Waldo Krugell
Die ekonomie minuut
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.ekonomieblog.me
Author
Waldo Krugell
Category
Podcast website
Latest episode
Oct 9, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
WFH? Werk van die huis af... 12.10.2020 1:52
Die Covid-19 pandemie en inperking het baie dinge verander en mense praat sommer van ʼn nuwe normaal. Een van die belangrike veranderinge is dat baie meer mense van die huis af werk. Is jy kantoorgebonde, of kan jy digitaal swerf?
In ander ekonomiese nuus 09.10.2020 1:20
In ander ekonomiese nuus die week: Die BEO se opname onder ondernemings in die dienste sektor, Sacci se sakevertroue-indeks, en die Reserwebank waarsku oor struikelblokke vir groei.
Die beste maniere om prestasie te meet 08.10.2020 1:52
Komende Maandag word 2020 se Nobelpryswenners in Ekonomie aangekondig. Dalk wonder jy, wat maak dit saak? Dit is erkenning vir werk wat iewers in die wêreld ʼn impak gemaak het en maak dalk meer saak as wat ons dink. Byvoorbeeld, in 2016 het Oliver Hart en Bengt Holmstrom die prys gedeel vir hulle bydra tot kontrakteorie en hoe ondernemings kan verseker dat hulle net die mees produktiewe werkers in...
Beleidsonsekerheid 07.10.2020 1:28
Onsekerheid oor beleid kan negatiewe gevolge inhou vir sakevertroue en die beleggingsklimaat van die land. Prof Raymond Parsons se beleidsonsekerheidsindeks vir die derde kwartaal wys dat onsekerheid hoog en in negatiewe terrein is. Daar is ʼn aantal faktore wat daartoe bydra.
Wanneer Trump die coronavirus kry, bokspring die rand 06.10.2020 1:22
Die nuus dat President Trump die corona virus onderlede het en gehospitaliseer is het ʼn wye impak. Selfs wanneer die VSA die oorsaak van onsekerheid is, vlug beleggers na veilige bates met dollar waardes. ʼn Teken van die bekommernis in die mark is dat meer fondsbestuurders opsies koop wat hulle verskans teen ʼn moontlike verswakking van die rand.
Episode 50! 05.10.2020 1:10
Vandag vier ek die vyftigste Afrikaanse episode van die Ekonomie Minuut.
Gemengde seine 02.10.2020 1:42
Hierdie week se ekonomiese nuus is oorheers deur die werksverliese wat Suid-Afrika in die tweede kwartaal gelei het. Die res van die week se ekonomiese nuus was ʼn kombinasie van aanwysers wat wys op herstel en tekens dat vraag nog gedemp bly.
Mixed signals of recovery 02.10.2020 1:31
This week's economic headlines were dominated by the job losses that South Africa suffered in the second quarter. The rest of the week's economic news was a combination of indicators pointing to recovery and signs that demand remains subdued.
NIDS-CRAM shows the impact of the lockdown 01.10.2020 1:58
The results of the second round of the NIDS CRAM survey were announced yesterday and it confirms a bleak picture. Of the nearly 2.8 million jobs lost between February and April, virtually none returned by the end of June.
NIDS-CRAM wys die impak van die inperking 01.10.2020 2:08
Die resultate van die tweede rondte van die NIDS CRAM opname is gister bekend gemaak en dit bevestig ‘n donker prentjie. In die eerste rondte het die opname gewys dat Suid-Afrikaners hulle werke verloor het en dat daar in baie huishoudings honger gelei is, tussen Februarie en April. Die resultate van die tweede rondte van die opname is gister bekend gemaak.
Werksverliese tydens die inperking 30.09.2020 3:27
Om te weet wat die impak van die Covid-19 pandemie en inperking op die ekonomie is, is baie belangrik. Hierdie impak is egter nog besig om te ontvou en ekonome kry stadigaan stukke van die legkaart in die hande soos wat nuwe data bekend gestel word. Ons weet dat die bruto binnelandse produk 16,4% kleiner geword het in die tweede kwartaal. Maar wat was die impak op indiensname? Die resultate van St...
Cutting government spending 29.09.2020 2:01
The mini-budget in October is going to be one of the most important economic events of the year and it's already in the news. The Minister of Finance must stabilize the budget deficit-to-GDP and debt-to-GDP ratios. But because the Gross Domestic Product has been shrinking, and government spending has increased, it is a very difficult task.
Om die owerheidsbesteding te sny... 29.09.2020 2:09
Oktober maand se mini-begroting gaan een van die belangrikste ekonomiese gebeure van die jaar wees en dit is al reeds in die nuus. Die Minister van Finansies moet die begrotingtekort-tot-BBP en skuld-tot-BBP verhoudings stabiliseer. Maar omdat die Bruto Binnelandse Produk skerp ingekrimp het, en owerheidsbesteding toegeneem het, is dit ʼn baie moeilike taak.
Hoe swaar die inperking huiswerkers getref het 28.09.2020 1:40
Baie mense is swaar getref deur die inperking van die ekonomie en nuwe navorsing wys dat huiswerkers van die swaarste getref is. Vroue wat huise skoonmaak en tuinwerk doen verteenwoordig ongeveer 15% van die indiensname van vroue in Suid-Afrika. Baie van hulle is enkel-ma’s, of die enigste broodwinner in die huishouding. ʼn Opname deur SweepSouth onder 5000 huiswerkers wys die impak.
Die leidende sakesiklusaanwyser verbeter 25.09.2020 1:16
Daar is al ʼn aantal positiewe tekens van die herstel van die ekonomie. Die afgelope week is die Reserwebank se leidende aanwyser van ekonomiese aktiwiteit vir Julie maand bekend gemaak en dit het met 3,7% verbeter.
Alweer die wisselkoers 23.09.2020 1:58
In die laaste week het die rand-dollar wisselkoers genoeg gebokspring om weer ʼn ekonomie minuut daaroor te maak. Leer meer oor wat laat die rand versterk en verswak.
Failed state or not? 22.09.2020 2:03
In the past week, economists have been arguing in the media about whether South Africa is on its way to becoming a failed state. I'm also going to weigh in with an opinion.
Die mislukte staat debat 22.09.2020 2:05
Die afgelope week het ekonome in die media gestry oor of Suid-Afrika oppad is om ʼn mislukte staat te word. Ek gaan ook ʼn opinie waag.
Die ekonomie op vlak-1 inperking 21.09.2020 1:13
Die herstel van die ekonomie is aan die gang en vandag beweeg ons na vlak 1 inperking. Die beteken dat fasiliteite soos gyms en die vermaak en toerisme sektor nou op 50% van kapasiteit kan werk. Die ekonomiese aanwysers wat hierdie week bekend gemaak word gaan egter nog die impak van die inperking op die ekonomie aandui.
The economy at level 1 21.09.2020 1:10
The recovery of the economy is underway and from today we are moving to level 1 lockdown. This means that facilities such as gyms and the entertainment and tourism sector can now operate at 50% of capacity. Economic indicators due this week will still mostly show the impact of the lockdown on the economy.
Waaraan die Reserwebank alles dink 18.09.2020 6:10
Die Reserwebank se Monetêre Beleidskomittee het gister besluit om die repo-koers onveranderd te laat op 3,5%. Vandag se Minuut is 'n 6-minute verduideliking van waaraan die Reserwebank alles moet dink wanneer hulle so besluit neem.
More green shoots? 17.09.2020 1:38
The recent data on the contraction of the economy in the second quarter still echoed through the news this week. Yet, the economic end result for the whole of 2020 will be a result of a large downturn and a smaller upswing. Some high-frequency indicators do indicate the upswing that is ongoing.
Nog ligpunte vir die ekonomie? 17.09.2020 1:47
Die onlangse data oor die inkrimping van die ekonomie in die tweede kwartaal het hierdie week nog deur die nuus ge-eggo. Maar die eindresultaat vir die hele 2020 gaan ʼn samestelling wees van ʼn groot afswaai en ʼn kleiner opswaai. Hoë-frekwensie aanwysers dui wel op die opswaai wat aan die gang is.
Repo rate decision this week 16.09.2020 1:51
This week the Reserve Bank’s Monetary Policy Committee will again make a decision about the repo rate. The decision depends on a balance of opposing forces: increasing inflation, but a shrinking economy.
Repo-koers besluit die week 16.09.2020 2:00
Die Reserwebank se monetêre beleidskomittee neem die week weer ʼn besluit oor die vlak van die repokoers. Die besluit gaan oor ʼn balans tussen teenstellende kragte: stygende inflasie en die ekonomie wat krimp.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.