerders, die skool en die gemeenskap. Dr. Pieter Barnard van die organisasie Neuroleader verduidelik hoe jy jou personeel se sterk punte kan ontwikkel en hoe om te verhoed dat jou onderwysers gedemotiveer raak.
4 May 2014 04.05.2014 23:25
Ons en die onderwys 4 Mei 2014
27 Apr 2014 27.04.2014 25:28
Ons en die onderwys 27 April 2014
27 Apr 2014 26.04.2014 25:28
Haat, vooroordeel, stereotipering, zenofobie, boelie en diskriminasie kom nog gereeld voor in Suid-Afrikaanse klaskamers. Stan Henkeman en Lucrethia Arendse van die Instituut vir Geregtigheid en Versoening is besig met 'n projek ONDERRIG RESPEK VIR ALMAL waarin onderwysers opgelei word om by leerders respek vir mense van verskillende kulture te ontwikkel.
20 Apr 2014 20.04.2014 25:31
Ons en die onderwys 20 April 2014
20 Apr 2014 19.04.2014 25:31
Johan van Lill woon 'n slypskool by vir onderwysleiers oor waardegedrewe skole. Dr. Jeanette de Klerk-Luttige verduidelik hoe die praktiese uitvoering van 'n karakter-opvoedingsprogram in skole kan werk en die vereistes waaraan so 'n program moet voldoen.
13 Apr 2014 13.04.2014 26:18
Ons en die onderwys 13 April 2014
13 Apr 2014 12.04.2014 26:18
Hoe kan onderwysers klaskamers inrig om meer 'breinvriendelik' te wees? Dr. Andre Vermeulen van Neurolink verduidelik die rol wat oog-, hand-, voet- en breindominansie in leer speel en hoe om vir verskillende breinvoorkeure by leerders voorsiening te maak.
6 Apr 2014 06.04.2014 24:41
Ons en die onderwys 6 April 2014
6 Apr 2014 05.04.2014 24:41
“Alle kinders het vandag die reg tot alternatiewe assessering en dit neem vinnig toe in hoofstroomskole, maar ouers en onderwysers is dikwels onkundig hieroor”, sê die onderwysers van Jan Krielskool.
30 Mar 2014 30.03.2014 22:10
Ons en die onderwys 30 Maart 2014
30 Mar 2014 29.03.2014 22:10
Spurgeon Wilson van die Rachel's Angels mentorskapprogram sê dat die baanbrekerprogram sedert 2007 ʼn reddingstou is vir talle hoërskoolleerders wat andersinds nooit die kans sou hê om verder te studeer nie.
23 Mar 2014 23.03.2014 23:41
Meagan Van Der Merwe, ʼn spraak- en taalterapeut, verduidelik wat terapie behels en hoe ouers hulle kinders hiermee kan help.
23 Mar 2014 23.03.2014 23:41
Ons en die onderwys 23 Maart 2014
16 Mar 2014 16.03.2014 25:45
Ons en die onderwys 16 Maart 2014
16 Mar 2014 15.03.2014 25:45
Wiskundehuiswerk in Graad 1 kan ʼn kopseer óf ʼn genot wees. Die Wiskundekenner, Marise Oberholser, sê ouers kan d.m.v. pretaktiwiteite die kleinspan help om abstrakte begrippe onder die knie te kry.
9 Mar 2014 08.03.2014 24:20
Die kleinspan in Graad R sê nie maklik nee vir speletjies met sand, verf en water nie. Modderhandjies en -voetjies is dus ideaal vir leer. Sό sê wiskundekenner, Marise Oberholser.
2 Mar 2014 01.03.2014 25:45
Vir die meeste mense is wiskunde ʼn bangmaak-woord. Die wiskundefoendie, Marise Oberholzer, weerlê talle mites hieroor. Sy sê ouers kan d.m.v. sorteersspeletjies ʼn haas uit die hoed pluk!
23 Feb 2014 22.02.2014 20:44
Fiona van Kerwel en Shireen Crotz is twee staatmakers van die Universiteit Stellenbosch se Woorde Open Wêrelde-projek. Dit is ʼn lees- en kultuurbevorderingsprojek vir leerders van alle ouderdomme.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.