Magalies Afrikaanse Podcast

Magalies Potgooi

Society AF ↓ 215 episodes

'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie. Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome:Klets - Lekker ligte geselsiesBoekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se storiesPop - Flieks, TV stories, etcKletsBotBoks - Debatte tussen twee ChatbotsKommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.comKategorië: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py

Author

Magalies Afrikaanse Podcast

Category

Society

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

[110] AI se binnegoed en toekoms 17.09.2024

Wat is Kunsmatige Intelligensie? Wat is generatiewe vs evolusionêre raamwerke? En is daar 'n groot KI-gevaar soos in Terminator ?

[109] Boekklub: Hoekom comics lees ? (met Hugo Swanepoel) 10.09.2024

Hugo en Evert vertel vir ons wat die aantrekking is om strokiesprente te lees en vertel ons 'n bietjie meer van die grafiese roman MIND MGMT. https://en.wikipedia.org/wiki/MIND_MGMT

[Bonus] Space nuus #1 07.09.2024

Evert vertel ons van al die nuutste opwindende nuus oor 'ruimte-reise' in hierdie spesiale episode. Countdown op Netflix: Countdown

[108] Het klippe bewussyn? 03.09.2024

Natuurlik nie, maar die teorie van Pansigisme sê bewussyn (consciousness) is versprei oor die heelal en in alles. Dalk is dit bollie, maar miskien leer mens tog iets as jy daaroor dink.

[107] Boekklub: Verwagtinge (met Beria Vorster) 27.08.2024

Beria Vorster vertel ons van sy boek "Expectations". email: Beria. Vorster@gmail.com Boek te koop aanlyn: ⁠https://burbleonline.co.za/c/300/self-help⁠ (Beskikbaar vanaf 30/8/2024)

[106] Klets met Gareth Green: Hoe om (goeie) flieks te maak 20.08.2024

Ons praat met film maker Gareth Green oor sy ambisies om sy stories met die wêreld te deel – in Afrikaans. Ons praat ook oor die film vervaardigings proses as ook wat dit vat om ‘n goeie fliek te maak. Kontak Gareth Green by:  greentokolosh@gmail.com Instagram: @gareth_green_tea Youtube: @garethgreen3097 My Pa die Alien Promo: https://www.youtube.com/watch?v=hj9FnSIp-LE

[105] Fisika en Biologie Gediggies 13.08.2024

Lewensbouende prosesse, kompleksiteit, moontlikheidspasies en samestellingsteorie. Feite oor die lewe, maar alles in digvorm! Sara Imari Walker (@Sara_Imari) / X

[104] Klets: Afrikaanse Kasteel in Frankryk (met Sunita en Andrew) 06.08.2024

Sunita en Andrew McDonald is besig om 'n 16e eeuse kasteel in die suide van Frankryk te restoreer, wat baie vervalle was toe hulle reg in die begin van Covid daar ingetrek het. Fotos op Instagram: https://www.instagram.com/chateaudecapelle/ Een van vele artikels op Maroela Media: https://maroelamedia.co.za/debat/rubrieke/ons-franse-kasteel-met-n-hart-diep-in-afrika-gewortel/ Facebook groep: ht...

[103] Evolusie Feite en Verwarringe 30.07.2024

Evolusie Teorie misverstande, gapings, pogings om te versoen met die Bybel, bewyse en ander feite

[102] Hensoppers: Malta (Wendy Zitzman) 23.07.2024

Ons gesêls weer met Wendy - die keer oor die tyd wat sy in Malta gebly het

[101] Klets met Tattoo-kunstenaar Simone 16.07.2024

Ons gesels met Simone, professionele Tattoo kunsternaar https://www.instagram.com/simi.tattoos/

[100] Magalies vs Internet : Vasvra #6 09.07.2024

Ons vier ons 100ste episode met 'n Vs Internet! - Mense wat baie eet en nie oorgewig raak nie het 'n vinnige metabolisme - Is cholesterol in eiers sleg vir jou hart? - Is water 'nat' ? - As 2 spieëls na mekaar toe kyk, gaan die beeld verewig diep? - en nog baie meer

[99] Niks kom van Krieket - dis net fisika (met Tersia) 02.07.2024

Top-down vs Bottom-up causation; Free Will; Tersia by Free Thought Hour: https://www.youtube.com/@FreeThoughtProductions Robert Sapolsky: Determined https://en.wikipedia.org/wiki/Robert_Sapolsky Kevin j. Mitchell: Free Agents https://www.kjmitchell.com/

[98] Kopkrap raaisels oor kop kwessies 25.06.2024

Ons kyk na 3 gedagte eksperimente: - Buridan se Esel - Mary se kamer (kleur) - Roko's basilisk

[97] Klets: Nat stortgordyn kienk & ander confessions 19.06.2024

Evert vertel ons van die lawwe dinge op "Fesshole" - 'n X (Twitter) account waar mense hulle lafste belydenisse anoniem kan laat versprei. https://x.com/fesshole

[96] Boekklub: Drank, seks en David Bowie (met RR Ryger) 11.06.2024

RR Ryger skryf oor dinge in Afrikaans wat ons nie gewoonlik in Afrikaans lees nie. Dis 'n rowwe rit, maar baie boeiend. RR Ryger is die skrywersnaam van Michael Green. Ons praat ook met hom oor se loopbaan wat baie dekades span en 'n paar interessante draaie geloop het tussen skryf, rugby joernalis en redakteur van Loslyf. Litnet biografie: https://www.litnet.co.za/michael-green-aka-rr-ryg...

[95] SA Nobel prys wenner Wurm leer ons oor die brein 04.06.2024

Hoe werk die mens se brein? Kom ons begin klein... baie klein en kyk na die mees primitiefste diertjie wat nie net gereeld in die ruimte kuier nie, maar die bestudering van dit het gelei het tot 'n Suid Afrikaanse Nobel prys - C.Elegans. Wikipedia: https://en.wikipedia.org/wiki/Caenorhabditis_elegans OpenWorm: https://openworm.org/ Hoe 'stroom' in neurone werk: https://www.youtube.com/...

[94] Klets: Die wind in jou seile (power kiting) 28.05.2024

Ons praat oor powerkiting. Maak seker jou kite is nie te groot vir jou skoene nie! https://www.youtube.com/shorts/cO7oM4VAxqY Indiese insident: https://www.voanews.com/a/police-kite-fighting-string-responsible-for-india-festival-deaths/6931342.html

[93] Die Gevaarlike Paddastoele (met Dewald) 22.05.2024

Ons praat met Dewald oor sy ondervindinge in Psigedelies en ander dwelms. Ouderdomsperking en baie waarskuwings geld vandag! Afrikaanse Manne: https://afrikaansemanne.com/ Die ander kant van rook: https://www.youtube.com/watch?v=_rBPwu2uS-w Die fractal beelde waarna verwys is: https://www.highexistence.com/dmt-experience-drug-good-bad-unbelievable/

[92] Pop! Locke 14.05.2024

Ons praat oor die movie Locke en wat 'n real hero is.

[91] Klets: Reis deur Suid-Afrika as 'n Hensopper 06.05.2024

Hoe ervaar mens Suid-Afrika nadat jy 7 jaar nie daar was nie?

[90] Klets: Musiekfabriek met AFRMNE 30.04.2024

Hugo vertel ons van elektroniese dans musiek en hoe om dit te maak. Check out AFRMNE se nuwe release: URBAN ECHOES. Ook die Afrikaanse Manne potgooi. Sagteware: Logic (IOS), Fruityloops, Slicer, VSTs Hardeware: Midi controller.

[89] Vegan 'fight' tussen Tobie en Rudolph 23.04.2024

Ons het 'n vriendelike debat oor veganisme (insluitend Utilitarian waardestelsel). Francois probeer sy bes om objektief te bly, maar hou te veel van biltong!

[88] Vals Profete en Resonerende Gurus 17.04.2024

Met al die twakpraat daar buite kan dit moeilik raak om te weet wanneer verkoop iemand vals idees of mislei 'n guru jou. Selfs in die wetenskap hoor jy elke dag 'n ander storie. Ons kerm bietjie oor die penarie. Decoding the gurus: https://www.youtube.com/channel/UCTgFfqo5o8yIdvMbwOFZyYA

[87] Magalies vs Internet : Vasvra #5 - Diere 10.04.2024

Ons val so baie vir mites op die internet, maar die Magalies is hier om te help! Ons praat meestal (maar nie uitsluitlik) oor diere manierie. Bronne: Jellievis en piepie: https://www.health.com/mind-body/does-peeing-on-jellyfish-help Honde sweet deur hulle tong: https://www.hillspet.com/dog-care/behavior-appearance/do-dogs-sweat Verkleurmannetjies: https://www.britannica.com/story/how-do-chameleon...

Listen to the Magalies Potgooi podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.