Maroela Media
Net nog enetjie
Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom."Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Net nog enetjie | Jaar van polisiekommissie | Ep. 84 08.07.2026 22:41
Net nog enetjie | Jaar van polisiekommissie | Ep. 84
Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82 24.06.2026 25:04
Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82 Dit is nou ʼn week voor 30 Junie wat die groep March and March as sperdatum gestel het vir onwettige buitelanders om terug te keer na hul lande van herkoms. Is daar grootskaalse geweld op pad en gaan alle buitelanders, ook wettige immigrante, geteiken word? Is die regering hierdie keer voorbereid om moontlike openbare onluste en geweld stop te sit voor...
Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk 18.06.2026 14:41
Net nog enetjie | John Steenhuisen in die bek geruk | Ep 81 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor John Steenhuisen wat die trekpas gekry het. Geordin Hill-Lewis, federale leier van die DA, het besluit om John Steenhuisen as minister van landbou te verwyder en Willie Aucamp in sy plek aan te stel. Is hierdie skuif ’n paar maand...
Net nog enetjie | Ramaphosa se xenofobie-plan 10.06.2026 23:03
Net nog enetjie | Ramaphosa se xenofobie-plan | Ep. 80
Net nog enetjie | DA en VF Plus swaai vuiste | Ep. 79 04.06.2026 26:41
Net nog enetjie | DA en VF Plus swaai vuiste | Ep. 79
Net nog enetjie | Bek-en-klouseer kry ent | Ep. 78 28.05.2026 29:47
Net nog enetjie | Bek-en-klouseer kry ent | Ep. 78
Net nog enetjie | Koebaai NHI | Ep. 77 21.05.2026 26:52
Net nog enetjie | Koebaai NHI | Ep. 77
Net nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76 15.04.2026 30:01
Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê. As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te neutraliseer in die verhouding met die VSA, is hierdie waarskynlik die verkeerde skuif.
Net nog enetjie | Wenners, wenners, wenners | Ep. 75 08.04.2026 22:38
Net nog enetjie | Wenners, wenners, wenners | Ep. 75
Net nog enetjie | Die kroko-Zille, hoe maak hulle? | Ep. 74 01.04.2026 22:55
Johannesburg se slaggate is nou al so groot dat jy daarin kan swem, en dit is ook presies wat sy gedoen het om die vlakke van verval uit te wys. Dié briljante verkiesingstoertjie het dalk groot opslae gemaak, maar gaan dit vir die DA ʼn meerderheid in Johannesburg verseker? Dit gaan ʼn mens nog moet sien. Sit harder, luister en gesels saam met Connie Mulder, Christel Cornelissen en gasaanbieder Tani...
Net nog enetjie | Die son sak oor Alles-ras | Ep. 73 25.03.2026 23:18
Daar is toenemende konsensus dat die huidige stelsel nie werk nie. Waar sommige dit al jare lank uitwys, begin ander dit nou eers – soms huiwerig – erken. Tog is daar steeds diegene wat hardnekkig vasklou aan die idee dat die beleid moreel reg is, en dat slegs die implementering skeefgeloop het. Luister nou na hierdie week se aflewering van Net nog enetjie om te hoor hoekom jy nié vir die lokval m...
Net nog enetjie | Die Bozell Wilkie sirkus | Ep. 72 17.03.2026 22:44
Net nog enetjie | Die Bozell Wilkie sirkus | Ep. 72
Net nog enetjie | Iran: Wat nou? | Ep. 71 10.03.2026 26:19
Net nog enetjie | Iran: Wat nou? | Ep. 71
Net nog enetjie | Trump en Iramp | Ep. 70 05.03.2026 28:55
Net nog enetjie | Trump en Iramp | Ep. 70
Net nog enetjie | Begroting-babelas | Ep. 69 26.02.2026 22:46
Luister nou na hierdie week se aflewering van Net nog enetjie waarin Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die 2026-begroting gesels. Enoch Godongwana, minister van finansies, het Woensdag sy begrotingsrede vir die jaar gelewer – hierdie tyd verlede jaar het die land gespartel en almal gepraat oor die begroting wat ons nié gekry het nie. Hierdie ronde het dinge egter beter verloo...
Net nog enetjie | En so begin die politiekery | Ep. 68 19.02.2026 25:04
In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen oor alles politiek. Met 2026 wat ’n munisipale verkiesingsjaar is, is dit duidelik dat partye en politici weer hul mantels begin afstof vir die stryd wat voorlê.
Net nog enetjie | Die ANC se (T)Iranniese vriende | Ep. 67 10.02.2026 28:02
Net nog enetjie | Die ANC se (T)Iranniese vriende | Ep. 67
Net nog enetjie | John Deere-huisen se nalaten-skaap | Ep. 66 04.02.2026 20:45
John Steenhuisen het Woensdagoggend aangekondig dag hy nie weer as partyleier verkiesbaar sal wees in April tydens die DA se federale kongres nie. Hy sal eerder as minister van landbou al sy energie stort in die reuse-bek-en-kloukrisis wat tans in die land heers. In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor John Deere-huisen se nalat...
Net nog enetjie | Manne met gunne | Ep. 65 28.01.2026 30:08
Die groot vraag in Suid-Afrika is tans: wat gaan aan met al die manne met gunne? Julius Malema is verlede jaar skuldig bevind in AfriForum se vuurwapensaak teen kom. Nou is die man in die voorvonnisverrigtinge om uit te vind of hy sy rooi oorpak vir ʼn oranje een gaan verruil, en of hy bloot ʼn boete gaan kry.
Net nog enetjie | Die regering van nasionale verwarring | Ep. 64 22.01.2026 29:30
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom oor die stand van sake in Suid-Afrika. Vanaf die huidige krisis rondom bek-en-klouseer tot die regering van nasionale verwarring en verlamming in ’n verkiesingsjaar. Wie hou kop in dié chaos en wie gaan aan die kortste ent trek wanneer kiesers in November stembus toe gaan?
Net Nog Enetjie | Nuwe jaar, nuwe drama! | Ep. 63 16.01.2026 31:42
Net Nog Enetjie | Nuwe jaar, nuwe drama! | Ep. 63
Net nog enetjie | Die jaar van Trump, Suid-Afrika en Afrikaners | Ep. 62 11.12.2025 37:13
In hierdie laaste episode vir die jaar bespreek Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom alles wat in 2025 gebeur het – en dit is baie! Sit harder, luister saam en geniet Net nog enetjie vir oulaas saam. Tot volgende jaar!
Net nog enetjie | Ramaphosa speel sy Trump-kaart | Ep. 61 25.11.2025 27:55
In hierdie week se Net nog enetjie kyk Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen na pres. Ramaphosa se skielike poging om sy “Trump-kaart” te speel voor en tydens die G20. Is Ramaphosa regtig besig om die diplomatieke balanseertoertjie noukeurig uit te voer of gaan hy struikel en tot sy politieke dood val?
Net Nog Enetjie | Los my volk en banier | Ep. 60 19.11.2025 26:14
In hierdie week se Net nog enetjie kyk Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen na hoe die Johannesburgse stadsraad Solidariteit se G20-banier sonder skroom verwyder het. Hulle bespreek waarom dié daad veel minder oor “permitte” en veel meer oor politieke sensuur gaan.
Net nog enetjie | G20 minus een | Ep. 59 11.11.2025 32:22
In hierdie week se Net nog enetjie kyk Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen na die jongste ontwikkelings en onstuimighede op die wêreldverhoog en tuis. Die G20 is nou al “G20 minus een” nadat die VSA volledig onttrek het weens die spanning met Suid-Afrika. Intussen het Argentinië se Javier Milei ook gesê dat hy in Solidariteit met Trump nie sal bywoon nie.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.