Moneyweb Radio
Doen jou eie ding op RSG met Moneyweb
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
Author
Moneyweb Radio
Category
Podcast website
Latest episode
Jun 30, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
’n 1000+ sake-idees om jou entrepreneursreis mee af te skop 30.05.2024 23:23
George Foley, entrepreneur en gesertifiseerde finansiële beplanner by Discovery gesels oor sake-idees.
Die effektetrust-bedryf is meer ingewikkeld as wat jy dink 21.05.2024 23:11
Nerina Visser van etfSA en Johan Gouws van Sasfin Wealth gesels oor effektetrusts.
Wat maak jy as jy bietjie meer risiko vir jou beleggingplan soek? 30.04.2024 22:10
Drikus Combrinck, bestuurshoof van Capicraft en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
‘n Suid-Afrikaanse pionier in die aanlyn wêreld 23.04.2024 21:33
Adriaan Rootman, eienaar van Luxury Time gesels oor die storie agter sy besigheid.
Kenners antwoord luisteraarsvrae 16.04.2024 22:42
Johan Gouws van Sasfin Wealth en Mia Kriegler van Kruger Internasionaal beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Skut sien 'n gaping in die kleiduifmark raak 27.03.2024 22:33
Emil Gryffenberg, eienaar van Africlay gesels oor hoe en hoekom hy die besigheid op die been gebring het.
Draadkarre en staal speelgoed gebou om te hou 19.03.2024 18:57
Floors Human, direkteur van Africars for Keeps gesels oor hulle besigheid.
Padel is meer as net ’n gewilde sport, dis ook groot besigheid 27.02.2024 21:48
Stanley Ferreira, mede-stigter van Techno Padel Potch Country Club gesels oor hoe hulle die besigheid begin het.
Só moet entrepreneurs beplan vir aftrede 20.02.2024 25:05
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor hoe entrepreneurs vir aftrede moet beplan.
Verander woorde en potte in brood en botter 23.01.2024 20:52
Adele Reynders, pottebakker en skrywer gesels oor hoe sy haar eie ding doen.
Monique verlaat die korporatiewe lewe vir die fiksheidsbedryf 16.01.2024 23:20
Monique Hamman, eienaar van die MissFit Boxing Studios in Benoni en Glen Marais gesels oor entrepreneurskap.
Jou stokperdjie kan jou werk word, met die nodige deursettingsvermoë 20.12.2023 21:30
Anthony Slater, een van die stigters van St Paul’s Pens gesels oor sy besigheid.
Jy moet slim wees om droë ys te verkoop 29.11.2023 23:52
Deon Roux, stigter en eienaar van Dry Ice International gesels oor sy besigheid.
Die toekoms van entrepreneurskap 21.11.2023 22:58
Dr Morné Mostert, strategiese toekoms-adviseur by die Stellenbosch Bestuurskool en stigter van Mindset Index gesels oor die toekoms van entrepreneurskap.
Maak seker jy weet wat in jou besigheid aangaan as jy vir finansiering aansoek doen 31.10.2023 24:30
Rene Botha van Business Partners gesels oor finansiering vir besighede.
Van afleweraar tot eienaar 24.10.2023 23:11
Gerhard Le Roux van Galitos gesels oor sy entrepreneursreis.
Dis hoe jy verf verkoop in ’n mededingende bedryf 17.10.2023 23:03
Die eienaars van Universal Paints in Allen's Nek en Randpark Ridge, Tiens Reinecke en sy seun, Dwayne Reinecke gesels oor hulle besigheid.
Hierdie besigheid help babas 26.09.2023 24:49
Anelia Prinsloo, die stigter van Pienkvoet-Pret, gesels oor hoe sy haar besigheid begin en laat groei het.
Apteker met entrepreneursbloed in haar are 19.09.2023 18:51
Anmarie de Wet, apteker en mede-eienaar van The Local Choice Apteke in Reitz en Villiers gesels oor sy en haar man, Charl de Wet se apteke.
Veldskoen draf die wêreld plat 30.08.2023 23:52
Driekie Zondagh – uitvoerende hoof, Veldskoen
Rokontwerper los die naald vir honde bykomstighede 15.08.2023 24:52
Clarise Marais – medestigter, Dachspaws
Só begin jy ‘n besigheid van niks 20.06.2023 24:41
Anthony Martin, stigter en eienaar van AM Window Cleaners gesels oor hoe hy sy besigheid begin het.
Egpaar verruil korporatiewe lewe vir sukses met konfyt 23.05.2023 21:07
Nigel Jacobs, medestigter van Jacobs Jam Company gesels oor hulle besigheid.
Van ‘n rugsak vol wyn tot ‘n gevestigde wynplaas 16.05.2023 24:05
Vivian Kleynhans van Seven Sisters Vineyards gesels oor hulle wyn-handelsmerk.
Van 'n stokperdjie tot 'n besigheid 25.04.2023 22:15
Amanda Joseph, stigter van Gaby Gala's Events gesels oor haar besigheid.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.