Moneyweb Radio

Doen jou eie ding op RSG met Moneyweb

Business AF ↓ 112 episodes

Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.

Author

Moneyweb Radio

Category

Business

Podcast website

www.moneyweb.co.za

Latest episode

Jun 30, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Kruiemengsels uit Funky Ouma se plaaskombuis 18.04.2023

Johannita Eksteen, medestigter van Funky Ouma gesels oor hoe sy en haar ma die besigheid begin het.

“Koffie is ’n kuns” - Henlo 28.03.2023

Henlo van der Westhuizen, eienaar van Henlo Coffee gesels oor sy besigheid.

Egpaar los dagwerk om hul passie te volg 28.02.2023

Wynand van Heerden, medestigter van Edify gesels oor hul besigheid.

Rekenmeester los die korporatiewe lewe en begin haar eie besigheid 21.02.2023

Linda Rossouw, stigter van LaRoss Consulting gesels oor hoe sy haar besigheid begin het.

Van die SAID na bokmelkseep 27.01.2023

Zene Kaye, eienaar en stigter van Chardine Goats Milk Skincare gesels oor hoe sy haar besigheid op die been gebring het.

'n Stokperdjie het gelei tot Tinka's Bloemiste 17.01.2023

Tinka Snyman, eienaar en stigter van Tinka's Bloemiste gesels oor haar besigheid in Postmasburg, Noord-Kaap.

Uit desperaatheid was Grow Box Kwekery gebore 22.11.2022

Renshia Manuel, eienaar van Grow Box Kwekery gesels oor die pad tot sukses met haar kwekery besigheid.

Van die korporatiewe wêreld tot eienaar van Nici’s Accessories 15.11.2022

Nicolene Francis gesels oor die storie agter haar suksesvolle besigheid, Nici's Accessories.

Uit Covid- 19 nood was Yum Baker gestig 26.10.2022

Heidi Dempers, eienaar van Yum Baker gesels oor haar veganistiese lekkernye wat jy by Checkers kan koop.

Skaapplaas begin 'n gastehuis om finansiële nood te verlig 18.10.2022

Marie Lombard, mede- eienaar van De Oude Kraal Country Estate gesels oor hul skaapplaas en gastehuis buite Bloemfontein in die Vrystaat.

Dís hoekom minder konsessies as onafhanklike besighede misluk 27.09.2022

Robin van Rensburg, konsessie konsultant by Franchise in a Box en James Noble, groothandel en kleinhandel konsessie hoof by Absa

Konsessies help entrepreneurs om die (diepste) slaggate te vermy 20.09.2022

Engela van Loggerenberg - finansiële hoof van Cash Converters en die eienaar van 'n Cash Converters-tak

Gaan groot of gaan huistoe 24.08.2022

Handri Conradie - eienaar en stigter, Cecilia's Farm

Bou vertroue en jy bou 'n besigheid 28.07.2022

Dr Judey Pretorius - stigter en eienaar van Biomedical Emporium

Konfytmaak vir die nasionale mark is nie sommer speletjies nie. 19.07.2022

Nigel Jacobs - eienaar, Jacobs Jam

Van ‘n klein idee tot ‘n groot fabriek 17.05.2022

Hamish Herd - stigter en eienaar, Herd

Hoenderpote in 'n blik, het Shoprite in sy skik 12.04.2022

Eiren Drake - mede-stigter en eienaar, Tin stuf

Die pratige storie van Lilly Loompa 22.03.2022

Lizl Naude - eienaar, Lilly Loompa

Betaalpunt tegnologie vanuit die Paarl 16.02.2022

Anna Groenewald - mede-stigter, TallOrder Solutions

Van kraletjies verkoop tot Top 40 onder 40 mees invloedryke mense 04.02.2022

Louw Barnardt - Medestigter, OutSourced CFO

Dié entrepreneur wil ons paaie veiliger maak 18.01.2022

Dr Dawid J. van den Heever - Eienaar, VDH Industrial Hygiene CC

GUDGU groei van flooimarkte tot meer as 600 kleinhandelaars regoor Suid-Afrika 17.11.2021

Pieter du Plessis - hoof van bemarking

Van bokheld tot entrepreneur 26.08.2021

Bryan Habana maak sy merk in die fintech-wêreld

Ryk gesels met Danie Crowther van Noah's Cheese in Clarens 22.06.2021

Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.

Hou gerus die SA Olimpiese span se skoene dop! 26.04.2021

Nick Dreyer - medestigter en uitvoerende hoof, Veldskoen

Listen to the Doen jou eie ding op RSG met Moneyweb podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.