GROOTfm 90.5

#GROOTtrauma

News AF ↓ 150 episodes

Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.

Author

GROOTfm 90.5

Category

News

Podcast website

www.grootfm.co.za

Latest episode

Jul 8, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

#GROOTtrauma 06 September 2023 - Demensie en geestesgesondheid 06.09.2023

Esmé Taljaard gesels oor demensie en geestesgesondeheid.

#GROOTtrauma 30 Augustus 2023 - Meer oor skerpioene 30.08.2023

Armin du Preez van African Scorpion Research gesels oor skerpioene en ook wat om te doen as een jou steek.

#GROOTtrauma 23 Augustus 2023 - Als oor velkanker 23.08.2023

Na aanleiding van Derek Watts se afsterwe het ons gesels oor sy gesondheid die afgelope ruk. Dr Jaco van Niekerk gee sy insigte.

#GROOTtrauma 16 Augustus 2023 - Als oor bestraling 16.08.2023

Dr Jaco van Niekerk gesels oor bestraling en nuwe tegnologie daarondom.

#GROOTtrauma 02 Augustus 2023 - Die belangrikheid van borsvoeding 02.08.2023

Dr Jaco van Niekerk gesels oor die voordele van borsvoeding.

#GROOTtrauma - 26 Julie 2023 - Die belangrikheid van KPR 26.07.2023

Paramedikus en Lektor (NWU) Aldus Smith gesels oor die belangrikheid van KPR en ook die rol wat die RESUS Council doen ivm opleiding.

#GROOTtrauma - 19 Julie 2023: Ons psige na Covid-19, hoe gaan dit? 19.07.2023

Psigiater en mediese direkteur van Visa Kliniek, Dr Jerry Bezuidenhout gesels oor hoe dit tans gaan met ons psige, twee jaar na Covid-19.

#GROOTtrauma 12 Julie 2023 - Ons gesels oor Kop, nek en keelkanker 12.07.2023

Dr Johann Kluge van Cintocare gesels oor Kop, nek en keelkanker.

#GROOTtrauma 07 Junie 2023 - Prostaatkanker en Prostavor 07.06.2023

Ons gesels oor prostaatkanker en die belangrikheid om ge'screen' te word.

GROOTtrauma 31 Mei 2023 - Prof Joshni gesels oor die nuwe pediatriesesaal by Steve Biko Hospitaal 31.05.2023

Prof Joshni, hoof van die pediatriesaal by Steve Biko Akademiese hospitaal gesels oor die nuwe saal se veranderinge.

#GROOTtrauma 24 Mei 2023 - Reach for a dream droom groot vir Steve Biko 24.05.2023

Natalie Lazarus van Reach for a dream gesels oor die nuwe pediatriesesaal by Steve Biko hospitaal.

#GROOTtrauma 17 Mei 2023 - Wat is GBS (Gilliam Barre Sindroom)? 17.05.2023

Amarisca Oguz is gediagnoseer met GBS en vertel haar storie rondom die sindroom.

#GROOTtrauma 10 Mei 2023 - Gerco van der Merwe wat deur ISIS aangehou word 10.05.2023

Hoe veilig is dit vir paramedisie om in Afrika te werk? Gerco van Deventer is alreeds 'n paar jaar in ISIS se hande en verwag 'n groot losprys vir sy lewe. Sy suster as ook 'n paar paramedikuste gesels oor hul ervaring om in Afrika te werk. Mari Murray, Izelle Uys en Carle Weber

#GROOTtrauma 03 Mei 2023 - Wat is Aksiale Spondyloartritis? 03.05.2023

Maranda van dam, voorsitter van Aksiale Spondyloartritis Suid-Afrika gesels oor die siekte, bewusmaking daarondom en ook hulle stap, 06 Mei 2023.

#GROOTtrauma 26 April 2023 - Die gevare van 'vaping'. 26.04.2023

Dr Jaco van Niekerk gesels oor Vaping - die gevare daarvan en voordele.

#GROOTtrauma - 19 April 2023 - Dr Ramsammy gesels oor VR tegnologie vir konkusies 19.04.2023

Dr Meerash Ramsammy en Dr Jaco van Niekerk gesels oor die nuutste tegnologie om konkusie te diagnoseer.

#GROOTtrauma - 12 April 2023 - Konkusie 12.04.2023

Konkusie onder sport persone, veral jonger sport spelers is 'n baie sensitiewe onderwerp. Dr Meerash Ramsammy, 'n neurosjirug gesels oor konkusie, die gevare en ook hoe jy kan terugkeer sport toe.

#GROOTtrauma 5 April 2023 - Selfskending 11.04.2023

Dr. Wium Erasmus gesels oor selfskending. Gerthyo en Wilando Ferreira gesels ook oor 'n toep, wat tienerprobleme vroegtydig identifiseer en kan help om selfskending en selfdood onder leerders te voorkom

#GROOTtrauma 29 Maart 2023 - Hoekom wag jy lank by 'n Nood Departement by 'n hospitaal 29.03.2023

Dr Jaco van Niekerk gesels oor hoekom jy lank wag in ongevalle en ook ongevalle vs paliatiewesorg.

#GROOTtrauma 22 Maart 2023 - Gloukloom 22.03.2023

Dr Jaco van Niekerk gesels oor gloukoom.

#GROOTtrauma 15 Maart 2023 - Obesiteit en bariatriese sjirurgie 15.03.2023

Dr Thinus Smit gesels oor obesiteit en wat bariatriese sjirurgie is.

#GROOTtrauma 08 Maart 2023 - 3500 robotiese prosedures vir die Urologie departement! 08.03.2023

Die Urologie hospitaal in Hatfield vier 3500 suksesvolle robotiese operasies. Dr Ligthelm gesels oor die prestasie.

#GROOTtrauma 01 Maart 2023 - Kroniese moegheid en Caressa se Februarie nominasie 01.03.2023

Wat is kroniese moegheid? Ons kondig ook die nominasie aan van Caressa se verpleegster en versorger kompetisie vir Februarie aan.

#GROOTtauma 22 Februarie 2023 - UP Led study could eradicate malaria 22.02.2023

Prof Vincent Maharaj (Deputy Dean of Research and Postgraduate Education at the University of Pretoria's Faculty of Natural and Agricultural Sciences and co-author of the study finds aloe plant could impede life cycle of malaria carrying parasite. Full interview.

#GROOTtrauma 15 Februarie 2023 - Swangerskap depressie 15.02.2023

Dr Carla Language is 'n psigiater en lid van die Suid-Afrikaanse Vereeniging van Psigiaters en sy gesels oor depressie van ma's gedurende en na swangerskap.

Listen to the #GROOTtrauma podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.