Waldo Krugell
Die ekonomie minuut
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.ekonomieblog.me
Author
Waldo Krugell
Category
Podcast website
Latest episode
Oct 9, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Die ekonomiese mobiliteit van millenials 21.05.2021 2:03
Suid-Afrikaanse navorsing oor ekonomiese mobiliteit tussen inkomste klasse wys dat ʼn groot aantal mense oor die laaste15 jaar uit armoede ontsnap het en nou geklassifiseer kan word as kwesbaar. Ander het nog verder gevorder en deel geword van die middelklas. Dit maak ʼn ekonoom opgewonde dat ekonomiese groei, so min soos wat dit was, mense se lewens verbeter. Die vraag is, watter faktore bepaal hie...
The economic mobility of millenials 21.05.2021 2:01
South African research on economic mobility between income classes shows that a large number of people have escaped poverty over the last 15 years and can now be classified as vulnerable. Others progressed even further and became part of the middle class. It makes an economist excited that economic growth, as little as it has been, improves people's lives. The question is, what factors determine t...
Verbruikersprysinflasie styg met 4,4% in April! 20.05.2021 3:47
Die inflasiekoers het hierdie week opslae gemaak met ʼn skerp styging vanaf 3,2% in Maart tot 4,4% in Aprilmaand. Mens moet versigtig wees om vergelykings te maak met April 2020. Toe was ons almal streng ingeperk en inflasie het effens afgeneem. Sedertdien het ekonomiese aktiwiteit darem weer aan die gang gekom en sommige pryse styg.
Consumer price inflation increase by 4,4% in April 20.05.2021 3:28
The inflation rate made headlines this week with a sharp rise from 3.2% in March to 4.4% in April. One has to be careful when making comparisons with April 2020. Then we were all locked down and inflation decreased slightly so an annual comparison shows a significant increase in inflation.
Inflasie, 'n oop ekonomie (of nie), en hoenders 19.05.2021 2:30
Vandag wil ek gesels oor hoe kompleks ekonomiese vraagstukke kan wees.
Inflation, an open economy (or not), and chickens 19.05.2021 4:04
Today I want to talk about how complex economic issues can be.
Hierdie week in die ekonomie 18.05.2021 1:48
Die BETI wys tekens van 'n opswaai, inflasie styg, en die repokoers onveranderd...
This week's economics news 18.05.2021 1:53
The BETI shows signs of the upswing of the economy, inflation increases and the repo remains unchanged...
How to get people to take the vaccine 17.05.2021 2:00
Last week, the results of the fourth wave of the NIDS CRAM survey made headlines when it was announced that only 71% of South Africans are prepared to be vaccinated against Covid-19. Reluctance to be vaccinated is higher among young people, women, and Afrikaans speakers. This is where behavioral economists can give us advice on how to get people to take the vaccine, and Planet Money has a good pod...
Hoe om mense te kry om die entstof te neem 17.05.2021 1:54
Verlede week het die resultate van die vierde golf van die NIDS CRAM opname opslae gemaak toe daar aangekondig is dat net 71% van Suid-Afrikaners bereid is om ingeënt te word teen Covid-19. Huiwerigheid om ingeënt te word is hoër onder jong mense, vroue, en Afrikaanssprekendes. Dit is hier waar gedrags-ekonome vir ons raad kan gee oor hoe om mense te kry om die entstof te neem en Planet Money het...
Laaste ekonomiese data vir die week 14.05.2021 2:00
Ons sluit hierdie week af met nog ekonomiese data. Statistieke Suid-Afrika het gister Maartmaand se mynbouproduksie en -verkope data bekend gemaak en dit gee goeie nuus oor ʼn belangrike sektor se bydrae tot die herstel van die ekonomie. Inflasie in Amerika is egter sleg vir die JSE.
Last bit of economic data for the week 14.05.2021 2:02
We conclude this week with more economic data. Yesterday Statistics South Africa released mining production and sales data for March and this contains some good news about an important sector and the recovery of the economy. However, inflation in the US is bad for the JSE.
Huishoudings vaar bietjie beter 13.05.2021 2:06
Gereelde luisteraars sal weet dat ek soek graag nuus oor die herstel van die ekonomie na verlede jaar se groot inkrimping. Daar is elke maand een of ander produksie- en verbruiksdata beskikbaar, maar ons weet minder van hoe dit met huishoudings gaan. Dit maak iets soos die NIDS CRAM opname belangrik en die resultate van die vierde rondte van die opname is die week bekend gemaak. Dit wys dat dit st...
Households are doing a little bit better 13.05.2021 2:03
Regular listeners will know that I like to search for news about the recovery of the economy after last year's 7% contraction. There are some production and consumption data available each month, but we know less about how households are doing. This makes something like the NIDS CRAM survey important and the results of the fourth round of the survey were announced this week. It shows that things a...
Goeie nuus uit die vervaardigingsektor 12.05.2021 1:41
Die vervaardigingsektor het al voor die Covid-19 pandemie ingekrimp en is toe swaar getref deur die inperking. Uitset het vir 18 agtereenvolgende maande van Junie 2019 tot Desember 2020 afgeneem. Ook in Januarie en Februarie-maand het die impak van die tweede golf infeksies produksie laat afneem. Maar daar is nou eindelik goeie nuus.
Some good news about manufacturing 12.05.2021 1:46
The manufacturing sector was already shrinking before the Covid-19 pandemic and then it was hit by the lockdown. Output decreased for 18 consecutive months from June 2019 to December 2020. Also in January and February, the impact of the second wave of infections caused production to decline. But there is finally some good news this week.
Hoe die lae repo die ekonomie help 11.05.2021 1:40
Die repokoers is op die laagste vlak in baie jare en is besig om ʼn belangrike rol te speel in die herstel van die ekonomie. Ons weet dat die lae koers verligting gegee het aan verbruikers en besighede met skuld, maar die feit dat die Reserwebank die repo vir lank laag gehou het, is nou besig om die opswaai van die ekonomie aan te help. Mike Schussler het die afgelope week verduidelik hoe dit werk.
How the low repo is helping the economy 11.05.2021 1:39
The repo rate is at its lowest level in many years and is playing an important role in the recovery of the economy. We know that the low rate has given relief to consumers and businesses with debt, but the fact that the Reserve Bank has kept the repo low for a long time is now helping to boost the economy. Last week Mike Schussler explained how this works.
Die rand wen, vir nou 10.05.2021 1:50
Aan die begin van Maart was ʼn goep ekonome se konsensus voorspelling van die rand-dollar wisselkoers R15,58 teen die dollar. In April was dit R15,25. Verlede week het dit verhandel teen R14,04. Ek moet darem byvoeg dat daardie voorspelling is vir die gemiddelde wisselkoers oor die vierde kwartaal van die jaar. Die ekonome verwag dus dat die rand gaan verswak, maar nie meer soveel soos wat hulle vr...
The rand is winning, for now 10.05.2021 1:52
At the beginning of March, the consensus forecast of a group of economists of the rand-dollar exchange rate was R15.58 against the dollar. In April it was R15.25. Last week it traded at R14.04. I must add though that the forecast is for the average exchange rate over the fourth quarter of the year. The economists, therefore, expect the rand to weaken, but not as much as they had thought. So what c...
Die laaste data van die week 07.05.2021 1:34
Ek het aan die begin van die week gesê dat hierdie maand se ekonomiese aanwysers ongewoon gaan wees. So het nuwe motorverkope in April jaar-op-jaar met 6133,3% toegeneem.
The last of the week's data 07.05.2021 1:35
At the start of this week I said that this month's economic indicators are going to be unusual. A good example is that new car sales increased by 6133.3% year-on-year in April.
Niks is beter as mededinging nie 06.05.2021 1:42
In mikro-ekonomie leer ek vir studente dat ʼn monopolie is sleg vir verbruikers. In vergelyking met ʼn mededingende mark vra die monopolis ʼn hoër prys en minder verbruikers kry die produk of diens. Die Suid-Afrikaanse Poskantoor is tans in ʼn hofstryd om hulle monopolie terug te kry.
Nothing is better than competition 06.05.2021 1:47
In microeconomics, I teach students that a monopoly is bad for consumers. Compared to a competitive market, the monopolist demands a higher price and fewer consumers get the product or service that they want. The South African Post Office is currently in a court battle to regain their monopoly.
Mense gaan weer "mall" toe 05.05.2021 1:37
Tydens die inperking was dit die kleiner inkopiesentrums wat beter gevaar het en die groottes wat swaar getrek het soos wat mense by die huis gebly het en aanlyn inkopies gedoen het. Die kleiner sentrums, veral in landelike gebiede het die kruideniersware en ander winkels waar mense hulle Covid-toelae bestee het. ʼn Belangrike teken van die herstel van die ekonomie is dat besigheid by die groot “ma...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.