Magalies Afrikaanse Podcast
Magalies Potgooi
'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie. Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome:Klets - Lekker ligte geselsiesBoekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se storiesPop - Flieks, TV stories, etcKletsBotBoks - Debatte tussen twee ChatbotsKommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.comKategorië: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py
Author
Magalies Afrikaanse Podcast
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 11, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
[133] Boekklub: The Alienation Gene met Marinus Mans 26.02.2025 1:09:29
Ons praat met skrywer Marinus Mans oor sy boek The Alienation Gene Amazon link vir The Alienation Gene marinusmans.co.za
[132] Klets: Virtual Reality met Quest 3 19.02.2025 1:29:04
Evert vertel vir ons van sy nuwe speelgoed. Quest 3 VR Headset Top Speletjies: - Job simulator - Vacation simulator - Wall town wonders - Population: One - Superhot - Contractors Showdown: ExfilZone Kamera: - Insta360 X4
[131] Klets: Skaam seuns wat modelleer en salsa 12.02.2025 45:17
Ons praat oor Rudolph se modeljare, Tobie se salsa-avonture, skaamheid en vernederende ondervindings wat jou laat groei. Daar is ook so paar goue skool herhinnering.
Nuusflits: Dricus Du Plessis veg! UFC 312, Sondag oggend 08.02.2025 1:36
Dricus Du Plessis veg more, Sondag oggend weereens teen Sean Strickland. Kyk op DSTV so tussen 9am en 10am. Jy kan ook die fight koop op ufc fighpass. Hier by my kos dit so 30 eur.
[130] Hoekom is daar iets en nie niks nie? 05.02.2025 44:27
Ons probeer weerens een van die onopgelosde vrae beantwoord. Michael Shermer artikel wat as basis gebruik word: https://www.skeptic.com/reading_room/why-is-there-something-rather-than-nothing/ Lawrence Krauss onderhoud: https://www.youtube.com/watch?v=46sKeycH3bE
[129] Drie-liggaam-probleem, kousaalheid en agentskap 29.01.2025 1:03:10
Drie-liggaam-probleem, kousaalheid en agentskap
[128] Pop! Arcane 22.01.2025 1:13:52
Plot Alert! Vind dit op Netflix https://www.netflix.com/title/81435684
[127] Is besluitneming en doelwit "hacks" nodig? 15.01.2025 52:17
Maak jy soms verkeerde besluite omdat jy nie verby die struikelblokke kan kyk nie? Sukkel jy met "analysis paralysis"? Voel jy skuldig oor doelwitte wat jy nie bereik het nie? Moet jy sleg voel teenoor jou historiese self as jy nie drome bereik het nie, of skuld jy eerder jou toekomstige self genot? Is die harde bene kou iets wat jy moet vermy of uitsoek? Moet ons eerder fokus op voorspellings as...
[126] Klets: Die klein dingetjies wat pla 08.01.2025 52:08
Oftewel soos wat hulle in Engels sê "Pet Peeves".
[125] Grootste Onopgeloste Raaisels 01.01.2025 1:10:21
Wat is die groot vrae oor die heelal wat ons nog nie geantwoord het nie? Ons praat van dinge soos Donker Materie en Energie. En wat was die vrae 100 jaar terug? Of 'n 1000 jaar?
[Bonus] Space nuus #2 28.12.2024 32:40
Evert vertel weer vir ons van witwarm Januarie in die ruimte en watter ruimte planne hy na uitsien in 2025.
[124] Boekklub: Orbital (2024 Booker wenner) 25.12.2024 40:27
2024 Booker Prys wenner en dit speel af op die ISS - dit moet 'n goeie boek wees! Nie almal is ewe oortuig nie... https://en.wikipedia.org/wiki/Las_Meninas
[123] Klets met Mia oor Gaming Kultuur, Anime en ander pop kuns 18.12.2024 1:04:58
Ons gesels met Mia, wat 'n groot passie het vir Gaming, Anime en vele meer. Sy was op universiteit ook die president van die Anime en Games Club. Sy neem ons op 'n toer deur hierdie wêreld — kom saam! Gaan loer in by haar: YouTube: https://www.youtube.com/@mialotic Apple: https://podcasts.apple.com/au/podcast/geeky-speechie-gaming-speech-therapy-and-geek-culture/id1732201715 Spotify: https://op...
[122] Klets: Onnoselle yskasmagneet-geskenke en ander confessions 11.12.2024 54:44
Fesshole op die X-platform is waar jy jou vreemdste biegverhale (of confessions) anoniem kan deel. Evert het 'n paar uitgesoek wat nie té af is om te deel nie. Gaan loer na episode 97 waar ons dit vantevore gedoen het. Ons is vier ouens wat in vier verskillende lande bly (Francois kuier wel in Australië). So terwyl ons deur die moeras van Fessholes werk, gesêls ons ook oor die verskille tussen lan...
[121] Vryheid 04.12.2024 58:18
Nie die dorp in die Vrystaat nie - die idee dat jy kan doen wat jy wil. Ons praat oor verskil tussen lande, vryheid om vinnig te ry soos op die autobahn, vryhede waar jy jouself inperk, ens.
[120] Pop! Solaris - die storie agter die storie 27.11.2024 57:35
Ons praat oor die 2002-fliek Solaris , waar George Clooney 'n sielkundige speel met die naam Chris Kelvin wat arriveer op 'n ruimtestasie wat wentel om die planeet Solaris , nadat hy 'n noodsein van sy vriend ontvang het. Solaris is baie meer as net 'n Hollywood-fliek — die geskiedenis strek oor dekades en het 'n paar interessante draaie wat ons na 'n ander era van sci-fi-stories en legendes toe...
[119] Hoekom is blomme mooi? 20.11.2024 1:15:55
“As ‘n boom omval in die bos en niemand hoor dit nie, maak dit ‘n geluid?” Wat van ons level up eerder met die vraag: “As ‘n blom blom in die bos en niemand sien dit nie, is dit nog steeds mooi?” Of eerder: is estetika objektief? Die idees is gebaseer op David Deutsch se tesis “Hoekom is blomme mooi,” en ek en Evert het hard kop gekrap en probeer hardop dink daaroor. Tesis: https://publicism.info/...
[118] Hensoppers: Indië (met Vanessa) 13.11.2024 1:04:16
Die week is dit weer tyd vir 'n lekker ligte kuier en die keer gaan loer ons in by Vanessa wat al 4 jaar lank in Indë bly saam met haar familie.
[117] Die Borg se 'hive mind' 05.11.2024 1:04:27
Ons kyk na Star Trek se Borg en gebruik dit as ’n gedagte-eksperiment om kollektiewe en individualistiese samelewings te vergelyk. Ons ondersoek ook die moraliteit van die assimilasie van ander gemeenskappe by joune, soms met geweld, omdat jy besluit dis beter vir hulle. Ons vergelyk die Borg se hive mind met dié van bye, seekatte, die weermag, ekonomiese stelsels, KI (kunsmatige intelligensie), e...
[116] Klets: Henrieke se Namibië toer 29.10.2024 50:39
'n Rustige geselsie met Henrieke oor haar bustoer deur Nambië. Kopiereg vir Vinger van God behoort aan Pieter Best * Lisensie details en oorspronklike foto: https://en.wikipedia.org/wiki/Mukurob#/media/File:Namibia_Mukurob_01.jpg
[115] Weet die haas die jakkels weet hy weet hy wil hom vang? 22.10.2024 1:03:28
Is miere autonome? Het hase 'theories of mind'? Hoekom lyk robotte soos oulike diertjies? Weet die kiewiet hy flous die jakkals? Ervaar krewe pyn? Is daar verskillende vlakke van bewussyn? Ons weet nie wat die antwoorde is nie, maar ons gaan nie stilbly nie! Gelukkig is Dan Dennett se wysheid naby om ons deur die probleem te lei. Braitenberg Masjien: https://www.youtube.com/watch?v=A-fxij3zM7g Kin...
[114] Hensoppers: Kanada (met Hardy) 15.10.2024 55:37
Hardy vertel ons van sy 5 jaar in Kanada en ander ondervindinge. Ander Hensopper episodes: [102] Malta [085] England [080] Thailand [053] Israel [050] Taiwan [042] VSA [031] Nederland
[113] Nog pitkos uit Galileo Galilei se kettery 08.10.2024 1:14:09
Die ou storie van GG se stryd met die kerk is al goed deurgetrap, maar daar is nog steeds pitkos in hierdie eeue-oue sepie. Dit gaan oor hoe ons verduidelikings evalueer en teenoor mekaar opweeg. Gebaseer op David Deutsch se Fabric of Reality
[112] Hotel Infinity 01.10.2024 53:00
Ons doen so bietjie wiskunde, met die Hotel Infinity Paradoks - 'n gedagte eksperiment in die veld van Wiskunde Filosofie.
[111] Klets: Vegkuns met Brandin Fourie 24.09.2024 1:01:06
Ons praat met een van ons skool tjommas oor vegkuns. Sy gym: http://tridragons.co.za/index.html
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.