GROOTfm 90.5
#GROOTtrauma
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
#GROOTtrauma | 8 Julie 08.07.2026 42:57
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter stelling oor dors is korrek? >Wêreld Misofonie Dag (9 Julie 2026) >Nuwe longe... maar toe volg kanker >Gewigsverliesmedikasie en beendigtheid: Is daar rede tot kommer? >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 1 Julie 01.07.2026 41:00
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter orgaan in die menslike liggaam is by geboorte amper dieselfde grootte as in volwassenheid? >Ashwagandha: Natuurlike hulpmiddel of nuwe gesondheidsrisiko? >Dr Ben Moodie - Baanbreker-operasie gee nuwe hoop vir Alzheimer-lyers >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 24 Junie 24.06.2026 43:00
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar Griep en verkoue is dieselfde ding — dit is net verskillende terme wat dieselfde siekte beskryf. >Cauliflower ear: ’n gevaarlike tendens onder mansIntro: >Dokter waarsku teen energie-drankies vir kinders ná 13 jarige-leerder se dood >Mans Geestesgesondheidsmaand >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 17 Junie 17.06.2026 39:27
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter liggaamsdeel verloor die vinnigste hitte as dit nie bedek is in baie koue toestande nie? >Nuwe MIV-inspuiting GROOT deurbraak vir S.A. >Scleroderma bewusmakingsweek >Moet ek nog steeds water drink in die winter? >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 10 Junie 10.06.2026 49:52
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter oogtoestand veroorsaak dat die natuurlike lens van die oog geleidelik waserig word? >Comrades 2026: Wat Gebeur Regtig met Jou Liggaam >Wat is ‘n Pulmonale Embolisme? >CPR en AED bewusmaking >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 3 Junie 03.06.2026 39:47
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter noodhul-tegniek word gebruik wanneer iemand verstik en nie kan asemhaal nie? >Wêreld Melkdag >Wat is sepsis? >Is Dit Uitbranding... of Jou Skildklier? >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma - 20 Mei 2026 21.05.2026 32:32
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: Groot Hofuitspraak oor Privaat Gesondheidsorg in Suid-Afrika Ebola-uitbraak in die DRC: Moet Suid-Afrikaners bekommerd wees? Nikotien-sakkies: Die Nuwe Generasie van Verslawing? Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma - 13 Mei 2026 14.05.2026 31:46
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter mediese term verwys na ’n verlengde toestand van bewusteloosheid en onreaksie? > Verlede week het ons gepraat oor die wêreldwye situasie rondom hantavirus – en nou is daar nuwe ontwikkelings hier in Suid-Afrika. > Gesondheidsowerhede hou almal wat moontlik blootgestel is nouke...
#GROOTtrauma - 6 Mei 2026 08.05.2026 22:47
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Kougom bly 7 jaar in jou maag as jy dit insluk, waar of vals? >Die nuutste virus waarvan almal praat, is die Hantavirus. >Dowebewustheidsweek is 'n jaarlikse geleentheid wat bewustheid >Oor doofheid verhoog en die Britse dowe kultuur, gemeenskap en geskiedenis vier. >Mei is Velkanker...
#GROOTtrauma | 22 April 24.04.2026 40:58
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter chroniese toestand ontstaan wanneer maagsuur gereeld in die slukderm opbeweeg? >Wêreld-immuniseringsweek – Is die jaarlikse griepinenting genoeg? >Malaria-gevalle styg in Gauteng >Wêreld se eerste Gestasionele surrogaat baba word 40! >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma - 15 April 15.04.2026 41:49
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter proteïen vorm die grootste deel van menslike hare? >Life Esidimeni: NVG bevestig vervolging in tragedie-saak >Gen Z Kies Gesondheid Bo Gewoontes: Die Nuwe Sober-Leefstyl >EFDA keur GLP-1-pil goed vir gewigsverlies >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 8 April 08.04.2026 44:05
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Wat is die mediese term vir “grootmens waterpokkies”? >Wêreldgesondheidsdag 2026 >Tattoos en Jou Gesondheid: Wat Gebeur Regtig Onder die Vel? >Endometriose >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 1 April 01.04.2026 43:20
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - WAAR/ONWAAR - Blou lippe kan ’n teken wees van lae suurstofvlakke in die bloed. >Nuwe operasie laat Suid-Afrikaner sy oogkleur permanent verander >Vitamien-vapes: Is dit gesond? >Nuwe studie onthul drie tipes ADHD >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 25 Maart 25.03.2026 42:26
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter orgaan gebruik die meeste suurstof? >Jong vrou sterf ná sy weens pankreatitis gehospitaliseer is. >Wanneer WhatsApp paniek versprei: Die gevaar van ongeverifieerde mediese boodskappe >Wêreld TB-dag >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 18 Maart 18.03.2026 40:08
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Wat noem ons die sagte, taai lagie bakterieë wat op jou tande vorm? >National Drug and Alcohol Facts Week >Koolblare op jou gewrigte - Werk dit? >Die veiligheid van sanitêre produkte >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 11 Maart 11.03.2026 43:03
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter dokter spesialiseer daarin om mediese beelde soos X-strale en skanderings te interpreteer om diagnoses te maak? >Bobby waarsku ná laser sy seun se sig bedreig >Wêreldnierdag >Cindy Holtzhausen en Dr Louise Engelbrecht gesels oor Breinbeseringbewustheidsmaand >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 4 Maart 04.03.2026 41:09
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvra Vraag - Hoeveel verskillende kleure kan die menslike oog ongeveer onderskei? >Dink jouself fiks: Jou brein kan jou spiere help oefen >Goedkoop fillers en “fake doctors” >Deon Ceronia gesels oor Wêreld Gehoordag >Dr Jaco se wenk vir die week.
#GROOTtrauma | 25 Februarie 25.02.2026 33:51
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvra Vraag -Hoeveel weke duur ’n gemiddelde menslike swangerskap? >Eric Dane verloor sy stryd teen ALS >Suikerdrankies Gekoppel aan 34% Hoër Risiko vir Angs by Tieners >Dr Jaco beantwoord jou vrae. >Dr Jaco se wenk vir die week.
#GROOTtrauma | 18 Februarie 18.02.2026 45:54
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvra Vraag - Waar of Onwaar: Die kornea is die enigste lewende weefsel in die liggaam wat nie ’n direkte bloedtoevoer het nie. >Groot MIV-entstofproef begin in Suid-Afrika >Dokter beweer hy ‘smoor’ kanker met ivermektien >Dr Judey Pretorius gesels oor Peri-menopause en hoe om jouself voor te berei >Dr Jaco se wenk vir di...
#GROOTtrauma | 11 Februarie 11.02.2026 41:30
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Wat beteken die term: Kroniese siekte? >Gratis HPV-entstof gee miljoene Suid-Afrikaanse meisies ’n kans op ’n kankervrye toekoms >Wat is die nuwe tendens “Dark Showering”? >Osteoartritis raak al hoe meer jong volwassenes en kan jare se gewrigspyn veroorsaak >Dr Jaco se wenk vir die week.
#GROOTtrauma | 4 Februarie 04.02.2026 39:45
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter neurologiese toestand word veroorsaak deur abnormale elektriese aktiwiteit in die brein en lei tot herhaalde aanvalle? >Hospitaal tydelik sonder suurstof toe verpleegster tenk met voertuig raakry >Breinvliesontsteking eis seuntjie (6) in Pretoria >Wat is Nipah Virus? >Dr Jaco se wenk vir die week...
#GROOTtrauma | 28 Januarie 28.01.2026 34:43
>Mediese Vasvra Vraag - Watter mediese spesialiteit fokus op kinders se gesondheid? >World Health Esteem Month. >Is jou ontbyt gevaarlik? Waarom die WGO verwerkte vleis met kanker verbind >JP Moller gesles oor - Verslawing as ’n diagnoseerbare gesondheidstoestand >Dr Jaco se wenk vir die week.
#GROOTtrauma | 21 Januarie 21.01.2026 45:23
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter allergie is die mees algemeenste wêreldwyd? >Begin van die jaar ‘detoxes’ is die nuwe tendens. >'Dry January': Studie bevestig dat 1 maand sonder alkohol maak 'n werklike verskil aan gesondheid. >Wat is “HPV”?... En die belangrikheid van inenting. >Dr Jaco se wenk vir die week.
#GROOTtrauma | 14 Januarie 2026 14.01.2026 40:35
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter liggaamsdeel groei die vinnigste by babas? >Aantal babas wat gedurende die feesseisoen gebore is. >Nie net ’n oumens-siekte nie: Beroertes tref al hoe meer jong mense >>Wat is "Gout"? >Dr Jaco se wenk vir die week!!!
#GROOTtrauma | 17 Desember 17.12.2025 43:00
#GROOTtrauma | 17 Desember Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter toestel word gebruik om bloeddruk te meet? >Dick Van Dyke is 100 – gaan ons ook word? – Hy deel sy geheime vir ’n lang lewe >Blue Christmas en wat dit beteken vir ons nooddiens-personeel >Human van Dyk gesels oor die Emergency Services Appreciation Drive >Dr Jaco se LAA...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.