Waldo Krugell
Die ekonomie minuut
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.ekonomieblog.me
Author
Waldo Krugell
Category
Podcast website
Latest episode
Oct 9, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Electricity tariffs 29.01.2021 2:52
One of the biggest constraints on economic growth in South Africa is load shedding, and one of the biggest debt exposures in the public sector is Eskom's debt burden and therefore any energy news is important. Yesterday, energy regulator Nersa announced after a court battle that Eskom may recover an additional R6 billion in revenue from consumers. If it all becomes part of price increases this yea...
Elektrisiteitstariewe 29.01.2021 2:54
Een van die grootste beperkinge op ekonomiese groei in Suid-Afrika is beurtkrag, en een die grootste skuldblootstellings in die openbare sektor is Eskom se skuldlas en daarom is enige energie-nuus van belang. Gister het die energie reguleerder Nersa na ʼn hofstryd aangekondig dat Eskom ʼn addisionele R6 miljard se inkomste van verbruikers mag verhaal. As dit alles hierdie jaar deel word van prysverh...
Economic growth prospects 28.01.2021 2:36
As farmers’ problems dissolve in rainwater, so economists' worries become less as the economy grows. Unfortunately, this week the IMF lowered its 2021 growth forecast for South Africa. What can drive growth in 2021?
Ekonomiese groei vooruitsigte 28.01.2021 2:41
Soos wat broere se probleme in reenwater oplos, word ekonome se bekommernisse minder as die ekonomie groei. Ongelukkig het die IMF hierdie week hulle 2021 groeivoorspelling vir Suid-Afrika verlaag. Wat kan groei dryf in 2021?
Impact of the adjusted level-3 lockdown 27.01.2021 2:16
Mike Schussler has interesting research on the impact of the adjusted level-3 lockdown on the economy. He argues that the curfew, capacity constraints, and the ban on the sale of alcohol have an impact on travel, tourism, entertainment and services and that it spills over into agriculture and manufacturing that provide inputs for this segment of the economy. He argues that the government should th...
Impak van die aangepaste vlak-3 inperking 27.01.2021 2:18
Mike Schussler het interessante navorsing oor die impak van die aangepaste vlak-3 inperking op die ekonomie. Hy argumenteer dat die aandklokreël, kapasiteitsbeperkings en die verbod op die verkoop van alkohol ʼn impak het op reis, toerisme, vermaak en dienste en dat dit oorspoel na landbou en vervaardiging wat hierdie segment van die ekonomie voorsien. Hy argumenteer dat die regering hier sektore m...
New research on minimum wages 26.01.2021 2:03
Fresh economic indicators will only be available later this week so today I am rather talking about new research from the US. Most studies of the impact of minimum wages find that they do not make much of a difference to employment, but a new experimental study by John Horton gives interesting results.
Nuwe navorsing oor minimum lone 26.01.2021 2:03
Nuwe ekonomiese data is eers later hierdie week beskikbaar en daarom het ek gedink om vandag oor navorsing uit die VSA te gesels. Meeste studies van die impak van minimum lone bevind dat dit nie veel van ʼn verskil maak aan indiensname nie, maar ʼn nuwe eksperimentele studie deur John Horton gee interessante resultate.
The major challenges facing the restaurant industry 25.01.2021 2:30
One set of figures that did not get the news coverage it should is last week’s Statistics South Africa's report on the food and beverage sector. Coffee shops, restaurants, fast food vendors and the catering industry have been hit hard over the past 10 months by the lockdown, capacity limits and the curfew. Many people were careful about eating out and rather stayed at home, and it all shows in the...
Die benarde posisie van die restourantbedryf 25.01.2021 2:30
Een stel syfers wat verlede week nie eintlik die nuus gehaal het nie was Statistieke Suid-Afrika se verslag oor die voedsel- en dranksektor. Koffiewinkels, restourante, kitskosverkopers en spysenieringsbedryf is die aflope 10 maande swaar getref deur die inperking, kapasiteitsbeperkings en die aanklokreel. Baie mense was versigtig om uit te eet en het eerder by die huis gebly, en dit alles wys in...
The economy is all right 22.01.2021 1:31
This morning I want to give a quick summary of how the economy is doing. As usual, it is a mixed bag.
Hoe gaan dit met die ekonomie? 22.01.2021 1:29
Ek wil vandag net ʼn vinnige samevatting te gee van hoe dit met die ekonomie gaan. Soos gewoonlik is dit ʼn gemengde prentjie.
Repo rate decision 21.01.2021 3:22
The Reserve Bank's Monetary Policy Committee met yesterday and today for the first time in 2021. Their big decision is about the repo rate and economists expect them to keep it unchanged. We will know more about the decision and their reasoning this afternoon, but for now, we can think about everything they might be considering.
Repokoersbesluit 21.01.2021 3:19
Die Reserwebank se Monetêre Beleiskommitee het gister en vandag vir die eerste keer in 2021 vergader. Hulle groot besluit is oor die repokoers en ekonome verwag dat hulle dit onveranderd gaan hou. Ons sal vanmiddag meer weet oor hoe hulle redeneer, maar vir die oomblik kan ons dink oor alles wat hulle moontlik oorweeg.
More ways of paying for the vaccine 20.01.2021 2:30
If you read the newspaper, it seems that many people are disappointed by the government's poor planning around the purchase of the coronavirus vaccine, but they are also not very keen on paying extra for it. The Department of Health estimates it will cost about R20.6 billion to vaccinate two-thirds of the population. The proposal that private medical funds use their members' reserves to pay for th...
Nog maniere om vir die entstof te betaal 20.01.2021 2:29
As mens die koerant lees, lyk dit of baie mense teleurgesteld is oor die regering se swak beplanning rondom die aankoop van die coronavirusentstof, maar hulle is ook nie baie lus om ekstra daarvoor te betaal nie. Die Departement van Gesondheid skat dit sal ongeveer R20,6 miljard kos om twee-derdes van die bevolking in te ent. Die voorstel dat privaatmediesefondse hulle lede se reserwes gebruik om...
Me, talking about the maize price again 19.01.2021 2:05
One of my hobbies is to keep an eye on different Facebook groups and how it is raining all over the country. And then I regularly read about the fantastic summer season the agricultural sector is experiencing. My question then is, why is the maize price still so high? So I listened to what my colleague Dr Johnny van der Merwe says in his AMT report.
Ek praat al weer oor die mielieprys 19.01.2021 1:56
Een van my klein stokperdies is om op Faceboek groepe te kyk hoe lekker dit deur die land reën. En dan lees ek gereeld van hoe fantastiese somerseisoen die landbou sektor beleef. My vraag is dan, hoekom is die mieliepryse steeds so hoog? Ek het toe gaan luister wat my kollega Dr Johnny van der Merwe sê in sy weeklikse AMT verslag.
This week's economics news 18.01.2021 1:54
This week the economics news will be dominated by the first meeting in 2021 of the Reserve Bank's Monetary Policy Committee. Along with their decision on the repo rate on Thursday, December's consumer price inflation figure will be released on Wednesday and there are new data on mining production and retail sales available.
Hierdie week in die ekonomie 18.01.2021 1:54
Hierdie week se ekonomies nuus gaan oorheers word deur die eerste byeenkoms van die Reserwe Bank se Monetêre Beleidskomittee in 2021. Saam met hulle besluit oor die repo-koers Donderdag word Desembermaand se verbruikersprys-inflasiesyfer Woensdag bekend gemaak en ook nuwe data oor mynbouproduksie en kleinhandelverkope.
Me, talking about the rand again 15.01.2021 1:43
After a month or two of recovery, the exchange rate is depreciating again. The rand traded at R14.53 on 20 December but is now back in the region of R16.50. What's going on?
Ek praat al weer oor die rand 15.01.2021 1:46
Na ʼn maand of twee se herstel is die wisselkoers weer besig om te depresieer. Die rand het op 20 Desember teen R14,53 verhandel, maar is nou weer terug in die omgewing van R16,50. Wat is aan die gang?
Manufacturing data, as well as luxury goods 14.01.2021 1:36
Statistics South Africa released its manufacturing production data for November yesterday, and it shows that the recovery of the sector had already been losing steam. Another interesting piece of news is about luxury goods.
Vervaardigingsdata en ook luukse produkte 14.01.2021 1:34
Statistieke Suid-Afrika het gister Novembermaand se vervaardigingsproduksiedata bekend gemaak en dit wys dat die herstel van die sektor toe al stoom verloor het. ʼn Ander interessante brokkie nuus gaan oor luukse goedere.
Can pent-up demand drive the recovery of the economy? 13.01.2021 2:13
When you read about the recovery of the economy, pent-up demand is argued to be one of the major drivers of growth in 2021. Analysts look at what happened in 1919 after the Spanish flu and wonder if it will also apply to the year following the Covid-19 pandemic.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.