Magalies Afrikaanse Podcast
Magalies Potgooi
'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie. Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome:Klets - Lekker ligte geselsiesBoekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se storiesPop - Flieks, TV stories, etcKletsBotBoks - Debatte tussen twee ChatbotsKommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.comKategorië: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py
Author
Magalies Afrikaanse Podcast
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 11, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
[86] Sitcom dilemmas 03.04.2024 1:28:38
In die TV reeks Seinfeld, kry die 4 makkers van die show hulle self altyd in die mees ongemaklike sosiale situasies en morele penaries. Kan die Magalies hulle help om daaruit te wriemel?
[85] Hensoppers - Engeland (met Afrikaans Vandag) 27.03.2024 48:30
Ons kuier by Afrikaans Vandag se Annemie en Carien en hulle vertel ons van hulle avonture as Hensoppers in Engeland. Afrikaans Vandag op Spotify: https://open.spotify.com/show/6YQDJLwRHw7kUSFAOSdCUk
[Blits] Boekklub: 7.5 lesse oor die brein - Lisa Feldman Barrett 19.03.2024 14:49
Hierdie is 'n 15 minute opsomming van episode 13 waar ons Lisa Feldman Barrett se boek "Seven and a half lessons about the brain" bespreek het.
[84] Klets: Ja of nee vir nuwejaarsvoorneme? 12.03.2024 40:36
...en ons praat oor die 4000 jaar oue geskiedenis daarvan, wat is die gewildste voornemes, hoe lank hou dit, en hoe om suksesvol te wees. En ander lawwe stories soos oomies wat in feëtjie klere marathonne hardloop in Europa. Geskiedenis: https://theconversation.com/where-did-the-new-years-resolution-come-from-well-weve-been-making-them-for-4-000-years-196661 Redes vir faling: https://fisher.osu.ed...
[83] Is daar bewyse vir die Oerknal (Big Bang) ? 06.03.2024 1:26:38
Oerknal teorie en die bewyse daarvoor. Big History: https://www.thegreatcourses.com/courses/big-history-the-big-bang-life-on-earth-and-the-rise-of-humanity Anna Frebel (13.2 miljard oue ster): https://www.youtube.com/watch?v=IQnUa5Bq5x4 Sabine Hossenfelder: https://www.youtube.com/@SabineHossenfelder
[82] Deen se transisie 28.02.2024 52:39
Deen is 'n Afrikaner man wat hou van rugby en braai, maar was gebore as 'n vrou. Wat 'n aangename gesprek om te luister na die paaidjie wat hy gestap het.
[81] Pop! Don't worry, darling 21.02.2024 53:38
Ons praat met Pop se eerste gas, Rudolph Botha oor die fliek "Don't worry, darling" Don't Worry, Darling: https://en.wikipedia.org/wiki/Don%27t_Worry_Darling The Stepford Wives: https://en.wikipedia.org/wiki/The_Stepford_Wives_(2004_film) The Truman Show: https://en.wikipedia.org/wiki/The_Truman_Show
[80] Hensoppers: Thailand (Met Afrikaanse Manne Dewald) 14.02.2024 1:23:29
Ons kuier in Thailand met Dewald van Afrikaanse Manne wat vir 4 jaar daar gebly het. Ander Hensopper episodes: 53: Israel 50: Taiwan 42: VSA 31: Nederland en ook op Episode 60 het Hugo ons onder andere vertel van Iowa, VSA.
[79] Klets: "My Mense" 07.02.2024 1:15:40
Hoe hard skud jy hand? Soengroet mense ook in ander lande? Wat beteken dit as 'n Afrikaanse man met vellies praat van "My Mense"? Wat is kultuur? Ons ruil notas uit en antwoord hierdie vrae van die perspektief van Suid Afrika, Australië en België.
[78] Boekklub: Arch-Conspirator 31.01.2024 1:12:16
Divergent fliek reeks se skrywer, Veronica Roth het ons vermaak met die kort verhaal "Arch-Conspirator".
[77] Geen Fatalisme; Geen dobbelstene (met Afrikaanse Manne) 24.01.2024 1:29:27
Opvolg op episode 73 om 'n verduideliking van vrye wil, fatalisme en verenigbaarheidsleer (compatibilism). Gesprek begin na 10 minute merk, maar die Afrikaanse Manne het vir ons 'n paar lekker stories die eerste stuk vertel. Check uit Afrikaanse Manne: https://afrikaansemanne.com/
[76] Boekklub: Goggins (toughste dude ooit) - met Afrikaanse man Hugo Swanepoel 17.01.2024 1:23:01
Ons doen 'n boekklub met Hugo Swanepoel van Afrikaanse Manne potgooi. Die boek: Goggins: Can't hurt me: Master Your Mind and Defy the Odds ; Ons praat ook oor ons eie draf en maraton hardloop ervarings. Goggins is 'n ultra atleet en 'n 'motivational speaker'. Hy gee mense advies oor hoe om met 'n sterker 'mindset' hulle lewens te groei - nie net te doen met fisi...
[75] Tech: Kernkrag 03.01.2024 1:36:03
Ons praat or nuclear power en onlangse ontwikkeling.
[74] Magalies vir president! 27.12.2023 1:53:25
Show begin op 4:20 Ons laat ons uit oor 'n paar politieke sienings en rate mekaar.
[73] Vrye wil, bestaan van tyd, Marxisme en meer (met Pieter Kriel) 20.12.2023 1:20:05
Pieter Kriel is besig met sy Meesters in Metafisika. Ons praat met hom oor marxisme, metafisika, die verwantskap tussen wetenskap en filosofie, vrye wil, die gebrek an self, bewussyn, Siener van Rensberg en Afrikaners op Tiktok https://pieterkriel.com/ https://www.tiktok.com/@pieterkrielorg
[72] Pop! Primer & Donnie Darko 13.12.2023 41:27
Ons praat uiteindelik met Tobie oor die tydtoer moewie "Primer" en ook Donnie Darko http://www.donniedarko.org.uk/
[71] Geen Bybel Sondeval? (met Teoloog Prof Sakkie Spangenberg) 06.12.2023 1:09:56
Ons gesels vandag met Professor Izak Spangenberg, 'n afgetrede teoloog wat in die Ou Testament gespesialiseer het. Hy het 10 boeke geskryf en meer as 60 akademiese publikasies op sy naam, en hy het dekades se ondervinding agter die blad. Prof. Spangenberg se navorsing het tot die insig gelei dat die kerk soms nie die Bybel akkuraat gebruik nie. Hy beklemtoon dat sekere konsepte, soos die Sondeval,...
[70] Klets: SpaceX - ROCKETS! 29.11.2023 1:17:49
Evert vat ons deur die SpaceX vloot se geskiedenis en toekoms. Games with realistic orbital mechanics: Orbitersim: (serious sim): http://orbit.medphys.ucl.ac.uk/ KSP 1: https://store.steampowered.com/app/220200/kerbal_space_program KSP 2: https://store.steampowered.com/app/954850/Kerbal_Space_Program_2/ SpaceX: Landing learnings: https://www.youtube.com/watch?v=bvim4rsNHkQ&t=17s Falcon heavy...
[69] Ons dink, ons is - Descartes se 'angle' 21.11.2023 54:35
Ons gaan klassiek.... waar alles begin het... Rene Descartes.
[68] Klets: Solar skop Eksdom 15.11.2023 1:23:00
Solar en ander hernubare krag ...asook sake rakensde klimaatsveranderinge
[67] Wat is dit om mens te wees? 08.11.2023 46:06
Die brein, self, sosiale identiteit, baysian modelle, nuwe ervarings, controlled hallucinations, emergence, taal en.... die doel van die lewe. 'n Opsomming van idees oor die afgelope paar jaar plus 'n paar nuwes.
[66] Boekklub - Kafka se 'Die Metamorfose' 25.10.2023 1:23:02
Bespreking van die klassike 1915 boek. Dan Buettner onderhoud: https://www.youtube.com/watch?v=votipN16UK8 Kyk ook na “Live to 100: Secrets of the Blue Zones” op Netflix. Boek verniet hier: https://www.sas.upenn.edu/~cavitch/pdf-library/Kafka_Metamorphosis.pdf Kuns kopiereg: www.instagram.com/nell.idae
[65] Hoekom is mense bliksems? 17.10.2023 1:16:43
Hoekom ervaar ons mense as bliksems? Evert en Rudolph staan op vir hulle! Daniel Kahneman: Vir elke slegte ervaring in a verhouding het jy 5 goeies nodig: https://pca-nwa.com/quantity-and-quality-in-human-interactions/ Podcast Scott Barry Kaufman: https://scottbarrykaufman.com/podcast/ Paul Bloom (Phsyc): https://open.spotify.com/show/2IolDGaw9k2mYEW3sLEj6W
[64] Kloon en vernietig my Scotty! 03.10.2023 1:10:50
As jou liggaam vernietig word, maar terselfde tyd perfek herbou word op Mars van ander materie, is dit nogsteeds jy? Ons praat oor klone en Star Trek teleport tegnologie en Derek Parfit se ander filosofie.
[63] Wat sê die gurus oor Slaap, Eet, Kuier, Oefen, Gemeenskap? 20.09.2023 1:42:54
Wat sê die gurus (dis nou nie ons nie) oor dinge wat ons moet doen om 'n lang en gelukkige lewe te leef? Ons praat oor slaap, intermitted fasting, oefen, soeke na gemeenskap by die kerk of golfbaan en hoe COVID en sosiale media dit verander het, mans se gebrek aan vriende, onthouding van drank, pornografie en ander onheilighede, lang teenoor kort termyn geluk, en selfs oor hoe om 'n stad te ontwer...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.