RSG

Driesestig

Society AF ↓ 5345 episodes

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Schaaprivier Canyon 23.04.2021

Suzette Louw gesels met Martelize Brink oor die Schaaprivier Canyon en Nigramoep.

Waar's die pa's 23.04.2021

Julian Jansen gesels met Martelize Brink oor "Waar's die pa's" wat deel is van die Jakes Gerwel gesprekreeks tydens vanjaar se Suidoosterfees.

Oom Gys du Toit se appels 22.04.2021

Haidee Muller-Isaacs kuier in die Koue Bokkeveld waar met die bekende appelboer oom Gys Du Toit gesels oor die plaas Kromfontein wat meer as 200 jaar oud is, en hoe hy steeds die snare bymekaar hou.

Chrizelda Grootboom 22.04.2021

Chrizelda Grootboom deel haar verhaal as mensehandelslagoffer.

Digitale tweelinge 22.04.2021

Willie Schoeman verduidelik wat Digitale tweelinge is, en die rol wat dit speel.

Nutrigenetika 22.04.2021

Dieetkundige Annelie Smith verduidelik wat nutrigenetika behels.

Brei en breiprodukte 21.04.2021

Heide Botha gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor brei en breiprodukte.

Breinvliesontsteking 21.04.2021

Dr. Thinus Marais praat oor die mites van breinvliesontsteking.

Neem jou kind vorentoe met voetslaan 21.04.2021

In die Baai het Mariska Spoormaker op ‘n Saterdagoggend saam met lede van die Voetsac-voetslaangroep gaan stap, en 'n vrou raakgeloop wat glo elke kind behoort soveel as moontlik in die natuur te stap. Sy is Theresa Naidoo, ‘n ywerige stapper en ook 'n Voetsac-stapleier.

Volhoubare akwakultuur 21.04.2021

Maryke Musson van die Twee Oseane Akwarium vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink meer van volhoubare akwakultuur.

Spertyd 20.04.2021

Sandra Prinsloo gesels met Johan Rademan oor die verwerking van Elsa Joubert se roman, Spertyd, wat sy weer planke toe bring.

Jeuk jou hond? 20.04.2021

Veearts dr. Ingrid de Wet gesels met Johan Rademan oor honde en katte wat jeuk.

Marius Strauss se versameling van formaat 20.04.2021

Marius Strauss is ‘n gebore Namakwalander, wat ‘n restaurant besit en ‘n braaier van formaat is. Hy is ook ‘n ywerige versamelaar van kultuurhistoriese items, Africana en artefakte wat strek van swepe, knipmesse, rookpype, koperpotte, swartkruitvoorlaaiers, statebybels tot musiekspelers en boeke. Johan Rademan het by sy huis gaan inloer en met die man wat deesdae in Parow sy restaurant bedryf, maa...

Nuwe standaarde vir handreinigers 19.04.2021

Joani van Vuuren vertel vir Martelize Brink van die SABS se nuwe standaarde vir handreinigers, en die implikasies daarvan vir verskeie rolspelers.

Werkskepping vir oudgevangenes deur middel van visuele kuns 19.04.2021

Marieke Kruger vertel vir Martelize Brink van die rehabilitasie van en werkskepping vir oudgevangenes deur middel van visuele kuns.

Because We Care en Truckers Moedskep help Vredendallers 19.04.2021

Ben Nel vertel vir Martelize Brink van twee organisasies se ondersteuning aan outehuise en bejaardeklubs in die Vredendal-omgewing.

Voedselgeurmiddels 19.04.2021

Dr. Gerhard Niemand praat oor voedselgeurmiddels en hoekom dit gebruik word.

Hardloop oor Tafelberg vir geld 16.04.2021

Minette van Zyl vertel vir Martelize Brink van 133 atlete wat soveel keer moontlik in agt dae 'n roete oor Tafelberg hardloop ten bate van liefdadigheid.

Plastiek in beton 16.04.2021

Deon Robbertze vertel vir Martelize Brink van 'n herwinde plastiekproduk wat by beton gevoeg word om die land se plastiekprobleem aan te pak én om infrastruktuur te ontwikkel.

Stellenbosch-wynroete 50 jaar 16.04.2021

Stellenbosch se wynroete is vanjaar 50 jaar oud. Dis in 1971 gestig deur Frans Malan, Spatz Sperling en Niel Joubert. Haidee Muller-Isaacs het meer gaan uitvind.

Voertuigomskakelings 16.04.2021

Alta Swanepoel praat oor voertuigomskakelings en die wetlike aspekte daarvan.

Johan Rademan wen Akademie se erepenning 16.04.2021

Johan Rademan gesels oor die erepenning waarmee die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns hom vereer het vir sy hoorbeeld, Breyten Breytenbach - 'n Ander skakering.

Despatch se grendeltyd-groentetuin nog goed aan die gang 15.04.2021

Verlede jaar hierdie tyd was dit die streng grendeltydperiode, en baie mense het hulle eie groente begin plant. Maro Swanepoel van Despatch is een van hulle. Ons het verlede jaar met haar oor haar groentetuin in plantbokse gepraat. Mariska Spoormaker het by Maro op Despatch gaan inloer om te kyk hoe haar groentetuinsake nou staan.

Kookklasse vir die jongspan 15.04.2021

Maryke Josling vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe sy te werk gaan met aanlyn-kookklasse waaraan selfs vierjariges die voorskoot kan aantrek.

Korporatiewe video's 15.04.2021

Louise Brodie vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink oor die skep van korporatiewe video's.

Listen to the Driesestig podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.