RSG
Naweekaktueel
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Montorrubriek 2 April 2022 02.04.2022 4:56
Wessel Pretorius toets 'n Isuzu-bakkie.
Naweekaktueel 2 April 2022 02.04.2022 53:02
Die voormalige Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, verkies glo 'n boete bo tronkstraf nadat sy aan meineed skuldig bevind is. Dit is nou 40 jaar sedert die veelbesproke boek KENNIS VAN DIE AAND ontban is. Ons kyk na daardie tydperk in Suid-Afrika wat deur die verbanning van André P. Brink se boek gesimboliseer is. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens glimlag omdat hy meer belas...
Motorrubriek 26 Maart 2022 26.03.2022 5:46
In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Toyota en 'n Ford.
Naweekaktueel 26 Maart 2022 26.03.2022 48:58
Die WWF wil Aardeuur gebruik om druk op beleidsmakers te plaas om klimaatsverandering te stuit. Op die vooraand van Teaterdag, praat ons oor hoe die pandemie dié bedryf verander het. Wessel Pretorius toets 'n hibriede kruisvoertuig.
Motorrubriek 19 Maart 2022 19.03.2022 4:24
In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Land-Rover.
Naweekaktueel 19 Maart 2022 19.03.2022 51:05
Ons praat met 'n ekonoom oor die impak van die oorlog in Oekraïne op verbuikers se sakke. En, ‘n nuwe Marvel-karakter is vir die eerste keer 'n Moslem-heldin.
Motorrubriek 12 Maart 2022 12.03.2022 4:47
In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief.
Naweekaktueel 12 Maart 2022 12.03.2022 50:08
Inwoners van Kiëf in Oekraïne is vasberade in hulle verset teen die Russiese inval. Ons bespreek Suid-Afrika se rol as moontlike bemiddelaar in Oekraëne na aanleiding van president Cyril Ramaphosa en Wladimir Poetin se telefoongesprek.
Motorrubriek 5 Maart 2022 05.03.2022 3:22
In ons weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius verlede maand se voertuigverkope.
Naweekaktueel 5 Maart 2022 05.03.2022 51:03
Die internasionale prys van koring styg skerp. 'n Versoek dat stadions teen volle kapasiteit vir toeskouers oopgestel moet word. 'n Kaapse vrou voorsien hulpbehoewende jong meisies van sanitêre doekies.
Motorrubriek 26 Februarie 2022 26.02.2022 8:05
In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius ‘n Mazda en ‘n Honda.
Naweekaktueel 26 Februarie 2022 26.02.2022 49:55
Ons praat met 'n politieke ontleder oor die oorlog in Oekraïne. Wye reaksie op die afdanking van die nasionale polisiekommisaris. Die Proteas is stewig in die saal teen die Swart Pette.
Motorrubriek 19 Februarie 2022 19.02.2022 3:29
In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief.
Naweekaktueel 19 Februarie 2022 19.02.2022 52:14
President Cyril Ramaphosa lig die sluier oor aanstaande week se begrotingstoespraak. Die jongste misdaadstatistiek ontlok geme ngde reaksie. Die Proteas is verslae na hulle onverwagte nederlaag teen Nieu-Seeland op die krieketveld.
Motorrubriek 12 Februarie 2022 12.02.2022 4:39
In ons weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius 'n luisteraarsvraag.
Naweekaktueel 12 Februarie 2022 12.02.2022 54:20
Die regering beplan grootskaalse infrastruktuurprojekte om die ekonomie 'n hupstoot te gee. Equal Education sê die president moet 'n duidelike tydraamwerk gee vir infrastruktuurteikens by openbare skole. Die Wes-Kaapse Byebedryfvereniging is bekommerd oor die trae inwerkingstelling van die provinsie se strategie om die bedryf te versterk.
Motorrubriek 5 Februarie 2022 05.02.2022 9:14
In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Haval en 'n Toyota.
Naweekaktueel 5 Februarie 2022 05.02.2022 50:10
Kankerdag is gister herdenk, en ons praat met 'n man wat prostaatkanker oorleef het. Die volkslied in gebaretaal plaas Taalaktivismemaand in die kollig. Ons skakel regstreeks oor na die Negeuur Interkontinentale Uithouwedren op Kayalami.
Motorrubriek 29 Januarie 2022 29.01.2022 4:51
In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Fransman wat in Indië gebou word.
Naweekaktueel 29 Januarie 2022 29.01.2022 51:38
Die Minister van Polisie, Bheki Cele, moet tergende vrae in die parlement beantwoord oor die brand. 'n Australiër skryf 'n boek oor die verband tussen wildstropery in Afrika en moetie. Die tiende Silwerskermfees beloof om 'n sukkelende rolprentbedryf weer 'n hupstoot te gee.
Motorrubriek 22 Januarie 2022 22.01.2022 7:17
In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Chinese sportnutsvoertuig, en 'n snoetbussie.
Naweekaktueel 22 Januarie 2022 22.01.2022 52:12
Bloedige weer word op plekke in die Wes-Kaap en Namakwaland verwag. Die terugkeer van oudinwoners na Distrik Ses word vertraag deur slordige bouwerk. Die Wêreld Ekonomiese Forum spreek kommer uit oor die oorbevolking van die ruimte.
Motorrubriek 15 Januarie 2022 15.01.2022 5:44
In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Nissan-bakkie.
Naweekaktueel 15 Januarie 2022 15.01.2022 53:21
Die Department van Onderwys se besluit om nie die matriekuitslae in die media te publiseer nie, gaan in die hof draai. 'n Jeugorganisasie in die Klein Karoo bemagtig leerlinge van plaasgemeenskappe. 'n Argeoloog en geskiedkundige verduidelik wat in Pretoria gebeur het, voor die Voortrekkers hulle daar vestig het.
Motorrubriek 8 Januarie 2022 08.01.2022 5:31
In ons weeklikse motorrubriek, toets Wessel Pretorius 'n Fiat.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.