Magalies Afrikaanse Podcast

Magalies Potgooi

Society AF ↓ 215 episodes

'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie. Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome:Klets - Lekker ligte geselsiesBoekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se storiesPop - Flieks, TV stories, etcKletsBotBoks - Debatte tussen twee ChatbotsKommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.comKategorië: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py

Author

Magalies Afrikaanse Podcast

Category

Society

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

[62] Pop: Tydtoere in flieks 06.09.2023

Wat is jou gunstelling 'time travel' fliek? Wat is al die verskillende tipes time travel wat ons sien in flieks, soos 'block universe' versus parallele heelal. Watter soort was "Back to the Future"? Wat gebeur met Marty in die ander tydlyne? Tel "Terminator" as 'n tyd-toer fliek? Wat het in Donnie Darko gebeur? Ons doen ook 'n ontleding van Deja Vu (tydl...

[61] Magalies vs Kahneman: Vasvra #4 30.08.2023

Ons breine gebruik ’shortcuts'' om vrae vinnig te antwoord. Meestal werk dit, maar in sekere situasies loop dinge lelik skeef. Kom ons kyk hoeveel van hulle ons kan raakloop in vandag se 'fun' kompetsie “Magalies vs” episode met Rudolph (Australië), Evert (België), Tobie (VK) en Francois (RSA).   1: Bat en ball https://www.cnbc.com/2023/07/03/people-almost-always-get-this-simple-math-problem-wrong...

[60] Klets: Met Afrikaanse Manne (Hugo Swanepoel) 22.08.2023

Hugo Swanepoel van die Afrikaanse Manne potgooi praat vandag met ons oor potgooi, hensop, politiek, en boek en potgooi aanbevelings. Afrikaanse Manne op spotify Boeke: - Fees van die ongenooides: PG Du Plessis (gelees deur Anrich Herbst ) op Audible - David Goggins: Boek - Matthew Mcconaughey: Audible Potgooie: Breaking Points : News op Spotify Wolverine the lost trail: Storie op Spotify The Shawn...

[59]: Boekklub: 42 - Big Bang tot Mens (met Dawid Vandenheever) 16.08.2023

Dawid vertel ons van sy boek wat 13.77 miljard jaar se geskiedenis verduidelik en al die groot idees soos Kosmologie, Evolusie tot Vrye Wil saamvat in 'n maklike verstaanbare en vloeiende beskrywing. Dawid se projek website:  https://prjct42.org/ Elke hoofstuk van 42 is hier te lees:  https://prjct42.org/the-answer/ ‘n Link na die boek is ook hier:  https://prjct42.org/the-book/ Werks webblad:...

[58] Klets: Masterbierer met Francois Vermeulen 08.08.2023

Francois vertel ons van brou

[57] Vrees 02.08.2023

Vrees, angs, trauma, fobias, adrenalien, risiko en nog meer lekker rustige goed om oor te praat.

[56] Pop: Love, Death, Robots (Netflix TV reeks) 25.07.2023

Evert & Francois klets oor van hull gunsteling LDR episodes; Welkom by die nuwe 'Pop Kultuur' segment.

[55] Taalwil (met Chris Canter) 18.07.2023

Chris Canter (1980) is Nederlands en Suid-Afrikaans en het in Nederland groot geword. Hy skryf in Nedersaksies, die eie taal van die Noordooste van Nederland (en van die Noorde van Duitsland, waar díe taal gewoonlik Platduits genoem word). Sy digbundel Hieltied onbekender (2023) en sy kortverhalebundel Moenen (2019) is gepubliseer deur Het Drentse Boek, die uitgewery van die Huus van de Taol, en k...

[54] Boekklub: God, Mens, Masjien en Dier (met Afrikaans Vandag Podcast) 12.07.2023

Ons kuier met Afrikaans Vandag se Annemie en Carien en praat oor die boek "God, Human, Animal, Machine" geskryf deur Meghan O'Gieblyn. Die boek ondesoek die verwantskap tussen menswees, geloof en tegnologie. Nuwe tegnologie soos Taal Modelle forseer ons om te dink oor wat dit is om 'n mens te wees. Afrikaans Vandag: https://podcasts.apple.com/gb/podcast/afrikaans-vandag-met-annem...

[53] Hensoppers: Israel (Wendy Zitzman) 04.07.2023

Ons praat met Wendy Zitzman oor haar avonture in Israel.

[52] Misterie van Melkweg Mannetjies 21.06.2023

Ons praat oor groen mannetjies wat in die ruimte bly en wonder hoe hulle lyk en of hulle bestaan. Hoekom hik ons? https://sites.dartmouth.edu/dujs/2009/05/22/why-do-we-hiccup/ Enkel elektron idee: https://en.wikipedia.org/wiki/One-electron_universe

[51] Holisme haasgat - Filosofie met Jan Smuts 07.06.2023

Kan jy glo! Jan Smuts was nie net 'n groot staatsman nie, maar diep in Wetenskap en Filosofie en een van sy idees het groot impak gehad. Naamsverandering van die lughawe: https://www.sahistory.org.za/dated-event/johannesburg-international-airport-officially-renamed-or-tambo-international-Kanairport Multisellulere lewe in 600 dae: https://youtu.be/5_MkchWsfao

[50] Hensoppers: Taiwan (met Elene van Sandwyk) 24.05.2023

Die derde hensopper episode is hier! Ons praat me Elene van Sandwyk wat nou al 10 jaar lank in Tapei bly. Elene het hierdie regstellings gestuur: Taiwan het nie meer mense as Suid Afrika nie, sy het gedink aan die populasie digtheid Die woord in Manderein was sy gesê het beteken 'buitelander' verwys na die vrou se familie, nie die man s'n nie

[49] Namaste, Bliksems! (Mindfulness) 10.05.2023

Evert, Tersia en Rudolph praat oor hulle mindfullness ondervindinge. Ons 50ste opname (insluitend ons intro, so episode 49)! Nog meer oor mindfullness Big Think 30 minute opsomming: https://www.youtube.com/watch?v=jCJdl6Vs7wg Andrew Huberman solo episode oor meditasie (episode 96): ⁠https://hubermanlab.com/how-meditation-works-and-science-based-effective-meditations/⁠ Andrew Huberman praat met Sam...

[48] Klets: ChatGPT 25.04.2023

Die eerste Afrikaanse onderhoud met ChatGPT, of soos ons haar gedoop het: Blikbrein.

[47] Waar het jou Oupa gekuier? #2 11.04.2023

Hierdie keer toets ons ons-self en ontdek die skandes van die familie.

[46] Memes - Brokkies kultuur inligting 28.03.2023

In 1976 het Richard Dawkings die term "Meme" uitgedink. Dekades later het die term gewild geraak met verwysing na internet memes, maar ons praat bietjie oor die wyer betekenis van die term. Virus of the Mind: https://www.goodreads.com/book/show/363502.Virus_of_the_Mind

[45] Boekklub: Aliens, Engele, Golems - 8 wêrelde met Ted Chiang 15.03.2023

Ons drie praat or a paar kortverhale in Ted Chiang se versameling "Stories of your life and others". Ted Chiang: en.wikipedia.org/wiki/Ted_Chiang Ted se storie wat in 'n fliek omgesit is: www.youtube.com/watch?v=tFMo3UJ4B4g As jy nie na die hele gooi wil luister nie.... 0h:0m - Inleiding 0h:7m - 72 letters 0h:29 - Tower of Babel  0h:45 - Story of your Life (Arrival film) 1h:08 - Hell is the a...

[44] Magalies vs die internet: 3 01.03.2023

Ja, ons doen dit al weer

[43] Stoicism: Kalm kop tydens beurtkrag 15.02.2023

Evert is nou al 'n week lank 'n stoic en Rudolph is 'n ervare stoeier. Kan hulle Tersia help om kop te hou met al die beurtkrag? Of gaan Tersia eerder Evert help om kalm te bly oor al die duisende botteltjies wat in sy huis rond staan? Prof Pugliucci op TED:   https://www.youtube.com/watch?v=Yhn1Fe8cT0Q Philosophize This: https://www.philosophizethis.org/

Welkom by die Magalies Afrikaanse Potgooi / Podcast 11.02.2023

Hartlik welkom by ons potgooi in Afrikaans! Hierdie is ons tweede inleiding van die podcast. Ons reken die ander een is episode een. Krap maar rond. Ek is seker nie alle temas is interessant vir almal nie.

[42] Hensoppers: David en die Goliat, Amerika 01.02.2023

David het op stowwerige klein myn dorpies groot geword - daar was nie geld vir universiteit nie, maar hy het die geleenthede wat verby gekom het aangegryp en die beste daarvan gemaak. Sy paadtjie het hom deur Suider Afrika, Europa en VSA gevat.  Kom luister na sy avonture op ons derde Hensopper episode. David se radio stasie: https://musicalventureradio.com/

[41] Morele fondasies en heidene 17.01.2023

Met Evert en Rudolph wat in lande bly wat nie meer rerig gelowig is nie, waarop is die mense se moraliteit gebaseer? 

[40] Is die lewe te kort? 04.01.2023

Dis 'n ou nare vraag, maar ons gaan jou nie depressief maak nie.

[39] Tersia haal Jordon Peterson oor die kole 21.12.2022

Hierdie is 'n opvolg van ons episode oor Jordan Peterson se boek, 12 Rules for Life. Lyk of daar meer dinge oor Jordan Peterson te sê is, veral sy vae en vreemde termes wat hy gebruik as hy oor geloof praat. Tersia het weer met ons kom praat en 'n ontleding gedoen oor sy kommentaar oor geloof.

Listen to the Magalies Potgooi podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.