RSG
Naweekaktueel
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Naweekaktueel 8 Januarie 2022 08.01.2022 53:50
Die ANC se Januarie 8-feesvieringe begin met 'n kragonderbreking tydens Cyril Ramaphosa se toespraak by 'n galadinee. Vyf leeus wat uit die Krugerwildtuin ontsnap het, is steeds soek. 'n Suid-Afrikaanse wetenskaplike maak 'n belangrike bevinding oor Lang-covid.
Naweekaktueel 1 Januarie 2022 01.01.2022 49:51
Familie en vriende bring hulde aan emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu by sy begrafnis. 2021 was vir Suid-Afrikaanse rugby weer eens ‘n suksesvolle jaar. Raad oor hoe jy jou voertuig gereed moet kry vir die langpad.
Motorrubriek 1 Januarie 2022 01.01.2022 3:26
Die groot terugtog huistoe begin binnekort. In ons weeklikse motorrubriek, gee Wessel Pretorius raad oor hoe jy jou voertuig gereed moet kry vir die langpad.
Naweekaktueel 18 Desember 2021 18.12.2021 48:07
Die Nasionale Seereddingsinstituut verwag 'n toename in verdrinkings oor die feesseisoen. Freek Robinson pen sy lewensverhaal neer. Inwoners kla oor rioolprobleme in Joe Slovo in Bloemfontein.
Motorrubriek 18 Desember 2021 18.12.2021 8:00
In ons weeklikse motorrubriek, bespreek Wessel Pretorius padveiligheid.
Naweekaktueel 11 Desember 2021 11.12.2021 50:58
Die vakbond, NUM, eis dat Eskom se bestuurshoof, André de Ruyter, in die pad gesteek word. Die Nasionale Vergadering groet die veteraanpolitikus, James Selfe, ná 43 jaar se diens. Brad Binder praat oor sy hoogtepunte van die afgelope seisoen. Met die feesseisoen om die draai, gee Wessel Pretorius padveiligheidswenke. 'n Kunstenaar vra in die aanloop tot Versoeningsdag, ongemaklike vrae oor die sta...
Motorrubriek 11 Desember 2021 11.12.2021 6:53
In ons weeklikse motorrubriek gee Wessel Pretorius veiligheidswenke.
Naweekaktueel 4 Desember 2021 04.12.2021 47:14
Ons kry die jongste nuus oor die situasie op die N3-snelweg. Die Blitsbokke blink in Dubai. Só moet jy jou voertuig en sleepding voorberei vir die langpad. Twee Suid-Afrikaanse rolprente besluit om eerder op stroomdienste vry te stel.
Motorrubriek 4 Desember 2021 03.12.2021 8:28
In Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek word raad gegee oor hoe jy jou voertuig en sleepding gereed moet kry vir die langpad.
Naweekaktueel 27 November 2021 27.11.2021 51:34
Streng inperkings teen die nuwe Covid-19-variant word dalk binnekort aangekondig. 'n Nuutgestigte grenseenheid sal reeds tydens die feesseisoen ontplooi word. Kerke gaan nou ingespan word om die Covid-19-inentingsveldtog te bevorder.
Motorrubriek 27 November 2021 27.11.2021 7:08
In ons weeklikse motorrubriek berig Wessel Pretorius oor 'n padveiligheidsinisiatief.
Naweekaktueel 20 November 2021 20.11.2021 51:22
'n Toename in voorvalle van moord en verkragting. 'n Vrou van Delft op die Kaapse Vlakte gee elke dag gratis ontbyt en motivering aan matrikulante. Wessel Pretorius toets 'n Mitsubishi.
Motorrubriek 20 November 2021 20.11.2021 4:00
In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mitsubishi.
Motorrubriek 13 November 2021 13.11.2021 7:25
In ons weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius briewe van luisteraars.
Naweekaktueel 13 November 2021 13.11.2021 43:36
Oudpresident FW de Klerk se seun onthou hom só. Hoekom is elektriese voertuie in Suid-Afrika so duur? Losskakel Elton Jantjies praat oor vanmiddag se stryd teen Skotland.
Naweekaktueel 6 November 2021 06.11.2021 54:11
'n Voormalige DA-burgemeester sê die die party moet dalk tog koalisies met die ANC in stadsrade oorweeg. 'n Suid-Afrikaner het die afgelope week die Britse Booker-prys vir letterkunde gewen.
Motorrubriek 30 Oktober 2021 30.10.2021 4:03
In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Land-Rover.
Naweekaktueel 30 Oktober 2021 29.10.2021 45:09
Kiesers bring hulle spesiale stemme uit. Tydelike inentingstasies sal Maandag by stemlokale opgerig word. Wessel Pretorius toets 'n Land Rover.
Naweekaktueel 23 Oktober 2021 23.10.2021 51:23
Tieners is traag om in te ent. Nóg 'n universiteit maak inenting 'n voorvereiste. Het jou voertuig spesiale olie nodig indien jy dié vakansie 40 grade Celsius gaan trotseer?
Motorrubriek 23 Oktober 2021 23.10.2021 10:33
In ons weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius 'n luisteraarsvraag, en hy toets 'n Hyundai.
Naweekaktueel 16 Oktober 2021 16.10.2021 53:31
Daar word vermoed dat drie onwettige myners nog in 'n diamantmyn in Namakwaland vasgekeer is. Inwoners glo egter dit kan meer wees. Die inentingsveldtog teen Covid-19 word na tieners uitgebrei. Vandag, op Wêreldvoedseldag, kyk ons na planne om voedselsekerheid te verseker.
Motorrubriek 16 Oktober 2021 16.10.2021 4:12
In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Volvo.
Naweekaktueel 9 Oktober 2021 09.10.2021 49:37
Die VF+ stel sy verkiesingsmanifes bekend. Inwoners van Mitchells Plain versoek dat die polisie 'n gespesialiseerde eenheid vir vermiste persone skep. Die Departement van Basiese Onderwys is gereed vir die matriekeindeksamen. Wessel Pretorius toets 'n Citroën en 'n Ford.
Motorrubriek 9 Oktober 2021 09.10.2021 6:47
In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius ‘n Citroën en ‘n Ford.
Motorrubriek 2 Oktober 2021 02.10.2021 10:10
In ons weeklikse motorrubriek bekyk Wessel Pretorius nuwe voertuigverkope, die Motor van die Jaar, en hy bespreek 'n luisteraarsbrief.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.