RSG

Driesestig

Society AF ↓ 5345 episodes

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Bergbruidjiebewaring 20.01.2022

Santie Gouws vertel vir Martelize Brink van die bewaring van die Bergbruidjie-plante in hulle natuurlike habitat.

Geldgids - Episode 29 20.01.2022

Daagliks hoor ons op sakenuusverslae en lees ons in sakeverslae woorde waarmee ons nie vertroud is nie of nie weet wat dit beteken nie. In GeldGids se reeks, GeldAlfabet, verduidelik ons paneel kundiges die algemeenste sakeverwante woorde, van A tot Z, en die betekenis daarvan. Geldverwante begrippe wat onder die letter P val, word bespreek deur Niek van den Berg, Hannes Bester en Eduan Basson van...

Werknemerservaring 20.01.2022

Deon Smit gesels met Martelize Brink oor die klemverskuiwing van die vergoeding van werknemers na die belang van die werknemer se ervaring in die werkplek.

Mariska Venter - model en tennisspeler 19.01.2022

Mariska Venter gesels met Martelize Brink oor haar sukses in rolstoeltennis en modelwerk.

'n Nuwe maat ná die afsterwe van 'n lewensmaat 19.01.2022

Imagoterapeut Pieter le Roux praat oor wanneer dit gepas is om 'n nuwe maat te kry ná die afsterwe van 'n lewensmaat.

Wat is velvetsug? 19.01.2022

Charné le Roux gesels met Martelize Brink oor velvetsug en ander nuwe velverwante terme in die skoonheidsbedryf.

Tagtigjarige kry meestersgraad en stel keramiek uit 18.01.2022

‘n Vrou wat twee mans aan die dood afgestaan het, is op ‘n pad in haar kunstenaarsloopbaan gedwing nadat sy in 1960 die eerste keramiekgraad verwerf het in Natal, en onlangs haar meestersgraad op 80-jarige ouderdom in kuns aan die Universiteit Stellenbosch behaal het. Covid-19 speel ‘n groot rol in haar werk, wat tans by die Rust en Vrede Kunsgalery en Keramiekmuseum in Durbanville ten toon gestel...

Honderasse se karaktertrekke 18.01.2022

Claire Grobbelaar praat oor die persoonlikheidseienskappe en karaktertrekke van die verskillende honderasse.

Die uitdagings met FM-senders - Deel 1 18.01.2022

Jaap Lourens van Sentech vertel vir Martelize Brink van die uitdagings met FM-senders in Suid-Afrika, en hoe die onderhoud- en instandhoudingsprosesse werk.

Ondernemings is deur verbruikers herevalueer 18.01.2022

Dr. Linda-Louise Geldenhuys vertel vir Martelize Brink hoe ondernemings deur verbruikers herevalueer is tydens die pandemie.

Irfaan hardloop vir skoene 17.01.2022

Irfaan Abrahams vertel vir Martelize Brink van die 50 halfmarathons wat hy in 2021 gehardloop het om geld in te samel, om vir 50 skole se kinders skoolskoene te koop.

Henley, die bobbejaanmonitor van Nature’s Valley 17.01.2022

Die streng Covid-inperkings van 2020 het die Suid-Kaapse onderneming laat vou waar Henley Cloete gewerk het. Deesdae is hy ‘n bobbejaanmonitor in Nature's Valley. Mariska Spoormaker het hom in een van die strate raakgeloop en met hom gesels.

Tannie Lokkie van Velddrif - Deel 1 17.01.2022

Tannie Lokkie van Zyl van Velddrif vertel van die streek se stories en die vissermanne wat eens op ‘n tyd baie bedrywig in Bokkomlaan was.

Jou werknemer bedank. Wat nou? 17.01.2022

Dr. Linda Meyer vertel vir Martelize Brink wat 'n werkgewer in gedagte moet hou wanneer 'n werknemer bedank.

Cape Cultural Collective 14.01.2022

Mansoor Jaffer en Tersia Harley vertel vir Martelize Brink van die Cape Cultural Collective en hulle Rosa-koor.

Toksiese positiwiteit 14.01.2022

Petra Jerling praat oor toksiese positiwiteit.

Greyton Transition Town 14.01.2022

Marshall Rinquest vertel vir Martelize Brink van Greyton Transition Town se projekte in voedselsekuriteit, afvalbestuur, menslike opvoeding en omgewingsopvoeding.

Piet se messe 13.01.2022

Haidee Muller-Isaacs gesels met Piet Delport, ‘n regsman wat messe versamel. Piet het sowat 500 verskillende soorte messe. Hy vertel hoe hy ‘n mes kies en hoe duur hierdie stokperdjie kan wees.

Tuinmaak volgens 'n maankalender 13.01.2022

Gaye Boshoff praat oor tuinmaak volgens 'n maankalender en die klimaatsones van Suid-Afrika.

Geldgids - Episode 28 13.01.2022

Daagliks hoor ons op sakenuusverslae en lees ons in sakeverslae woorde waarmee ons nie vertroud is nie of nie weet wat dit beteken nie. In GeldGids se reeks, GeldAlfabet, verduidelik ons paneel kundiges die algemeenste sakeverwante woorde, van A tot Z, en die betekenis daarvan. Geldverwante begrippe wat onder die letter O val, word bespreek deur Stephan van der Watt en Eduan Basson van HGG se Welv...

Selfbeperkende denke en jou loopbaan 13.01.2022

Dr. Linda-Louise Geldenhuys gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor selfbeperkende denke en jou loopbaan.

Grootbos Stigting 12.01.2022

Susan Lochner vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die Grootbos Stigting wat vereer is vir hulle werk in die gemeenskappe en om die omgewing te bewaar.

Rolprent oor landskapkunstenaar 12.01.2022

Landskapkunstenaar Strijdom van der Merwe vertel van ‘n rolprent wat oor hom gemaak word.

Die veiligheid van landbouchemikalieë 12.01.2022

Dr. Gerhard Verdoorn en Janet Lawless vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die veiligheid van landbouchemikalieë en die veiligheidsmaatreëls wat in die bedryf ingestel word.

Vrugtediefstal in die Wes-Kaap 12.01.2022

Jannie Strydom praat oor die omvang van vrugtediefstal in die Wes-Kaap.

Listen to the Driesestig podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.