GROOTfm 90.5
#GROOTtrauma
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
#GROOTtrauma - 27 Maart 2024 - Mondhigiëne 27.03.2024 38:26
Ons gesels vanaand met Natasha Swart van Curaprox gesels oor Mondhigiëne.
#GROOTtrauma - 20 Maart 2024 - Alles oor Glaukoom 20.03.2024 29:42
Dr Willemse gesels oor Glaukoom.
#GROOTtrauma - 13 Maart 2024 - Slaap apnee 13.03.2024 42:36
Slaapterapeut, JD Uys van Arkel Sleep Clinic gesels oor die belangrikheid van slaap en ook hoe jy apnee kan behandel.
#GROOTtrauma 06 Maart 2024 - Alles oor die NGV 06.03.2024 37:13
Dr Nicholas Crisp, Adjunk-Direketeur Generaal van die Nasionale Gesondheidsversekering gesels oor als wat jy moet weet van die NGV.
#GROOTtrauma 28 Februarie 2024 - Siekte X en nuwe moontlike teengif 28.02.2024 38:44
Dr Jaco van Niekerk gesels oor 'siekte X' en ook nuwe vordering met slang teengif.
#GROOTtrauma 21 Februarie 2024 - Genadedood - Reg of verkeerd? 21.02.2024 37:34
Dr Jaco van Niekerk en Pastoor Danie Denysschen van Lewende Woord gesels oor die moeilike onderwerp van genadedood.
#GROOTtrauma 14 Februarie 2024 - Die gevare van die son op jou vel 14.02.2024 33:54
Karin Bester gesels oor die belangrikheid om na jou vel om te sien, veral in Afrika.
#GROOTtrauma 07 Februarie 2024 - Die belangrikheid van borsvoeding 07.02.2024 38:42
Natascha Olivier, 'n dietkundige betrokke by haar eie praktyk en ook by die Universiteit van Pretoria, gesels oor die belangrikheid van borsvoeding.
#GROOTtrauma 31 Januarie 2024 - Desember motorongeluk statistieke 31.01.2024 35:56
Adv Johan Jonck, HUB van Arrive Alive gesels oor die afgelope feesseisoen se padsterftes.
#GROOTtrauma - 24 Januarie 2024 - Jou stem gesondheid 24.01.2024 43:58
Dr Carl Swanepoel (Oor neus en keel met 'n spesiale belangstelling in die stem) en Spraakterapeut, Jizelle Martins gesels oor die stem en ook moontlike probleme wat jou spraak kan beinvloed.
#GROOTtrauma 17 Januarie 2024 - Boerboel kry nuwe prostese 17.01.2024 32:46
Dr. Klaas-Jan van de Wetering gesels oor hul SA eerste prostese op 'n Boerboel. Dr Jaco van Niekerk gesels ook oor die voordele van slaap
#GROOTtrauma - 13 Desember 2023 - Durban strande onveilig en ander. 13.12.2023 33:56
Dr Jaco van Niekerk gesels oor die vlakke van E. Coli in die Suid-Kus se strande en ook of ChatGPT dokters eendag sal vervang?
#GROOTtrauma 06 Desember 2023 - Haarverlies en narkose 06.12.2023 35:42
Dr Jaco van Niekerk gee raad oor haarverlies en later in die program verduidelik hy die proses van narkose en hoekom 'n narkotiseer 'n belangrike rol het as deel van die multidisiplinêre span.
#GROOTtrauma 29 November 2023 - Alkolisme is nie 'n diagnose nie 29.11.2023 30:42
Dr Jaco van Niekerk gesels oor alkohol inname en ook hoekom alkolisme (term) nie meer 'n diagnose is nie.
#GROOTtrauma 22 November 2023 - Irlen Sindroom 22.11.2023 38:36
Wat is Irlen Sindroom? Dr Jaco van Niekerk as ook 'n paar gaste gesels oor die sindroom: Martelean Venter (Opvoedkundige Sielkundige), Leanne Greeff (Opvoedkundige Sielkundige) as ook Ida van der Schyf en haar seun Ian van der Schyf.
#GROOTtrauma 15 November 2023 - Kinder hoofbeserings 15.11.2023 36:52
Dr Jaco van Niekerk gesels oor kinder hoofbeserings en hoe om dit effektief te behandel.
#GROOTtrauma 08 November 2023 - Diabetes en hoe om jou leefstyl aan te pas 08.11.2023 38:33
Sonia Raudszus, 'n geregistreerde dietkundige, gesels oor Diabetes, leefstyl aanpassings en gesonde eetgewoontes.
#GROOTtrauma 01 November 2023 - Nuwe museum vir Weskoppies en ander mediese nuus 01.11.2023 36:35
Dr Jaco van Niekerk gesels oor die nuwe Weskoppies museum wat pas oopgemaak het en ook oor kroniese siektes.
#GROOTtrauma 25 Oktober 2023 - Downsindroom bewusmaking 25.10.2023 36:19
Ancella Ramjas, Nasionale direkteur van die organisasie Downsydrome SA as ook Annelise Boot, administratiewe beampte van dieselfde organisasie gesels oor Downsindroom en hoekom dit belangrik is om van dié sindroom bewus te wees.
#GROOTtrauma met Dr Jaco van Niekerk 18.10.2023 47:15
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
#GROOTtrauma 11 Oktober 2023 - Gesonde eet gewoontes 11.10.2023 36:20
Lea Castro, UNICEF se dietkundige gesels oor hoe om gesond te eet sonder om die bank te breek.
#GROOTtrauma 04 Oktober 2023 - Kosmetiese velsorg 04.10.2023 31:54
Dr Judey Pretorius, Biomediese wetenskaplike en produkontwikkelingspesialis met aansienlike ervaring in die dissiplines van akute, chroniese en post-chirurgiese wondgenesing, regeneratiewe medisyne en selterapie. Sy het 'n meestersgraad in genetika en molekulêre biologie gevolg deur haar PhD-graad in farmaseutiese chemie, medisyne-ontwikkeling en -ontwerp. Sy het ook 'n Gevorderde Diploma in Derma...
#GROOTtrauma - 27 September 2023 - Brandwonde 27.09.2023 38:34
Dr Jaco van Niekerk gesels oor brandwonde en hoe om dit te behandel.
#GROOTtrauma 20 September 2023 - Damprook lei tot kleiner testikels (nuwe studie) 20.09.2023 35:31
Dr Jaco van Niekerk gesels oor 'n nuwe "stiller" pandemie - weerstand teen antibioika. Later in die program gesels hy ook oor damprook wat lus blus, lei tot kleiner testikels volgens 'n netwerk24.com artikel.
#GROOTtrauma 13 September 2023 - Fetale alkohol sindroom 13.09.2023 36:48
Dr Jaco van Niekerk gesels oor Fetale alkohol sindroom.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.