Moneyweb Radio

Doen jou eie ding op RSG met Moneyweb

Business AF ↓ 112 episodes

Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.

Author

Moneyweb Radio

Category

Business

Podcast website

www.moneyweb.co.za

Latest episode

Jun 30, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Sukses in ’n potjie neutbotter 17.06.2025

Die stigter van ButtaNutt, Antoine van Heerden, gesels oor wat dit verg om belegging te lok en ’n handelsmerk te bou wat uitstaan.

Van oond tot oorwinning met RSG Bakgat-kompetisie 27.05.2025

RSG en Virseker se Bakgat-beskuitwenner, Marthle Smith, gesels oor haar besigheid, Kraak Beskuit.

‘n Tee vol drome 20.05.2025

Lize Mouton, stigter van Lize Mouton Collection (LMC), gesels oor haa besigheid.

Meubels met ’n tweede lewe 28.04.2025

Riana Richter, medestigter van Velvet & Home, deel die storie agter hul tweedehandse meubelwinkel.

Van ’n stokperdjie tot ’n groot besigheid 22.04.2025

Jòvan Pienaar vertel hoe hy ’n korporatiewe loopbaan verruil het om vir homself te werk, en die lewensvrugte daarvan te pluk

’n Droom van ’n vyfsterhotel langs die see 15.04.2025

Clarissa Carsten, eienaar van Springbok Gasteplaas en Clarissa Carsten Specialized Services, gesels oor haar besighede en haar planne vir die toekoms.

Die Uber van verhuising 09.04.2025

Chante Venter, stigter en uitvoerende hoof van Wise Move, gesels oor haar besigheid.

Gesondheid en skoonheid uit die Kalahari 18.03.2025

Hans Knoesen, eienaar van Camel Milk South Africa gesels oor sy besigheid.

Hou 'n handelsmerk met 'n persoonlikheid 25.02.2025

Jorgina Heug gesels oor haar besigheid Adore Her by G.

Van straatkind tot suksesvolle entrepreneur 18.02.2025

Jeremy Arries van Silver Solutions gesels oor sy agtergrond en sy besigheid.

Groot fietswinkel met klein begin 28.01.2025

Johann Rabie van Bike Addict bespreek sy reis na sukses.

Studio en Studio Market 21.01.2025

Sportjoernalis, Jody Hendricks, gesels oor Studio Market.

Só kan entrepreneurs hulle geldsake bestuur 24.12.2024

Johan Gouws - skrywer, Your Ultimate Personal Finance Guide.

Van klein begin tot wêreldwye groei 19.11.2024

Francois Theron, mede-eienaar van The Sox Factory gesels oor die storie agter hulle besigheid.

Emile en Michan se reis na warmbad-sukses 29.10.2024

Michan Conradie, medestigter van Ami Pod, gesels oor sy en haar man, Emile Conradie, se besigheid

Van trouring tot suksesvolle besigheid 22.10.2024

Alita du Plessis, stigter van Purple-Carrot gesels oor haar besigheid.

Van agterplaas tot groot kruieplaas 15.10.2024

Basil Williams, medestiger van Herbal View gesels oor die storie agter hulle besigheid.

'n Baanbreker in selfpublikasie 24.09.2024

Erika Botha gesels oor hoe sy haar eie geleenthede skep.

20 jaar van kombuis-sukses 17.09.2024

Die stiger van Universal Kitchens, Clinton Van Breda gesels oor sy besigheid.

Die belangrikheid van mentorskap vir sukses 27.08.2024

Grant Prince, hoof van beleggings by Fetola gesels oor Hloolo.

Van stoep tot 70 haarkappertakke 20.08.2024

Die stigter en uitvoerende hoof van Legends Barbershop, Sheldon Tatchell gesels oor die storie agter sy besigheid.

Só kan jy jou produkte deur Amazon en Takealot verkoop 23.07.2024

Die redakteur van MyBroadband, Jan Vermeulen verduidelik hoe ondernemings aanlyn platforms soos Amazon en Takealot tot hulle voordeel kan gebruik.

Kontant is die lewensbloed van enige onderneming 16.07.2024

Martin de Kock, medestigter en direkteur van Ascor gesels oor kontantvloei.

Die Kaap ernstig oor tegnologieontwikkeling 25.06.2024

Imtiyaaz Riley van Loop en Marietjie Engelbrecht van UVU Africa.

Dit is jou opsies as jy jou pensioen wil bewaar 18.06.2024

Rita Cool van Alexforbes gesels oor opsies as jy jou pensioen wil bewaar.

Listen to the Doen jou eie ding op RSG met Moneyweb podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.