Cape Pulpit / Kaapse Kansel

KOPSKUIF

Welkom by Kopskuif, jou bron van insiggewende gesprekke oor onderwys! Hierdie program bied ‘n platform waar alle rolspelers in die onderwysbedryf, van skoolhoofde tot leerders, ouers, onderwyskundiges en ander belanghebbendes, hul perspektiewe en ervarings kan deel. Elke episode bied die kans om te leer hoe onderwys nie net die verantwoordelikheid van skole is nie, maar iets wat die hele gemeenskap betrek. Mercia Eksteen, die aanbieder, lei hierdie inspirerende gesprekke, wat daarop gemik is om mense aan te moedig om hul rol in die onderwys en gemeenskapsontwikkeling te erken. Die program onde...

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: capepulpit.co.za

Author

Cape Pulpit / Kaapse Kansel

Category

Education

Podcast website

capepulpit.co.za

Latest episode

Oct 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

KOPSKUIF - V.I.T.O. - Verhoognaam van Vito Heyn 11.11.2023

11.11.2023 - KOPSKUIF - V.I.T.O. is die verhoognaam van Vito Heyn, ’n kletsrymer en kunstenaar uit die Noord-Kaapse dorp Okiep. V.I.T.O gesels op Kopskuif oor sy musiekliefde en die rol wat musiek kan speel om geykte persepsies uit die weg te ruim. Hy vertel ook van sy deelname aan Taalgenoot-Ruk en Rym – V.I.T.O was vanjaar ’n finalis in hierdie musiekkompetisie vir alternatiewe kunstenaars – en...

KOPSKUIF - Mariette van Eeden, voorsitter van die VVOS gesels oor VVOS as vereniging en tuiste 04.11.2023

04.11.2023 - Mariette van Eeden, voorsitter van die VVOS gesels oor VVOS as vereniging en tuiste waar kleuterskole, speelgroepe, dagmoeders, individue en studente betrokke is om goeie praktyk in die opvoeding en versorging van ons kleuters te bevorder.

KOPSKUIF - Chantal Munnik, verhoudings- en operasionele bestuurder van die Mind Moves-instituut 28.10.2023

28.10.2023 - KOPSKUIF - Chantal Munnik, verhoudings- en operasionele bestuurder van die Mind Moves-instituut, gesels op 28 Oktober op Kopskuif. By die Mind Moves-instituut word leer gedefinieer as die vermoë om aan te pas. Die Mind Moves-instituut help mense om hul vermoë om aan te pas en te leer, te optimaliseer. Hierdie instituut streef daarna dat alle mense die insig en gereedskap sal hê om te...

KOPSKUIF - Lizanne du Plessis, arbeidsterapeut, ouerskapmentor, spreker en skrywer. 21.10.2023

21.10.2023 - KOPSKUIF - Lizanne du Plessis, arbeidsterapeut, ouerskapmentor, spreker en skrywer. Die behandeling van die sensitiewe kindinders met sensoriese prosesseringsuitdagings.

KOPSKUIF - Zahn Hulme, uitvoerende trustee, bemarking en handelsmerkbestuur_ Die Atterbury Trust vier 25 jaar van omgee_ 14.10.2023

14.10.2023 - Zahn Hulme, uitvoerende trustee, bemarking en handelsmerkbestuur_ Die Atterbury Trust vier 25 jaar van omgee_die positiewe impak wat die Atterbury Trust daagliks maak.

KOPSKUIF - Sonja Cilliers, stigter en uitvoerende direkteur van MathMoms. 07.10.2023

07.10.2023 - KOPSKUIF - Sonja Cilliers, stigter en uitvoerende direkteur van MathMoms. MathMoms slaag daarin om vir kinders ’n ander pad vir die toekoms te wys.

KOPSKUIF - Dr. Jo-Marie Bothma, kliniese sielkundige en spelterapeut. Voorskoolse kinders se emosionele welstand 30.09.2023

30.09.2023 - KOPSKUIF - Dr. Jo-Marie Bothma, kliniese sielkundige en spelterapeut. Voorskoolse kinders se emosionele welstand

KOPSKUIF - Lindie Strydom - Hoe ons God se hande en voete kan wees en ’n verskil in God se wêreld maak. 23.09.2023

23.09.2023 - KOPSKUIF - Lindie Strydom - Hoe ons God se hande en voete kan wees en ’n verskil in God se wêreld maak.

KOPSKUIF - Clifford Wee, direkteur van die Gauteng Community Education College 16.09.2023

16.09.2023 - Clifford Wee, direkteur van die Gauteng Community Education College gesels oof die mandaat van dié kollege is gemeenskapsontwikkeling en om werkloosheid te beveg. Clifford deel sy drome vir die jeug van Suid-Afrika en gesels oor gemeenskapsontwikkeling en leierskap

KOPSKUIF - Annemie Blignaut - Stigter en HUB van Music Minds SA 09.09.2023

09.09.2023 - KOPSKUIF - Annemie Blignaut, stigter en HUB van Music Minds SA, gesels op 9 September op Kopskuif. Annemie praat oor hoe musiek as kanaal gebruik kan word om ’n kind se visuele en motoriese vaardighede, luister- en praatvaardighede, asook hul taal- en taktiese ontwikkeling te bevorder.

KOPSKUIF - Hendrik van Deventer - Hoe verhoudings ná die pandemie lyk 02.09.2023

02.09.2023 - KOPSKUIF - Hendrik van Deventer van die Vida-gemeente in Linden, Johannesburg. Hoe verhoudings ná die pandemie lyk.

KOPSKUIF - Dr. Ria Taylor - Passie om brûe te bou tussen die kind en kennis 26.08.2023

26.08.2023 - KOPSKUIF - Dr. Ria Taylor, akademiese adviseur, praat oor haar passie om brûe te bou tussen die kind en kennis

B is vir Boelie: Hoe Kinderteater Empatie Bou en Boeliegedrag Voorkom | Kopskuif met Mirsha Eksteen

In hierdie episode van Kopskuif gesels Mirsha Eksteen met Tiaan Kirsten Libbe, direkteur en uitvoerende vervaardiger van Scenario College, oor die krag van teater om jongmense te inspireer, op te voed en gemeenskappe te versterk. Die gesprek fokus op die nuwe ATKV-kinderteaterproduksie B is vir Boelie, wat boeliegedrag, empatie, selfaanvaarding en emosionele intelligensie op 'n kreatiewe en toegan...

Listen to the KOPSKUIF podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.