RSG
Driesestig
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Afrikaanse wynetikette 05.04.2023 7:06
Herman le Roux vertel vir Johan Rademen en Martelize Brink van die herlewing van die gebruik van Afrikaans op wynetikette.
Robbie Wessels - van toneel tot sang 05.04.2023 6:07
Robbie Wessels kuier saam met Johan Rademen en Martelize Brink by die KKNK en vertel van ‘n jaar van toer met musiek wat voorlê nadat hy verlede jaar op toneelspel gefokus het.
Die goeie pa 05.04.2023 8:18
Erika Breytenbach-Marais gesels oor haar produksie, Die goeie pa, wat by KKNK op die planke is.
Elvis Blue by die KKNK 05.04.2023 10:37
Elvis Blue gesels met Johan Rademen en Martelize Brink oor sy musiek by die KKNK, en nuwe musiek wat binnekort vrygestel word.
Anders/Eenders 05.04.2023 6:35
Schalk Joubert, Sima Mashazi en Louis Mhlanga vertel vir Johan Rademen en Martelize Brink van die kruisbestuiwing van mekaar se musiek, en hoe dit gehoor kan word in die produksie Anders/Eenders.
Inkommers, laatkommers en laatlammers 05.04.2023 6:13
Liza Grobler gesels met Johan Rademen en Martelize Brink oor haar kuns wat op Oudtshoorn te sien is. Sy is vanjaar se KKNK-feeskunstenaar.
KKNK 2023 visuele kunsprogram 04.04.2023 6:01
Die KKNK se kunskurator, Dineke van der Walt, vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink wat vanjaar op die fees se visuele kunsprogram is.
Ver in die wêreld Kittie 04.04.2023 5:21
André Terblanche vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van VER IN DIE WÊRELD KITTIE, David Kramer se produksie by die KKNK waarin hy te sien is.
Hekelwoorde, sax en solo’s in die Klein Karoo 04.04.2023 6:06
Tania Smit en Jaco Kriek vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van hulle produksie, HEKELWOORDE, SAX EN SOLO’S IN DIE KLEIN KAROO, waar gedigte en ‘n saksofoon die gehoor vermaak.
Tollie Parton 04.04.2023 12:32
Wynand Kotze vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van grootword op die platteland, TikTok- sukses en Tollie Parton, wat hy op die planke het by KKNK.
Gian Groen se musiekpad 04.04.2023 6:10
Gian Groen vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van sy musiekpad en die inspirasie wat sy pa hom gee.
Jakkalsdraaie – Die geveg 04.04.2023 8:57
Anoescha Kruger en Marelise Viljoen gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor hulle poppekas uit die Tweede Wêreldoorlog en die produksie, Jakkalsdraaie - Die geveg, wat te sien is by die KKNK.
Stap in die verlede in op Oudtshoorn 03.04.2023 3:21
Roydin Engelbrecht vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die historiese wandeltoer wat hy op Oudtshoorn aanbied.
Van der Aven se musiek 03.04.2023 9:16
Die musiekgroep, Van der Aven, gesels oor hulle musiek en die naamsverandering vanaf Brother Brother.
Magdaleen Krüger kry verering by KKNK 03.04.2023 8:38
Magdaleen Krüger gesels met Johan Rademan en Martelize Brink nadat die KKNK haar vereer het vir haar lewensbydrae tot kuns en kultuur.
Live and Let Laugh (skop, skiet en Van der Walt) 03.04.2023 11:57
Alan Committie vertel van die komedie wat hy na vanjaar se KKNK bring. Sy produksie se naam is LIVE AND LET LAUGH (SKOP, SKIET EN VAN DER WALT).
Die maan deur ’n gaatjie in die nag 03.04.2023 9:28
Jannie du Toit vertel van sy produksie by die KKNK, Die maan deur ’n gaatjie in die nag, wat handel oor die musiek van Marie Tredoux.
KKNK 2023 skop af 03.04.2023 7:13
Die KKNK se artistieke direkteur, Hugo Theart, vertel hoe vanjaar se fees verloop.
Hoe werk GPS? 31.03.2023 13:11
Prof. Gert-Jan van Rooyen verduidelik vir Martelize Brink hoe GPS werk om ons met rigting te help.
Haidee gaan kuk kinderteater 31.03.2023 10:54
Haidee Muller-Isaacs ontdek weer die kind in haar, agter die skerms van die kinderproduksie, Dawie Dassie Soek Sy Stert, by Hoërskool Bellville. Die skool se dramatiese kunste en kultuurorganiseerder, Wickus Zerwick, gesels oor die belangrikheid van kinderteater. Wickus glo immers vas: Daar is geen diepte tot opvoedkunde sonder die kunste nie.
Hogsback se sampioenfees 31.03.2023 9:19
Dr. Marieka Gryzenhout vertel vir Martelize Brink van Hogsback se sampioenfees. Sy vertel hoe toeganklik dit deesdae is om self sampioene te kweek.
Jana Cilliers by die KKNK 30.03.2023 15:46
Jana Cilliers gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die produksies waarin sy te sien is by vanjaar se KKNK.
Baaienaar se plan teen lang-Covid 30.03.2023 10:19
Een mens wat doen wat sy kan om die negstiewe uitwerking van lang-Covid hok te slaan, is die Baaienaar Marolien Schmidt. Marolien, ‘n fisioterapeut, was ook ‘n Ysterman-deelnemer. Mariska Spoormaker het meer gaan uitvind
Botaniese kleursel 30.03.2023 10:02
Ira Bekker kleur wol met kleurstowwe uit natuurlike botaniese bronne in die Wes-Kaap. Sy gebruik onder andere fynbos, bloekom, silwer wattle, granaatskille en neutedoppe.
Wilhelm van der Walt - ‘n lewe op die verhoog 29.03.2023 12:04
Wilhelm van der Walt vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe hy sy plan om ‘n sielkundige te word, verruil het vir ‘n lewe op die verhoog.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.