Maroela Media

Net nog enetjie

News AF ↓ 83 episodes

Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom."Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media.

Author

Maroela Media

Category

News

Podcast website

maroelamedia.co.za

Latest episode

Jul 8, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Net nog enetjie | As hulle nie hoogverraad pleeg nie, soek hulle apartheid terug | Ep. 33 05.03.2025

Net nog enetjie | As hulle nie hoogverraad pleeg nie, soek hulle apartheid terug | Ep. 33.

Net nog enetjie | ANC spartel terwyl die Solidariteit Beweging in die Withuis kuier | Ep. 32 26.02.2025

Net nog enetjie | ANC spartel terwyl die Solidariteit Beweging in die Withuis kuier | Ep. 32

Net nog enetjie | ANC moet hul sondes vir die VSA verduidelik | Ep. 31 20.02.2025

Watter van hierdie drie afvaardigings gaan tot die Amerikaanse regering deurdring en in wie se gesigte gaan die deur toegeslaan word? Dit lyk tans asof die ANC glad nie hulle aandeel in die diplomatieke krisis wil erken nie.

Net nog enetjie | Moet Afrikaners eerder Amerikaners word? | Ep. 30 11.02.2025

In hierdie aflewering van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor Amerikaanse president Donald Trump se stap om Afrikaners vlugtelingstatus toe te staan – weens onder andere die legio rassewetgewing en diskriminasie wat die norm is. Amerika soek al ʼn rukkie na ʼn stok om die ANC (en hul anti-Westerse sentimente) mee te slaan en het nou een gekry.

Net nog enetjie | Amerika se geduld met Suid-Afrika is op | Ep. 29 05.02.2025

In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Nico Strydom en Christel Cornelissen oor die jakkals wat Amerikaanse president Donald Trump in Suid-Afrika se hoenderhok gegooi het. Amerika se geduld met Suid-Afrika is op, en iemand gaan ʼn prys hiervoor betaal.

Net nog enetjie | Onteiening sonder vergoeding, maar nie sonder gevolge | Ep. 28 28.01.2025

Net nog enetjie | Onteiening sonder vergoeding, maar nie sonder gevolge | Ep. 28.

Net nog enetjie | Trump trek terug Withuis toe | Ep. 27 22.01.2025

Donald Trump is terug en gereed om te regeer. In dié aflewering van Net nog enetjie bespreek ons hoe die volgende vier jaar onder Trump 2.0 gaan lyk. Trump het ʼn besige eerste dag op kantoor gehad, en die res van sy termyn gaan waarskynlik nóg bedrywighede inhou. Terwyl Trump besig was om sy skoene vir die Withuis te poets, was ʼn ander president besig om sy regering te toets. In die doodsnikke van...

‘Net nog enetjie’ | 2024: Die jaar van groot politieke verandering | Ep. 26 11.12.2024

In hierdie laaste episode vir 2024 van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en gasaanbieder dr. Theo de Jager oor alles wat in 2024 gebeur het. Die ANC het mag verloor, John Steenhuisen se Moonshot-pakt het toe omvorm in ʼn regering van nasionale eenheid en Jacob Zuma het weereens opgestaan uit die politieke dood. Nou is die vraag: Gaan die RNE dieselfde tyd volgende jaar nog...

‘Net nog enetjie’ | Die ANC se innerlike konflik oor Bela | Ep. 25 04.12.2024

Sommiges in die ANC is kwaad oor dié ooreenkoms. Sommiges ontken dat daar ooit ʼn ooreenkoms onderteken is en ander baklei sommer net om te baklei. Een man wat verbasend stil bly oor die skikkingsooreenkoms tussen Solidariteit en die regering, is Panyaza Lesufi. Was sy internet dalk die afgelope week af, of het hy dalk nie die moed om kwaai op sosiale media daarteen uit te vaar nie? Kyk na hierdie...

'Net nog enetjie' | Die regering skik met Solidariteit oor Bela | Ep.24 28.11.2024

In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die regering en Solidariteit wat geskik het oor die Bela-wetgewing. Die burgerlike samelewing het die afgelope maande met die regering onderhandel om Afrikaanse skole te probeer red – nou het die presidensie en die departement basiese onderwys ʼn skikking onderteken wat die bedreiging teen...

‘Net nog enetjie’ | Die polisie ry zama-zama’s se medikasie aan | Ep. 23 20.11.2024

In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die myn-sage wat tans uitspeel in Stilfontein. Daar is honderde (moontlik duisende) onwettige myners wat nou ondergronds vassit. Moet ʼn mens vir hulle jammer voel? Is dit reg dat misdadigers nou vereis dat die polisie kos en medikasie vir hulle moet aanry? Wat is fout met Suid-Afrika se ek...

‘Net nog enetjie’ | Julius Malema werk deur die vyf fases van rou | Ep. 22 12.11.2024

In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor Julius Malema wat deur die vyf fases van rou werk. Iemand moet moontlik vir Malema ʼn “jammer vir jou verlies”-kaartjie stuur, want een vir een loop sy vertrouelinge oor na die MK-party. Malema is nou besig om die les te leer dat daar net plek vir een gegriefde eks-ANC-party in die politiek...

‘Net nog enetjie’ | Die VSA is weer ‘Trump country’ | Ep. 21 06.11.2024

Trump is terug en oënskynlik sterker as ooit tevore. Wat gaan Trump se terugkeer na die politiek vir die VSA inhou en hoe lyk die toekoms van die Republikeinse Party na dié oorwinning? Van een oorwinning na ʼn ander. Vandeesweek het sowat 10 000 mense by die Voortrekkermonument deelgeneem aan die massa-protesoptog teen die Bela-wet. Hoekom was dit belangrik vir duisende mense om deel te neem aan di...

‘Net nog enetjie’ | Die EFF beskuldig AfriForum van (g)rassisme in Pretoria | Ep. 20 30.10.2024

In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die EFF wat AfriForum beskuldig van rassisme omdat hulle net in sekere buurte help gras sny. Gryp die EFF net na rashalmpies of is dit inderdaad (g)rassisties om net gras is jou eie buurt te sny – veral as jy nié die regering is nie! ‘Net nog enetjie’ | Die EFF beskuldig AfriForum van (g...

‘Net nog enetjie’ | Hoekom dit oukei is om aan jou eie kant te wees | Ep. 19 23.10.2024

In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom oor die Amerikaanse verkiesing, die Trump-verskynsel en hoekom dit oukei is om aan jou eie kant te wees.

‘Net nog enetjie’ | Poppemeester Panyaza se presidensiële ambisie | Ep. 18 16.10.2024

In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en gas-aanbieder Anton Meijer oor Panyaza Lesufi se hede, verlede en al sy toekomstige ambisies. Lesufi is soos ʼn poppemeester wat sy lang vingers oral indruk waar mag dalk te vind is. Agter die skerms sal hy egter nie bly nie, want sy politieke toekoms is veel te blink in die ANC. ‘Net nog enetjie’ | Popp...

‘Net nog enetjie’ | Die Bela-wetgewing ʼn mes teen Afrikaanse skole se keel | Ep. 17 10.10.2024

In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor álles skole. Die tyd raak min vir die regering om met die burgerlike samelewing te gesels oor die Bela-wetgewing. Hoekom hou Solidariteit ook ʼn krisisberaad oor hierdie wetgewing? Want die Bela-wetgewing is ʼn mes teen die keel van Afrikaanse skole – iets waarmee geen taalgemeenskap kan...

ActionSA het Brink laat sink | Ep. 16 02.10.2024

Het Her-man-sonder-ʼn-plan Mashaba met hierdie stap die spyker op die kop óf in sy eie politieke doodskis geslaan? Hoe pas hierdie politieke struwelinge in by die ongelukkighede op provinsiale vlak in Gauteng en Panyaza Leë-sufi se kruistogte teen wit mense? Terwyl die Tshwane-koalisie struikel moet die ANC ook nog planmaak met die Bela-wetgewing binne die volgende maande. ‘Net nog enetjie’ | Actio...

Is Cilliers Brink werkloos? | Ep. 15 26.09.2024

ActionSA se mosie van wantroue in burgemeester Brink-stefaans dien vandeesweek in Tshwane. Gaan ActionSA nog gehang word aan die einste galg wat hulle vir die DA reggemaak het? Intussen het president Ramaphosa en Elon Musk ook gesels. Wat gebeur wanneer 'n buffel 'n robot ontmoet? ‘Net nog enetjie’ | Is Cilliers Brink werkloos? | Ep. 15

Dop die RNE die Bela-toets? | Ep. 14 19.09.2024

Hierdie week is 'Net nog enetjie' net betyds terug vir die RNE se eerste groot toets. President Ramaphosa onderteken uiteindelik die Bela-konsepwet, maar nie sonder geweldige teenstand nie. Verskeie laataandoproepe vind plaas tussen die president, lede van die RNE en die burgerlike samelewing. ‘Net nog enetjie’ | Dop die RNE die Bela-toets? | Ep. 14

Ep. 13 | ‘Net nog enetjie’ oor vroue wat nie mans is nie 14.08.2024

Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom. "Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media. Ep. 13 | ‘Net nog enetjie’ oor vroue wat nie mans is nie

Ep. 12 | ‘Net nog enetjie’ oor rassistiese wit kinders 07.08.2024

Afrikaanse skole in Gauteng weet al baie goed – as jy rassisme drie keer sê, verskyn Lesufi uit die niet. Hierdie week se episode handel oor die nuutste “rasse-insident” by Pretoria Girls High. Ep. 12 | ‘Net nog enetjie’ oor rassistiese wit kinders

Ep. 11 | ‘Net nog enetjie’ oor die Sjoe-limpiese Spele-openingseremonie 31.07.2024

In hierdie week se episode gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor dié familie-onvriendelike openingseremonie en hoekom die blou man die wêreld rooi in die gesig gelaat het. Ep. 11 | ‘Net nog enetjie’ oor die Sjoe-limpiese Spele-openingseremonie

Ep. 10 | ‘Net nog enetjie’ op die voëls in die parlement 24.07.2024

Wie het geweet dat Ramaphosa eintlik ’n ywerige voëlkyker is? In sy toespraak het die president gestel dat Suid-Afrika die pad van die sosiale wewer moet volg en saam ’n nes bou eerder as om net te kla soos hadidas of te vreet soos aasvoëls. Ep. 10 | ‘Net nog enetjie’ op die voëls in die parlement

Ep. 9 | ‘Net nog enetjie’ ‘oor’ Donald Trump se sluipmoordpoging 17.07.2024

In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Christel Cornelissen, Nico Strydom en Connie Mulder “oor” die sluipmoordpoging op oudpresident Donald Trump van Amerika. Hoekom is Amerikaners só kwaad dat hulle nie net op mekaar skree nie, maar nou ook op mekaar skiet in die politiek? Ep. 9 | ‘Net nog enetjie’ ‘oor’ Donald Trump se sluipmoordpoging

Listen to the Net nog enetjie podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.