RSG

Driesestig

Society AF ↓ 5345 episodes

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Man kry redders se aandag met horlosie 11.01.2024

’n Man wat byna 24 uur op see in Nieu-Seeland deurgebring het, het sy redders se aandag gekry deur sy horlosie te gebruik om die son te weerkaats.

Erns Grundling word pa op 44 10.01.2024

Haidee kuier by die skrywer en TV-aanbieder Erns Grundling. Hy word vir die eerste keer pa op 44 - en dis boonop identiese tweelingseuns wat een van die dae hul opwagting gaan maak. Erns vertel ook hoe hy nou sy lyf regkry en sweet in die gimnasium vir hierdie groot taak wat op hom en sy vroulief wag.

Die belangrikheid van diep-asemhalingsoefeninge 10.01.2024

Martelize gesels oor die belangrikhied van diep-asemhalingsoefening met Dr. Etienne van der Walt, neuroloog by Neurozone.

Die beste openbare tuin van eksotiese bome 10.01.2024

Martelize gesels met Francois Krige; boomkundige en voorsitter van FOTAG Friends of the Arderne garden oor een van die beste openbare tuin van eksotiese bome in Afrika.

So is die land gebou - Alles oor lokomotiewe 09.01.2024

Siviele Ingenieur, Dawie Botha gesels in So is die land gebou oor die tegniese besonderhede van spoorlyne, instandhouding en lokomotiewe in RSA se geskiedenis.

‘n Toevallige eko-bewaringsprojek 09.01.2024

Johan Rademan is in gesprek met Riana Scheepers en Elsabe Ebersohn oor ‘n toevallige eko-bewaringsprojek.

Giftige plante in die tuin 08.01.2024

Dr. Nico du Preez van die Country Animal Clinic op Somerset - Wes wat deel is van die Ebervet groep gesels met Martelize oor giftige plante in die tuin.

Hoe jy jouself moet meet om die regte bra groote te koop 08.01.2024

Chanel van der Westhuizen, voorkomskonsultant en Bloom Styling verduidelik hoe jy jouself moet meet om die regte bra groote te koop.

Wat jy inplek moet hê as jy saam met familie 'n onderneming bedryf 08.01.2024

André Diederichs, Bestuurder van FABASA (Family Business Association of South Africa) gesels met Martelize Brink.

360 Speseryroete - Deel 17 05.01.2024

Martelize gesels op die DrieSestig Speseryroete met Hetta van Deventer – Terblache Tamaryn oor die geur van 2024, tamarind

Hoe MES haweloses help 05.01.2024

Haidee gesels met Bianca Posthumus, 'n arbeidsterapeut by MES (Mould Empower Serve) wat gesels oor hoe hulle haweloses probeer help.

Die belangrikheid van gesonde aanraking vir kinders 04.01.2024

Sportsmasseerterapeut en liggaamstegnikus Miki Kruger gesels met Martelize oor die belangrikheid van goeie gesonde aanraking vir kinders. Ons leef in 'n samelewing waar ons konstant ons kinders herhinder aan die slegte kant van aanraking.

Poem Mooney 03.01.2024

Haidee gesels met die 81-jarige skrywer en storieverteller, Poem Mooney. Hy vertel van die slotsom van sy ouderdom en hoe hy vorentoe kyk.

Zoë Prinsloo 03.01.2024

Zoë Prinsloo is ‘n 20 jarige omgewingsaktivis wat strande skoonmaak. In 2023 het sy ‘n nasionale toer onderneem en by meer as ‘n honderd strande in 60 dae skoon gemaak. In Desember het sy die Guiness Wêreldrekord verbeter vir die langste strandskoonmaak. Haar ma, Tanya gesels saam.

Marius Coetzee 02.01.2024

Martelize gesels met Marius Coetzee oor die abdikasie van die Deense koningin en die stand van monargieë in die wêreld.

Kortom Spookstories 02.01.2024

Vanaand begin ‘n spesiale reeks. Langenhoven spookstories op RSG. Die regisseur is Johan Rademan en hy het met die voorleser Johann Nel gesels.

Louise se stokperdjie met haar metaalverklikker 02.01.2024

Louise Krüger vertel vir Martelize van haar stokperdjie om met haar metaalverklikker die strand te fynkam.

Eben de Bod wen die Trans Agulhas Challenge vir die 4de keer! 01.01.2024

Martelize gesels met Eben de Bod van Robertson wat gister die Trans Agulhas Challenge vir die 4de keer gewen het. Dit was die 35ste keer wat die resies aangebied is.

2024 en die jaar wat voorlê 01.01.2024

Marika Opperman gee raad vir die nuwe jaar. Alles van oefen, spaar en vergewe.

Vrou dagvaar tandarts 01.01.2024

‘n Vrou dagvaar tandarts oor besoek, sê sy het 4 wortelkanale, 8 krone, 20 stopsels ingesluit.

Hanli se storie 29.12.2023

Driesestig luisteraars het geskryf en gestem om ‘n storie te bou. Hanli is die karakter wie se wel en weë ons gevolg het.

Stories by die Plataankafee by Woordfees 2023 29.12.2023

Stories by die Plataankafee by Woordfees 2023 met aanbieder Johan Rademan en gaste Nic de Jager, Danelene Ramsen, Bennie Howard en Pietman Geldenhuys

Casper de Vries loop deesdae met kierie en al op die verhoog 28.12.2023

Die tyd stap vir almal aan. Ook vir Casper de Vries, en Johan Rademan het met hom oor die fase van sy lewe waarin hy nou verkeer gesels, kort na n vertoning.

ds. André Boezak 28.12.2023

Daar in haar tuisdorp het Haidee weer 'n keer gaan kers opsteek by ds Andre Boezak, 'n geliefde leraar van die VGK Oudtshoorn, maar ook 'n bobaas storieverteller, skrywer en man van inspirasie.

Margit en Luca 27.12.2023

Haidee gesels met die aktrise Margit Meyer-Rödenbeck en haar ewe talentvolle dogter Luca. Sy verskyn deesdae op TV en speel graag klavier. Gaan sy ook in haar bekende ma se voetspore volg? Die tiener vertel self

Listen to the Driesestig podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.