RSG

Driesestig

Society AF ↓ 5345 episodes

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

10 000 km op 'n fiets 16.12.2021

Erica Terblanche vertel hoe sy en ‘n vriendin 10 000 km per fiets deur Suidoos-Asië gery het.

Geldgids - Episode 24 16.12.2021

Daagliks hoor ons op sakenuusverslae en lees ons in sakeverslae woorde waarmee ons nie vertroud is nie of nie weet wat dit beteken nie. In GeldGids se reeks, GeldAlfabet, verduidelik ons paneel kundiges die algemeenste sakeverwante woorde, van A tot Z, en die betekenis daarvan. Geldverwante begrippe wat onder die letter K val, word deur Linda van Greuning, direkteur van HGG Finansiele Groep se Tru...

Versoeningsfees op Piketberg 16.12.2021

Tyron Zoutman vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Khoi Revivalist Movement en hulle Versoeningsfees op Piketberg

Dr. Ilse Trautmann - 'n Lewe in landbou 15.12.2021

Dr. Ilse Trautmann kyk terug op haar lang loopbaan in die landbousektor.

Toer virtueel deur Hugenote Museum 15.12.2021

Michele Milness vertel van die virtuele realiteitstoer wat sy vir die Hugenote Museum op Franschhoek ontwikkel het.

Suid-Afrikaner vereer deur Royal Aeronautical Society 15.12.2021

Dr. Ansa Jordaan is deur die Royal Aeronautical Society vereer vir wat sy bereik het met openbare gesondheidstappe teen Covid-19 in die internasionale lugvaartbedryf.

Alenor van Pniel 14.12.2021

Alenor Pietersen maak kos by haar huis, selfs vir buitelandse toeriste wat in Pniel kom kuier. Haidee Muller-Isaacs het saamgeëet en meer gehoor van Alenor se grootworddae en die lepeltjiebrood wat sy as kind leer bak het.

Musiek- en uitbeeldingsterapie 14.12.2021

Petra Jerling vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die gebruik van 'n kombinasie van musiek en sketse in terapie.

Energieprestasiesertifikate vir geboue 14.12.2021

Barry Bredenkamp vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van energieprestasiesertifikate vir geboue.

Dyscalculie 14.12.2021

Samara Cloete gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor dyscalculie, die wiskunde-ekwivalent van disleksie.

Voël van die Jaar 13.12.2021

Christiaan Brink vertel vir Martelize Brink van BirdlifeSA se Voël van die Jaar vir 2022, die Witmalgas.

Honde vir persoonlike beskerming 13.12.2021

John Greyvenstein vertel vir Martelize Brink van persoonlike beskermingshonde.

Matrieks in Antarktika 2022 13.12.2021

Riaan Manser en Anika le Roux vertel vir Martelize Brink van vanjaar se Matrieks in Antarktika-kompetisie.

Kersinkopiegedrag 13.12.2021

Gedragswetenskaplike Udette Kirsch vertel vir Martelize Brink wat die koop van kersgeskenke beïnvloed.

Staproetes van hoop 10.12.2021

Haidee Muller-Isaacs het in Stellenbosch gaan uitvind van hulle staproetes van hoop, en hoe dit ‘n gemeenskapsaak en werkskepper op die wynroete geword het.

Raakrugby op die strand 10.12.2021

Gerome Vermeulen vertel van raakrugbytoernooie op die Suid-Kaap se strande tydens die vakansieseisoen.

Toerisme is die brandstof vir bewaring 10.12.2021

Wanneer jy hierdie vakansie in die Oos-Kaap gaan uitspan, maak tog ‘n punt daarvan om ook die Addo-olifant Nasionale Park te besoek. Nie net oor die olifante nie, maar ook omdat die inkomste uit toerisme een van die belangrikste aspekte is vir volhoubare bewaring. Nick de Goede, hoof van die park, het met Mariska Spoormaker hieroor gepraat.

Buitelug-opvoeding 10.12.2021

Alwyn Brink vertel vir Martelize Brink van die belangrikheid daarvan om die buitelug te betrek by opvoeding.

Baaise skool spog met groenspoor-prefekte 09.12.2021

Waar in die lewe kry ‘n mens groenspoor-prefekte? Mariska Spoormaker het hulle by die Laerskool Kabega in Gqeberha gevind. Daar aangekom, was dit ook gou duidelik dat herwinning, sonkrag en effektiewe waterbenutting vooropstaan.

Gedigte in die Riebeekvallei 09.12.2021

Mark Graham-Wilson en Kobus Frantz praat oor die erkenning wat hy gekry het vir sy kortfilm, Verse uit die Vallei, en die Poetry Encounters geleentheid wat daaruit gevloei het.

Geldgids - Episode 23 09.12.2021

Daagliks hoor ons op sakenuusverslae en lees ons in sakeverslae woorde waarmee ons nie vertroud is nie of nie weet wat dit beteken nie. In GeldGids se nuwe reeks, GeldAlfabet, verduidelik ons paneel kundiges die algemeenste sakeverwante woorde, van A tot Z, en die betekenis daarvan. Geldverwante begrippe wat onder die letter J val, word deur Eduan Basson, 'n gesertifiseerde finansiële beplanner ve...

Opleiding vir e-handel-entrepreneurs 09.12.2021

Louis Janse van Rensburg praat oor die behoefte wat daar is aan opleiding vir e-handel-entrepreneurs.

Leandie du Randt 08.12.2021

Leandie du Randt gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor haar projekte en uitkyk op die lewe.

Biofilters met inheemse plante 08.12.2021

Dylan Jacklin vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe effektief biofilters met inheemse plante is om besoedeling uit stormwater verwyder.

Kulturele landskappe 08.12.2021

Dr. Gwen Theron gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor kulturele landskappe.

Listen to the Driesestig podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.