RSG

Monitor

News AF ↓ 4398 episodes

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.rsg.co.za

Author

RSG

Category

News

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Oct 13, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Blurred Lines-omstredenheid 1 29.11.2013

'n Storm het losgebars oor die treffer, Blurred Lines van die musikant Robin Thicke. Drukgroepe noem…

Blurred Lines-omstredenheid 2 29.11.2013

'n Kliniese sielkundige wat neuro-sielkundige evaluerings doen, Jonathan Redelinghuys, sê in die mee…

Mannetjies Roux nou ook 'n fliek 28.11.2013

Laurika Rauch se liedjie, Stuur groete aan Mannetjies Roux, word deur baie as deel van die Afrikaans…

Nuwe bevindigs oor klimaatsverandering 26.11.2013

Klimatoloë aan die Princeton Universiteit in die Amerikaanse staat, New Jersey, het pas nuwe bevindi…

Kennedy 50 22.11.2013

Dis vandag presies 50 jaar gelede dat die voormalige Amerikaanse president, John F. Kennedy, op 44-j…

Polio-waarskuwing 20.11.2013

Twee vooraanstaande Duitse epidemioloë het in die gerespekteerde Britse mediese joernaal, THE LANCET…

SA dwelmmuil dalk op parool 15.11.2013

Die veroordeelde Suid-Afrikaanse dwelmmuil wat 'n vonnis in 'n Brasiliaanse tronk uitdien, Tessa Bee…

Mosambiek gaan stropery bekamp 15.11.2013

Met die swaard van moontlike internasionale sanksies wat oor hulle koppe hang, het Mosambiek in 'n b…

Mediese hulp ver vir baie 13.11.2013

Miljoene siek Suid-Afrikaners moet hulle lewens in gevaar stel om by hospitale en klinieke uit te ko…

Zille oor DA-drama 11.11.2013

Die Demokratiese Alliansie se skip vaar sedert verlede week op stormagtige waters, en die spanning i…

Vrygeborenes mag eerste keer stem 08.11.2013

Wat die komende verkiesing 'n interessante wending gee, is die feit dat dit die eerste keer is dat d…

Ongelukkigheid oor SAL-roetebesluit 07.11.2013

'n Storm het in sport en toerismekringe losgebars ná die Suid-Afrikaanse Lugdiens se aankondiging da…

Drukgroep maak pedofiele bekend 06.11.2013

'n Nederlandse drukgroep vir kinderregte het die name van meer as 'n duisend vermeende pedofiele aan…

Digitale televisie 04.11.2013

Suid-Afrika sal die spertyd haal om die sentrale televisie uitsaai-stelsel van analoog na digitaal o…

Mandela rolprent bekendgestel 04.11.2013

Die rolprent MANDELA: LONG WALK T FREEDOM poog om 'n geskiedkundige storie objektief te vertel, sond…

Twiets maak opslae 25.10.2013

Die ongeoorloofde gebruik van nuusmedia se inligting op sosiale netwerke het gister opslae gemaak. B…

Inkomstegaping tussen rasse laagste ooit 24.10.2013

'n Interdissiplinêre studie deur die Universiteite van Stellenbosch, Pretoria en die Witwatersrand w…

Suiker net so verslawend soos kokaïne - studie 23.10.2013

Hoeveel lepels suiker het jy vanoggend in jou koffie gegooi en oor jou pap gestrooi? Nuwe navorsing …

Is rassisme uitsluitlike wit verskynsel? 21.10.2013

Is rassisme 'n uitsluitlike wit verskynsel? Die vraag het skielik die afgelope week weer sterk kop u…

Ekonomiese Vryheidsvegters 17.10.2013

Julius Malema se nuwe party, die Ekonomiese Vryheidsvegters, maak al hoe meer geraas in die aanloop …

EFF verander politieke speelveld 17.10.2013

'n Nuwe raserige en ontstuimige verskynsel het hom die afgelope tyd in die land se politieke speelpa…

PRASA kontrak laat oë rek 16.10.2013

Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (PRASA) se ondertekening van 'n R51-miljard rand kontrak…

Geweld in skole 15.10.2013

Sommige onderwysers sê hulle is bang om skool toe te gaan nadat verskeie skole die afgelope tyd die …

Kruger-miljoene bestaan nie 15.10.2013

Mense wat steeds glo hulle gaan eendag die skat van die laaste president van die Zuid-Afrikaansche R…

Vriend sê vlieënier kon gered word 14.10.2013

'n Lugvaartkenner sê die lugtoertjievlieënier, Glenn Dell, se lewe kon gered gewees het nadat sy vli…

Listen to the Monitor podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.