GROOTfm 90.5
#GROOTtrauma
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.grootfm.co.za
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
GROOTtrauma 31 Mei 2023 - Prof Joshni gesels oor die nuwe pediatriesesaal by Steve Biko Hospitaal 31.05.2023 37:39
Prof Joshni, hoof van die pediatriesaal by Steve Biko Akademiese hospitaal gesels oor die nuwe saal se veranderinge.
#GROOTtrauma 24 Mei 2023 - Reach for a dream droom groot vir Steve Biko 24.05.2023 37:13
Natalie Lazarus van Reach for a dream gesels oor die nuwe pediatriesesaal by Steve Biko hospitaal.
#GROOTtrauma 17 Mei 2023 - Wat is GBS (Gilliam Barre Sindroom)? 17.05.2023 39:16
Amarisca Oguz is gediagnoseer met GBS en vertel haar storie rondom die sindroom.
#GROOTtrauma 10 Mei 2023 - Gerco van der Merwe wat deur ISIS aangehou word 10.05.2023 37:09
Hoe veilig is dit vir paramedisie om in Afrika te werk? Gerco van Deventer is alreeds 'n paar jaar in ISIS se hande en verwag 'n groot losprys vir sy lewe. Sy suster as ook 'n paar paramedikuste gesels oor hul ervaring om in Afrika te werk. Mari Murray, Izelle Uys en Carle Weber
#GROOTtrauma 03 Mei 2023 - Wat is Aksiale Spondyloartritis? 03.05.2023 35:20
Maranda van dam, voorsitter van Aksiale Spondyloartritis Suid-Afrika gesels oor die siekte, bewusmaking daarondom en ook hulle stap, 06 Mei 2023.
#GROOTtrauma 26 April 2023 - Die gevare van 'vaping'. 26.04.2023 39:16
Dr Jaco van Niekerk gesels oor Vaping - die gevare daarvan en voordele.
#GROOTtrauma - 19 April 2023 - Dr Ramsammy gesels oor VR tegnologie vir konkusies 19.04.2023 34:42
Dr Meerash Ramsammy en Dr Jaco van Niekerk gesels oor die nuutste tegnologie om konkusie te diagnoseer.
#GROOTtrauma - 12 April 2023 - Konkusie 12.04.2023 41:41
Konkusie onder sport persone, veral jonger sport spelers is 'n baie sensitiewe onderwerp. Dr Meerash Ramsammy, 'n neurosjirug gesels oor konkusie, die gevare en ook hoe jy kan terugkeer sport toe.
#GROOTtrauma 5 April 2023 - Selfskending 11.04.2023 35:18
Dr. Wium Erasmus gesels oor selfskending. Gerthyo en Wilando Ferreira gesels ook oor 'n toep, wat tienerprobleme vroegtydig identifiseer en kan help om selfskending en selfdood onder leerders te voorkom
#GROOTtrauma 29 Maart 2023 - Hoekom wag jy lank by 'n Nood Departement by 'n hospitaal 29.03.2023 39:40
Dr Jaco van Niekerk gesels oor hoekom jy lank wag in ongevalle en ook ongevalle vs paliatiewesorg.
#GROOTtrauma 22 Maart 2023 - Gloukloom 22.03.2023 36:30
Dr Jaco van Niekerk gesels oor gloukoom.
#GROOTtrauma 15 Maart 2023 - Obesiteit en bariatriese sjirurgie 15.03.2023 38:49
Dr Thinus Smit gesels oor obesiteit en wat bariatriese sjirurgie is.
#GROOTtrauma 08 Maart 2023 - 3500 robotiese prosedures vir die Urologie departement! 08.03.2023 33:31
Die Urologie hospitaal in Hatfield vier 3500 suksesvolle robotiese operasies. Dr Ligthelm gesels oor die prestasie.
#GROOTtrauma 01 Maart 2023 - Kroniese moegheid en Caressa se Februarie nominasie 01.03.2023 36:39
Wat is kroniese moegheid? Ons kondig ook die nominasie aan van Caressa se verpleegster en versorger kompetisie vir Februarie aan.
#GROOTtauma 22 Februarie 2023 - UP Led study could eradicate malaria 22.02.2023 35:13
Prof Vincent Maharaj (Deputy Dean of Research and Postgraduate Education at the University of Pretoria's Faculty of Natural and Agricultural Sciences and co-author of the study finds aloe plant could impede life cycle of malaria carrying parasite. Full interview.
#GROOTtrauma 15 Februarie 2023 - Swangerskap depressie 15.02.2023 36:17
Dr Carla Language is 'n psigiater en lid van die Suid-Afrikaanse Vereeniging van Psigiaters en sy gesels oor depressie van ma's gedurende en na swangerskap.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.