GROOTfm 90.5
#GROOTtrauma
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
#GROOTtrauma | 10 Desember 10.12.2025 41:51
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter orgaan werk letterlik harder ná ’n groot Kersete en hoë suiker-inname? >Leer om te dans hierdie Desember - Dis goed vir jou brein >Baanbreker-operasie by Tygerberg Hospitaal >Wees verantwoordelik gedurende die Feesseisoen >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week
#GROOTtrauma | 3 Desember 03.12.2025 46:51
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Waarvoor help kaneel — ’n gewilde Kersfees-spesery — volgens navorsing om natuurlik te stabiliseer? >Crohn’s and Colitis Awareness Week >16 Days of Activism >Gesprek met Taleen Heath – oor 16 Days of Activism >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week
#GROOTtrauma | 26 November 26.11.2025 43:34
#GROOTtrauma | 26 November Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Hoeveel asemteue (breaths) neem ’n mens ongeveer per dag? >Om te vas kan jou beskadigde selle vernietig >Mo-vember week 4 fokus: Men’s Mental Health >Gesprek met Dr Melissa Janse van Rensburg – oor mans se geestes gesondheid in die samelewing >Dr. Jaco se mediese-wenk van die...
#GROOTtrauma | 19 November 19.11.2025 40:49
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Waar of Vals: Alle mense deel meer as 99% van dieselfde DNA (DNS). >Mo-vember week 3 fokus: Testikulêre kanker >Wêreld Toilet Dag >Vetterige lewersiekte: 'n Groeiende kommer in Suid-Afrika en hoe om dit te bestry. >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week
#GROOTtrauma | 12 November 12.11.2025 40:16
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter orgaan produseer insulien, die hormoon wat bloedsuikervlakke reguleer? >Mo-vember week 2 fokus: Prostaatkanker >NICD bevestig probiotiese-gekoppelde bloedinfeksie-uitbraak in Gauteng- en Noordwes-hospitale >Tania Joffe gesels oor Wêreld Diabetes dag >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week
#GROOTtrauma | 5 November 05.11.2025 37:47
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Wat is die alledaagse term vir die mediese toestand Somnambulisme? >Die begin van Mo-vember >Hand-voet-en-mondsiekte tref kleuterskool in Bloemfontein >Beenmurg-bewustheidsmaand >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week
#GROOTtrauma | 22 Oktober 22.10.2025 41:21
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Hoeveel paar ribbes het die menslike liggaam? >Skokkende Studie: Hoë Loodvlakke Gevind in Gewilde Proteïenpoeiers >Check Jou Meds Dag >Dr Jerrie Bezuidenhoud gesels oor Geestesgesondheid en hoe om hulp te vind. >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week
#GROOTtrauma | 15 Oktober 15.10.2025 38:16
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Watter geslag is minder geneig om hulp vir geestesgesondheid te soek? >Raaisel oor Malaria in die Vrystaat >Global Hand Washing Day >Vapes en mondgesondheid >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.
#GROOTtrauma | 8 Oktober 08.10.2025 35:08
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita oor: >Mediese vasvrae: Waar of onwaar: Skizofrenie beteken dat ’n persoon ’n gesplete persoonlikheid het? >Yster¬tekort by vroue in Suid-Afrika beskou word as ’n “stille epidemie”. >Wêreld-Hospies- en Palliatiewe Sorgdag - Hanneke Lubbe, raadslid van die APCC, gesels oor die Association of Palliative Care Centres (APCC) se veldtog – “Through the Palliativ...
#GROOTtrauma | 1 Oktober 01.10.2025 42:47
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Hoeveel aantal chromosome het die menslike ligaam? >Trump se uitlatings oor pynstillers en outisme. >Grootskaalse diefstal en korrupsie in een van ons staats-hospitale. >Laevisie bewusmaking saam met Petro Grové in die ateljee >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.
#GROOTtrauma - 17 September 17.09.2025 44:08
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Watter orgaan help jou om geure en aromas te herken? >Skoksyfers: Swerm bye laat 4 mense in die hospitaal >Dis internasionale Eet ’n Appel Dag > Wêreld patiëntveiligheids-dag >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.
#GROOTtrauma - 10 September 10.09.2025 45:31
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Wat is die basiese smake wat die menslike tong kan onderskeie? >Skoksyfers: Duisende tieners van so jonk soos 10 kraam in Oos-Kaap >Die Internasionale Diabetesfederasie het Type 5-diabetes (ook bekend as malnutrition-related diabetes mellitus) amptelik erkén as 'n aparte vorm van diabetes. > 9 September was d...
#GROOTtrauma | 3 September 10.09.2025 42:14
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Wat is die naam van die sterkste en mees buigsame vinger, wat jou help om dinge vas te hou? > Lê jou fobies in jou gene? > Wanneer hoesstroop nie genesing bring nie, maar verslawing. – Hoesstroop en koeldrank die nuwe cocktail vir tieners in Kaapstad > Dis Nasionale Nierbewustheidsweek – Stella de Kock, Uitvo...
#GROOTtrauma | 27 Augustus 27.08.2025 45:25
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Watter deel van die oog gee vir jou oë hul kleur, soos blou, groen of bruin? >Afname in kinderinentings in Gauteng spel gevaar, sê DA >Om in jou neus te grou hou moontlik verband met Alzheimer’s. >Die temperatuur van ‘n mens se drink goed, kan jou in gevaar stel vir sekere kankers. >Dr. Jaco se mediese-wenk v...
#GROOTtrauma | 20 Augustus 20.08.2025 21:00
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita oor: > Mediese vasvrae: Wat is die naam van die fobie wat die intense vrees vir bloed beskryf? > Venita gesels met Prof Oppel Greef om te gesels oor die SA Noodhulpliga se 90ste verjaarsdag > Fisioterapeut Melinda Marais kom gesels met Venita oor haar werk met bejaardes as deel van nasionale senior burger dag > Venita gee ‘n wenk vir die week.
#GROOTtrauma - 13 Augustus 13.08.2025 37:58
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Elrica (in vir Venita) en Dr. Jaco van Niekerk oor: > Mediese vasvrae: Watter orgaan het 'n linker- en regterhelfde wat verskillende funksies verrig? > Protesaksie deur Operasie Dudula ontwrig gesondheidsdienste > Chikungunya virus versprei deur muskiete > Maak ons te veel staat op AI vir gesondheidsadvies? > Dr Jaco se mediese-wenk vir die week.
#GROOTtrauma - 6 Augustus 06.08.2025 40:41
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Watter orgaan in die menslike liggaam maak die "lub-dub"-klank? >Nuwe tydelike ongevalle-afdeling in Nasionale Distrikshospitaal in Bloem geopen. >Justin Timberlake se Diagnose van Lyme-siekte. >Hik is iets wat almal al ervaar, maar wat gebeur eintlik in jou liggaam wanneer jy hik? >Dr. Jaco se mediese-wenk v...
#GROOTtrauma - 30 Julie 30.07.2025 42:48
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Wat is die naam van die tweede grootste been in die liggaam? >Nuwe A-pokke inentings-veldtog van stapel gestuur. >Die gebruik van byegif as kankerbehandeling. >World Breastfeeding Week begin Vrydag >Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.
#WeeksdaeVibesMetVenita – Zoé 28 Julie 28.07.2025 29:40
Dit was 'n absolute FEES in die ateljee met Zoé op #WeeksdaeVibeMetVenita. Haar nuutste enkelsnit het viral gegaan op TikTok en ons kan 100% verstaan hoekom. Insecure Meisies is nie net 'n 'anthem' nie, maar jou 'go-to' karaoke TREFFER tot die einde van die jaar!
#GROOTtrauma - 23 Julie 23.07.2025 48:07
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Waar in jou liggaam is die kleinste been geleë? >Hoe kan ons verseker ons kos is vars, veilig en skoon wanneer ons by restaurante gaan eet? >Agt babas is in die VK gebore met genetiese materiaal van drie mense >Xander Loubser van Best Care Emergency Medical Service gesels saam oor Wêreld Verdrinkingsvoorkomin...
#GROOTtrauma - 16 Julie 16.07.2025 39:24
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jacques Koning (in vir Dr Jaco) oor: >Mediese vasvra: Waar of Onwaar – Jy kan allergies wees vir koue? >In die nuus: Babas sterk aan na skruif uit Bloemfontein hospitaal ween hipotermie >Glioblastoom-bewustheidsdag >Wêreld Slang-dag - Gesels oor die onderwerp van teengif en hoe Suid-Afrika op die oomblik sukkel met ’n tekort. >Dr. Jacques se wenk v...
#GROOTtrauma | 9 Julie 09.07.2025 45:40
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvrae: Waar OF Onwaar: Die spoed van 'n nies kan om-en-by 160 km/h bereik. >Eerste malariamedisyne spesifiek vir babas en kinders > Al hoe meer mense word gevra om die GROOT skuif te maak in hulle dieët na ’n meer volhoubare en koste-effektiewe “alternatief” – Insekte… MAAR is die wêreld gereed vir só ’n skuif?... V...
#GrootTrauma - 2 Julie 02.07.2025 37:42
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jacques Koning (in vir Dr Jaco) oor: >Mediese vasvra: In die liggaam, watter organe is verantwoordelik vir die produksie van urine? > 200 kankerpasiënte vermis en moontlik dood weens vertragings in behandeling. >Wetenskaplikes vind antwoorde hoekom/hoe die liggaam varkorgane verwerp - en hoe om dit te stop >’n Vinnige bloedtoets kan bewys hoe lank...
#GROOTtrauma | 25 Junie 25.06.2025 45:33
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvra: Watter siekte word veroorsaak deur 'n tekort aan vitamiene C? > Ierse Rugby-klub breek wêreldrekord vir langste rugbywedstryd vir geestesgesondheid bewusmaking in die sport >Dit is Wêreld Vitiligo-dag >Jean-Mari en Jaco kom maak 'n draai in die ateljee om te gesels oor CMV en hulle baba Rossouw se reis tot dus...
#GROOTtrauma - 18 Junie 18.06.2025 40:17
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese vasvra: Watter bloedgroep word beskou as die universele skenker? > A-ah sanger Morten Harket het op sosiale media aangekondig dat hy gediagnoseer is met Parkinson's >Hoe weet ons of medisyne saam met ons liggame gaan werk? >Het jy geweet? - Om jou pille met koffie af te sluk het nagevolge. >Dr. Jaco se wenk van die we...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.