RSG
Naweekaktueel
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Motorrubriek 6 April 2024 06.04.2024 5:26
Wessel Pretorius toetsry ‘n Japanese sportnutsvoertuig.
Naweekaktueel 6 April 2024 06.04.2024 54:24
Mangaung is die land se swakste presterende metro. ‘n Herrie in VSA omdat Moskou jare lank diplomate met ultrasoniese wapens teiken. Ons bring hulde aan veteraan-omroeper Hennie Maas.
Naweekaktueel 30 Maart 2024 30.03.2024 47:22
Suid-Afrikaners sal van 1 April af nie meer elektroniese bankoorplasings na buurlande kan doen nie. Kanker neem geweldig toe by mense jonger as 50. Opposisiepartye dreig met die hof oor grondhervorming. Gierigheid onder die soeklig ná die Markus Jooste-debakel.
Motorrubriek 23 Maart 2024 23.03.2024 4:27
Wessel Pretorius toetsry 'n Indiese bakkie.
Naweekaktueel 23 Maart 2024 23.03.2024 52:29
Meer as 90 mense is dood en byna 200 beseer in ’n ISIS-aanval in Moskou. Die Speaker van die Nasionale Vergadering onder druk om te bedank ná korrupsie-aanklagte. Magnus Heystek reageer op Markus Jooste se dood.
Motorrubriek 16 Maart 2024 16.03.2024 3:05
Wessel Pretorius bespreek 'n luisteraarsbrief.
Naweekaktueel 16 Maart 2024 16.03.2024 50:54
Die GOOD-party maak sy verkiesingsmanifes aanlyn bekend. Die Parlement soek groter seggenskap in die begroting wat hy van die nasionale tesourie kry. Irma Stern se ikoniese skildery, THE SMOKER, word eersdaags in Kaapstad opgeveil.
Motorrubriek 9 Maart 2024 09.03.2024 5:07
Wessel Pretorius toetsry 'n voorwielaangedrewe 7-sitplekker.
Naweekaktueel 9 Maart 2024 09.03.2024 45:34
Reaksie op Pravin Gordhan se uittrede uit die politiek. Na aanleiding van Wêreld Vrouedag, fokus ons op servikale kanker; Egipte beplan 'n tweede Suezkanaal.
Motorrubriek 2 Maart 2024 02.03.2024 6:23
Wessel Pretorius toetsry 'n Japanese sedan en 'n Suid-Koreaanse sportnutsvoertuig.
Naweekaktueel 2 Maart 2024 02.03.2024 50:30
80% van Suid-Afrikaners het geen vertroue in hulle politieke leiers nie. Arbeidsreg is onder die loep ná 'n hofbeslissing oor diskriminasie teenoor 'n werker op grond van ouderdom. Die helderste gravitasiekolk tot nog toe, is pas deur Chileense sterrekundiges ontdek.
Motorrubriek 24 Februarie 2024 24.02.2024 5:56
Wessel Pretorius toetsry'n bakkie, en beantwoord 'n luisteraarsvraag.
Naweekaktueel 24 Februarie 2024 24.02.2024 49:31
Dis vandag is presies twee jaar sedert die Russiese inval in Oekraïne. 'n Ma vertel van haar stryd teen haar baba se rare siekte. Een van RSG se getrouste luisteraars deel op haar honderdste verjaarsdag herinneringe oor die Natte en Sappe.
Motorrubriek 17 Februarie 2024 17.02.2024 8:10
Wessel Pretorius praat oor die finaliste in die Motor van die Jaar-kompetisie.
Naweekaktueel 17 Februarie 2024 17.02.2024 56:02
Die jongse misdaadsyfers word ontleed. Johanneburg se se metroraad ontken dat hulle motoriste boelie by padblokkades. Rusland se enigste de facto opposisieleier, ALEXEI NAWALNI, sterf in aanhouding.
Motorrubriek 10 Februarie 2024 10.02.2024 5:55
Wessel Pretorius toetsry 'n plaaslik-vervaardigde bakkie.
Naweekaktueel 10 Februarie 2024 10.02.2024 50:42
Elke maand sedert Junie 2023 was die warmste op rekord - hoe bekommerd moet ons wees? Ons praat met 'n politieke ontleder oor die EFF se verkiesingmanifes. Daar is ’n aansienlike groei in stroomdienste.
Motorrubriek 3 Februarie 2024 03.02.2024 4:26
Wessel Pretorius toetsry 'n haastige Land-Rover.
Naweekaktueel 3 Februarie 2024 03.02.2024 52:50
Meer as 23 000 stemlokale in van vanoggend af oop vir die registrasie van kiesers. Die Amerikaanse senaat sê die sosialemedia-reus, META, het bloed op hulle hande. 'n Kenner praat oor Suid-Afrika se besoedelde riviere.
Motorrubriek 27 Januarie 2024 27.01.2024 2:22
Wessel Pretorius waarsku teen paraffien in diesel.
Naweekaktueel 27 Januarie 2024 27.01.2024 52:55
Die Internasionale Geregshof beslis dat Israel maatreëls instel om aanhitsing tot volksmoord in Gaza te verhoed. Afriforum lê 'n formele klag by die Openbare Beskermer, en eis dat beweerde korrupsie by NSFAS ondersoek word. Suid-Afrika en Brittanje snoer kragte saam om navorsing oor aansteeklike siektes wêreldwyd te doen.
Motorrubriek 20 Januarie 2023 20.01.2024 4:38
Wessel Pretorius bespreek ‘n luisteraarsbrief.
Naweekaktueel 20 Januarie 2024 20.01.2024 53:26
Eskom KRY nog n nuwe baas. Anita Visser praat met 'n Suid-Afrikaner in Grindjaviek en ons het vandag 'n gas uit Amsterdam, Nederland.
Naweekaktueel 13 Januarie 2024 13.01.2024 51:17
Die ANC vier sy 112-de bestaansjaar in Mbombela in Mpumalanga vandag. Alle oë is op die Internasionale Geregshof in Den Haag wat nou moet beslis in die saak tussen Suid-Afrika en Israel, en 'n rotte-plaag in Nelson Mandela-baai in die Oos-Kaap laat mense bokspring
Motorrubriek 13 Januarie 2024 13.01.2024 6:53
In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Range Rover en 'n Suzuki.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.