Moneyweb Radio

Doen jou eie ding op RSG met Moneyweb

Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.moneyweb.co.za

Autor

Moneyweb Radio

Kategoria

Business

Strona podcastu

www.moneyweb.co.za

Ostatni odcinek

30 cze 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android prawie 10 mln pobrań · ocena 4,8 iOS niedługo

Odcinki

Hoe ’n Paarlse tegnologiemaatskappy die advieswêreld verander 30.06.2026

Martha Kokememoer, stigter van Headspace Technologies, gesels oor die storie agter die besigheid en hoe hulle finansiële adviseurs help om hul inkomste beter te bestuur.

Heuning, harde werk en ambisie 23.06.2026

Nico Grobler, stigter van Honey Bee Group, deel die reis van ’n konsep tot ’n gestruktureerde besigheid.

Hoe Schoonhuid ware skoonheid herdefinieer 26.05.2026

Quintinn van Rensburg, stigter van Schoonhuid, gesels oor hoe hierdie besigheid gegroei het van ’n persoonlike storie tot ’n handelsmerk wat fokus op natuurlike produkte en selfversorging.

Van pizzabokse tot finansiële vryheid 19.05.2026

Danei Rall, medestigter van FinMaster, gesels oor hoe hul kreatiewe onderneming speletjies gebruik om mense op ’n praktiese manier van begrotings, beleggings en welvaartskepping te leer.

’n Smaak van Nederland wat ’n Suid-Afrikaanse droom bou 28.04.2026

Karike Norval, eienaar van Holland Bakery, deel die bakkery se geskiedenis.

Hoe ’n matrasonderneming deur leer en aanpas bly groei 21.04.2026

Rudo Kemp, stigter van Sloom, gesels oor sy agtergrond en die storie agter Sloom.

Van konsep tot kantoor 24.03.2026

Conrad Burger, stiger van X Furniture, verduidelik hoe hy ’n gaping in die mark raakgesien het en dit in 'n groeiende besigheid omskep het.

Suikervry en suksesvol 17.03.2026

Viljoen de Kock, medestigter van GUDGU, kort vir “Goedheid uit die grond uit”, gesels oor hoe ’n persoonlike uitdaging ontwikkel het tot ’n gewilde produkreeks.

Die toekoms van waterverkope 17.03.2026

Andries Venter van Water ATM gesels oor Water ATM, ’n besigheid wat 24/7 toegang tot gesuiwerde water bied deur middel van outomatiese, kontantlose masjiene.

Bou, herfinansier, herhaal 24.02.2026

Darren Francis, ’n bekroonde eiendomsbelegger en skrywer, gesels oor die storie agter EMT Square Property Developers.

Van klein kombuis na landwye rakke 27.01.2026

Elana Bruwer van Elana’s gesels oor hoe sy haar voedselverwerking-onderneming op hul plaas, Drie Eike, naby Robertson opgebou het.

Die bou van ’n premium fietsry-handelsmerk 20.01.2026

Freddie Enslin, medestigter van CIOVITA, vertel die storie agter die handelsmerk.

Meet wat saak maak 16.12.2025

Henri Bam van RevX verduidelik hoe besighede bemarkingsbesteding direk aan verkope kan koppel.

Innovasie in hidrasie 25.11.2025

Alfred Challis, uitvoerende hoof van Manzi Water, deel die verhaal agter Manzi Water.

Hoeveel is jou besigheid regtig werd? 18.11.2025

Nicola Horne van Moore Infinity gesels oor besigheidswaardasies.

Van Stellenbosch tot Afrika se grootste kreatiewe platform 28.10.2025

Ben-Carl Havemann, mede-eienaar en uitvoerende hoof van Kramers/Makers, bespreek die storie agter die besigheid en hulle planne vir die toekoms.

Kraamverlof kry vlerke 21.10.2025

Jo-andra Cloete Greegory, stigter van Our Poultry Place, gesels oor die storie agter haar besigheid.

Jong entrepreneurs het ondersteuning uit die privaatsektor nodig in die landbou- en logistiekesektore 01.10.2025

Dr. Antoinette Basson verduidelik hoe die privaatsektor jong entrepreneurs kan ondersteun.

Van saad tot sukses 23.09.2025

Sheena Paulus – stigter en eienaar van Tri Toad Nursery.

Van fietsry tot meer as 80 koffiewinkels landwyd 16.09.2025

Pieter Bloem, een van die stigters van Bootlegger Coffee Company, gesels oor die maatskappy se agtergrond en groei.

Só verander jy ’n passie in ’n besigheid 26.08.2025

Helena Verwey, stigter van Wen jou Wetenskap en Wiskunde, gesels oor hoe sy haar passie in ’n besigheid verander het.

Spesiale brood uit die Swartland 25.08.2025

Carien Hugo-Waring gesels oor die inspirasie, uitdagings en suksesse agter Moorrees Artisan Bakery & Deli.

Van antiekwinkel tot soet sukses 28.07.2025

Frits van Reyneveld, medestigter van Darling Sweet, deel die storie agter hullle besigheid.

Kronkelpaadjie wat ’n unieke storie oplewer 15.07.2025

Nick Dreyer, medestigter van Veldskoen, gesels oor hulle reis na sukses.

Van Oos-Kaap na Wallstreet 24.06.2025

Lili Bouwer Niemann, stigter van E-Squared Education Enterprises, deel haar reis as entrepreneur.

Słuchaj podcastu Doen jou eie ding op RSG met Moneyweb w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS