RSG
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.rsg.co.za
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Eerste solovlug herdenk 11.10.2013 4:26
Amelia Earheart se naam is alombekend, selfs vir diegene wat nie veel van lugvaart af weet nie. Lady…
Vlieg swaeltjie, vlieg! 11.10.2013 2:32
Gedink jy is besig? Dink gerus weer as jy hoor hoe Alpe-swawels hulle tyd in die winter deurbring. A…
Trots SA prof. kry Nobelprys 10.10.2013 3:53
'n Wetenskaplike wat in Suid-Afrika gebore is en grootgeword het, prof. Michael Levitt, sê hy was ve…
Kerke moenie te na aan staat wees nie 09.10.2013 3:55
'n Teoloog van Stellenbosch, Chris Jones, waarsku dat die kerke daarreen moet waak om te na aan die …
Meld padvarke aan 08.10.2013 3:44
Sal jy 'n beter bestuurder en padgebruiker wees as jy weet jou elke beweging word dopgehou? So hoop …
Padwaardigheid van KZN-trokke bekyk 08.10.2013 3:52
Die padwaardigheid van vragmotors wat die berugte Fields Hill-pad wes van Durban gebruik, gaan fyn d…
Fields Hill Helping Hands-inisiatief 08.10.2013 3:07
Die 40 gesinne wat vroeër geraak is deur die Fields Hill-ongeluk in Pinetown, Kwazulu-Natal, sukkel …
Jonathan Jansen praat oor sy uitlatings oor Afrikaans 07.10.2013 12:00
'n Oorlog in die kleine het verlede week losgebars rondom die kop van prof. Jonathan Jansen. Die rek…
Regering het finale sê oor toelatingsbeleid 04.10.2013 3:51
Die Konstitusionele Hof het bevind dat die regering die finale seggenskap het oor openbare skole se …
Hoe verwerk jy jou kind se dood? 01.10.2013 13:24
Hoe verwerk jy die verpletterende verlies van 'n kind wat voor jou sterf? Die vraag wat ons gister o…
Internasionale Dag vir Ouer Persone 01.10.2013 4:58
Dis vandag Internasionale Dag vir Ouer Persone, 'n inisiatief van die VN wat vanjaar vir die 13de ke…
Terrorisme 25.09.2013 3:05
Terrorisme is meer ingewikkeld en moeiliker om te begryp as ooit tevore. Dis die siening van die Brit…
SA gesin oorleef Nairobi-aanval 23.09.2013 3:48
'n Suid-Afrikaanse sendeling, Jako Hugo, en sy gesin wat in die Westgate-winkelsentrum in Nairobi wa…
Sarin-gas 19.09.2013 10:21
Dis reukloos, smaakloos, kleurloos en dodelik. Waarvan praat ons? Sarin - die chemiese stof wat Sir…
Het jy 'n testament? 19.09.2013 5:32
Het jy 'n testament? Duisende gesinne word jaarliks in ellende gedompel omdat 'n broodwinner versuim…
Bendegeweld 13.09.2013 7:45
Terwyl politici weerskante van die politieke draad antwoorde bied vir die bendeprobleem op die Kaapse Vlakte, probeer die inwoners van Manenberg nog vasstel wat die vraag is. Volgens die skoolhoof van Edendale Primêre Skool in Manenberg moet die daar eers na die dieperliggende probleem gedelf word voordat antwoorde opgedis word.
Wilna Snyman en Alzheimers 13.09.2013 5:48
Sewehonderdenvyftig-duisend Suid-Afrikaners het Alzheimers. Een van die land se mees geliefde en bekendste aktrises, Wilna Snyman, is ook gediagnoseer met die siekte en het haar eerste onderhoud hieroor vir Monitor gegee. Ons het haar gevra hoe sy vir die eerste keer agtergekom het dat daar fout is.
Die ontstaan van spesies 13.09.2013 3:34
Wetenskaplikes het 'n oplossing vir een van die grootste raaisels oor die ontstaan van spesies op Aarde gevind. Anita Visser praat met ons wetenskapkorrespondent George Claassen oor waarom duisende nuwe spesies skielik ongeveer 500-miljoen jaar gelede begin ontwikkel het.
Alzheimers en die versorgers 13.09.2013 4:48
Die bekende Suid-Afrikaanse aktrise, Wilna Snyman, het vroeër op Monitor vir die eerste keer in die media gepraat oor Alzheimers. Maar alhoewel die fokus dikwels op mense met die toestand val, word die versorgers vergeet wat 'n moeilke en dikwels miskende taak verrig. 'n Bekende voormalige akademikus prof. Werner Zybrandts woon nou saam met sy vrou, Bibette, op Hermanus. Bibette is in 2007 met Alz...
Cosatu 2 September 2013 02.09.2013 7:33
Die ANC-COSATU-SAKP alliansie het die naweek in Centurion koppe gestamp oor verskeie sake insluitend ekonomiese kwessies. Die gesprekke het plaasgevind te midde van landwye stakings. Vir meer konteks hieroor, praat ons nou met die arbeidskenner, professor Andries Bezuidenhout van die Universiteit van Pretoria se Departement Sosiologie...
Zumanomics 2 September 2013 02.09.2013 15:42
Hoe lyk die ekonomiese vooruitsigte onder die voortgesette leierskap van President Jacob Zuma? Die ekonoom en sakeleier Raymond Parsons het in 2009 opspraak verwek met sy boek, Zumanomics - Which Way To Shared Prosperity. Challenges for a New Government. Maar dis vier jaar later en 'n volgende termyn lê waarskynlik volgende jaar vir Zuma voor. Waar staan ons na vier jaar onder Zuma en wat is die v...
Belasting, leuens en rompslomp 23.08.2013 14:35
Belasting, leuens en rompslomp - die groot remskoene vir die ekonomie. Die bekende ekonoom, Dawie Roodt van die Efficientgroep, het sy lang mes gaan uitgrawe om die land se heilige koeie keel af te sny. In 'n nuwe boek trek hy te velde teen wat hy bestempel as die regering en ideoloë se leuens en moedwillige misleiding van die bevolking. En natuurlik het hy ook raad oor hoe dinge reggemaak kan wor...
Kovsies bied graad in Forensiese Wetenskap 21.08.2013 3:21
Die Universiteit van die Vrystaat bied van volgende jaar af 'n BSc-graad in Forensiese Wetenskap aan in 'n poging om die vaardigheidstekort in dié beroep te verminder. Die universiteit sal die eerste têrsiere instelling in Suid-Afrika wees om 'n graadkursus van hierdie aard aan te bied. Die hoof van die Departement Genetika, prof. Johan Spies, sê die graadkursus poog om gekwalifiseerde personeel a...
Moenie linkshandige kind dwing om regs te skryf nie 13.08.2013 4:22
Die skrywer van die boek DIE REG OM LINKS TE WEES, Isebell Gauché, sê ouers moet nie hulle linkshandige kinders dwing om regshandig te wees nie. Sy sê daar is baie praktiese metodes wat ouers kan toepas om hulle kinders se leerervaring by die skool te vergemaklik. Vandag is dit die Internasionale dag van Linkshandigheid en volgens navorsing is sewe tot tien persent van die wêreld se bevolking link...
Dit gons oor boek oor vitamienaanvullings 08.08.2013 4:35
Dit gons in Amerika oor 'n nuwe boek oor alternatiewe geneesmiddels en al die vitamienaanvulling-oordadigheid. Die boek is DO YOU BELIEVE IN MAGIC? THE SENSE AND NONSENSE OF ALTERNATIVE MEDICINE. Dit is geskryf deur 'n mediese wetenskaplike, prof. Paul Offit. Cobus Bester praat hieroor met RSG se wetenskapkorrespondent, George Claassen.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.