Moneyweb Radio
Doen jou eie ding op RSG met Moneyweb
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
Author
Moneyweb Radio
Category
Podcast website
Latest episode
Jun 30, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Hoe ’n Paarlse tegnologiemaatskappy die advieswêreld verander 30.06.2026 20:47
Martha Kokememoer, stigter van Headspace Technologies, gesels oor die storie agter die besigheid en hoe hulle finansiële adviseurs help om hul inkomste beter te bestuur.
Heuning, harde werk en ambisie 23.06.2026 21:47
Nico Grobler, stigter van Honey Bee Group, deel die reis van ’n konsep tot ’n gestruktureerde besigheid.
Hoe Schoonhuid ware skoonheid herdefinieer 26.05.2026 23:29
Quintinn van Rensburg, stigter van Schoonhuid, gesels oor hoe hierdie besigheid gegroei het van ’n persoonlike storie tot ’n handelsmerk wat fokus op natuurlike produkte en selfversorging.
Van pizzabokse tot finansiële vryheid 19.05.2026 20:59
Danei Rall, medestigter van FinMaster, gesels oor hoe hul kreatiewe onderneming speletjies gebruik om mense op ’n praktiese manier van begrotings, beleggings en welvaartskepping te leer.
’n Smaak van Nederland wat ’n Suid-Afrikaanse droom bou 28.04.2026 20:26
Karike Norval, eienaar van Holland Bakery, deel die bakkery se geskiedenis.
Hoe ’n matrasonderneming deur leer en aanpas bly groei 21.04.2026 20:52
Rudo Kemp, stigter van Sloom, gesels oor sy agtergrond en die storie agter Sloom.
Van konsep tot kantoor 24.03.2026 20:09
Conrad Burger, stiger van X Furniture, verduidelik hoe hy ’n gaping in die mark raakgesien het en dit in 'n groeiende besigheid omskep het.
Suikervry en suksesvol 17.03.2026 22:26
Viljoen de Kock, medestigter van GUDGU, kort vir “Goedheid uit die grond uit”, gesels oor hoe ’n persoonlike uitdaging ontwikkel het tot ’n gewilde produkreeks.
Die toekoms van waterverkope 17.03.2026 18:05
Andries Venter van Water ATM gesels oor Water ATM, ’n besigheid wat 24/7 toegang tot gesuiwerde water bied deur middel van outomatiese, kontantlose masjiene.
Bou, herfinansier, herhaal 24.02.2026 24:38
Darren Francis, ’n bekroonde eiendomsbelegger en skrywer, gesels oor die storie agter EMT Square Property Developers.
Van klein kombuis na landwye rakke 27.01.2026 22:21
Elana Bruwer van Elana’s gesels oor hoe sy haar voedselverwerking-onderneming op hul plaas, Drie Eike, naby Robertson opgebou het.
Die bou van ’n premium fietsry-handelsmerk 20.01.2026 20:24
Freddie Enslin, medestigter van CIOVITA, vertel die storie agter die handelsmerk.
Meet wat saak maak 16.12.2025 23:51
Henri Bam van RevX verduidelik hoe besighede bemarkingsbesteding direk aan verkope kan koppel.
Innovasie in hidrasie 25.11.2025 19:50
Alfred Challis, uitvoerende hoof van Manzi Water, deel die verhaal agter Manzi Water.
Hoeveel is jou besigheid regtig werd? 18.11.2025 18:56
Nicola Horne van Moore Infinity gesels oor besigheidswaardasies.
Van Stellenbosch tot Afrika se grootste kreatiewe platform 28.10.2025 21:34
Ben-Carl Havemann, mede-eienaar en uitvoerende hoof van Kramers/Makers, bespreek die storie agter die besigheid en hulle planne vir die toekoms.
Kraamverlof kry vlerke 21.10.2025 19:25
Jo-andra Cloete Greegory, stigter van Our Poultry Place, gesels oor die storie agter haar besigheid.
Jong entrepreneurs het ondersteuning uit die privaatsektor nodig in die landbou- en logistiekesektore 01.10.2025 21:31
Dr. Antoinette Basson verduidelik hoe die privaatsektor jong entrepreneurs kan ondersteun.
Van saad tot sukses 23.09.2025 21:59
Sheena Paulus – stigter en eienaar van Tri Toad Nursery.
Van fietsry tot meer as 80 koffiewinkels landwyd 16.09.2025 19:59
Pieter Bloem, een van die stigters van Bootlegger Coffee Company, gesels oor die maatskappy se agtergrond en groei.
Só verander jy ’n passie in ’n besigheid 26.08.2025 20:50
Helena Verwey, stigter van Wen jou Wetenskap en Wiskunde, gesels oor hoe sy haar passie in ’n besigheid verander het.
Spesiale brood uit die Swartland 25.08.2025 20:06
Carien Hugo-Waring gesels oor die inspirasie, uitdagings en suksesse agter Moorrees Artisan Bakery & Deli.
Van antiekwinkel tot soet sukses 28.07.2025 19:46
Frits van Reyneveld, medestigter van Darling Sweet, deel die storie agter hullle besigheid.
Kronkelpaadjie wat ’n unieke storie oplewer 15.07.2025 23:36
Nick Dreyer, medestigter van Veldskoen, gesels oor hulle reis na sukses.
Van Oos-Kaap na Wallstreet 24.06.2025 19:15
Lili Bouwer Niemann, stigter van E-Squared Education Enterprises, deel haar reis as entrepreneur.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.