Waldo Krugell
Die ekonomie minuut
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.
Author
Waldo Krugell
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Dit is moeilik om te sê hoe dit met die ekonomie gaan 02.11.2022 2:09
Ekonome is maar bekommerd oor hoe dit met die ekonomie gaan in hierdie tweede helfte van die jaar. Ons weet dat die ekonomie gegroei het in die eerste kwartaal en ingekrimp het in die tweede. Data oor die derde en vierde kwartaal word stadigaan beskikbaar en daarin sien mens die impak van stadiger groei van die wêreldekonomie, hoë inflasie en rentekoerse, en ook beurtkrag. Nuwe syfers vir ABSA se...
The indicators to keep an eye on this week 01.11.2022 1:45
I spent so much time talking about the mini-budget last week that other economic indicators were left behind. Fortunately, the Bureau of Economic Research's weekly newsletter provides a good summary of the week that was and the indicators to watch this week. * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
Die aanwysers om hierdie week dop te hou 01.11.2022 1:45
Ek het die afgelope week so baie oor die mini-begroting gepraat dat ander ekonomiese aanwysers agterweë gebly het. Gelukkig gee die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se weeklikse nuusbrief ʼn goeie opsomming van die week wat verby is en die aanwysers om dop te hou hierdie week. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
For whom the bell e-tolls 31.10.2022 2:02
This past week there was a celebration over the apparent end of the Gauteng e-toll project. In the mini-budget, the Minister of Finance announced that the national government and Gauteng provincial government will take over the debt and interest obligations and that maintenance of the highway network must be financed by the province in the future with tolls or from other sources. However, the ANC...
Die einde van die e-tol stelsel 31.10.2022 2:05
Hierdie afgelope week is daar feesgevier oor die oënskynlike einde van die Gautengse e-tol projek. In die mini-begroting het die Minister van Finansies aangekondig dat die nasionale regering en Gautengse provinsiale regering die skuld en renteverpligtinge oorneem en dat instandhouding van die snelwegnetwerk in die toekoms deur die provinsie gefinansier moet word met tolgeld of ander bronne. Die AN...
Die mini-begroting en Eskom se skuld 28.10.2022 2:26
Beurtkrag is die enkel grootste uitdaging wat ons ekonomie in die gesig staar en baie kommentators was teleurgesteld dat die mini-begroting so min gesê het oor die planne om die krisis op te los. Die Minister van Finansies het breedweg verduidelik dat ʼn derde tot twee derdes van Eskom se skuld deur die regering oorgeneem gaan word. Dit is nodig vir die ontbondeling, sodat nie een van die drie nuwe...
The mini-budget and Eskom's debt 28.10.2022 2:25
Loadshedding is the single biggest challenge facing our economy and many commentators were disappointed that the mini-budget said so little about plans to solve the crisis. The Minister of Finance broadly explained that a third to two-thirds of Eskom's debt will be taken over by the government. This is necessary for the unbundling, so none of the three new entities has too big a debt burden. This...
The mini-budget was a win for the Minister 27.10.2022 1:51
Since the Minister delivered the budget speech in February, inflation and interest rates have risen and the economy has grown more slowly than expected. Yet he explained yesterday though that the government finances are looking relatively good. * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
Die mini-begroting was 'n wen vir die Minister 27.10.2022 1:53
Sedert die Minister die begrotingsrede gelewer het in Februarie het inflasie en rentekoerse gestyg en die ekonomie het stadiger gegroei as wat verwag is. Hy het egter gister verduidelik dat dit gaan relatief goed met die staatsfinansies. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Ons fiskale beleid bekommernisse 26.10.2022 2:47
Met die Covid-19 pandemie in 2020 het owerheidsbesteding, die begrotingstekort en staatskuld skerp toegeneem. Voor dit was daar in talle begrotings sprake van besuiniging, maar met die pandemie is ʼn plan in werking gestel om owerheidsbesteding in reële terme te besnoei. Ek sal die eerste wees om te argumenteer dat dit belangrik is om die skuldlas te verminder, maar die afgelope week is navorsing g...
Our fiscal policy worries 26.10.2022 2:43
With the Covid-19 pandemic in 2020, government spending, the budget deficit and government debt increased sharply. Before this there was talk of austerity in numerous budgets, but with the pandemic, a plan was put into effect to cut government spending in real terms. I will be the first to argue that reducing the debt burden is important, but this past week research has been published that shows t...
Die mini-"goeie nuus" begroting 25.10.2022 2:29
More se mini-begroting gaan in baie opsigte klink soos ʼn goeie-nuus begroting. Daar is ʼn handvol onsekerhede, maar daar is talle aanwysers wat goed lyk en die vrae gaan oor hoe die Minister die speelruimte wat hy het, gaan gebruik. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
The mini-"feel good" budget 25.10.2022 2:25
In many ways, tomorrow's mini-budget will sound like a feel-good budget. There are a handful of uncertainties, but numerous indicators look good, and the questions are about how the Minister will use the leeway he has. * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
What you need to know about this week's mini-budget 24.10.2022 2:33
This week, the Minister of Finance presents the Medium-term Budget Policy Statement to Parliament. This is also known as the mini-budget and there are a few important things I would like to talk about. What is the mini-budget? What do you need to listen up for? * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
Wat jy moet weet van hierdie week se mini-begroting 24.10.2022 2:45
Hierdie week lê die Minister van Finansies die medium-termyn begrotingsbeleidsraamwerk aan die Parlement voor. Dit is ook bekend as die mini-begroting en daar is ʼn paar belangrike dinge waaroor ek graag wil gesels. Wat is die mini-begroting? Waarna moet jy luister wanneer die Minister praat? * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
'n Laaste woord oor inflasie (vir nou) 21.10.2022 1:52
Ek het hierdie week so baie oor inflasie gepraat dat ek so wil afsluit, maar dit is ʼn tegniese een. Greg Mankiw het ʼn interessante blog inskrywing oor Amerikaanse inflasie en sy kommer dat die Federale Reserwebank dalk te streng optree. Dit laat mens ook dink oor die volgende repokoersbesluit hier in Suid-Afrika. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
A last word on inflation (for now) 21.10.2022 1:52
I have talked so much about inflation this week that I want to end with one more, but it gets technical. Greg Mankiw has an interesting blog entry about US inflation and his concern that the Federal Reserve may be tightening too much. It also makes one think about the next repo rate decision here in South Africa. * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
Turns out there was a little bit of good news about inflation 20.10.2022 1:45
I am happy to say that the consensus forecast by economists was wrong and that September's consumer price inflation rate was indeed a little lower. Just a little bit. The year-on-year rate decreased from 7.6% to 7.5%. Month-on-month there was unfortunately a 0.1% increase which shows that there is still a lot of pressure on prices. * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
Daar was toe 'n klein bietjie goeie nuus oor inflasie 20.10.2022 1:45
Ek is bly om te sê dat ekonome se konsensusvoorspelling verkeerd was en dat Septembermaand se verbruikersprys inflasiekoers toe wel ʼn bietjie laer was. Net ʼn klein bietjie. Die jaar-op-jaar koers het afgeneem van 7,6% tot 7,5%. Maand-op-maand was daar ongelukkig ʼn 0,1% toename wat wys dat daar nog heelwat druk is op pryse. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
It is dangerous to listen to lots of podcasts about inflation 19.10.2022 1:57
One of the dangers of high inflation is that high prices are on our minds. We think and talk about how expensive everything has become and before long it affects the inflation rate we expect for next month and next year. Then you raise the prices at your business, or ask your boss for a big increase, and if everyone does that we just feed the inflation monster. Research shows that this is not just...
Dit is gevaarlik om na te veel podcasts oor inflasie te luister 19.10.2022 1:55
Een van die gevare van hoë inflasie is dat hoë pryse voorop in ons gedagtes is. Ons dink en praat oor hoe duur alles geword het en kort voor lank beïnvloed dit die inflasiekoers wat ons vir volgende maand en volgende jaar verwag. Dan verhoog jy die pryse by jou besigheid, of vra jou baas vir ʼn groot verhoging, en as almal dit doen voer ons net die inflasie-monster. Navorsing wys dat hierdie is nie...
I am sorry I don't have better news about inflation 18.10.2022 2:19
This week's economic indicator is September's consumer price inflation figure that is announced on Wednesday. The Bureau of Economic Research's weekly newsletter gives a good breakdown of the factors that play a role and what this means for the Reserve Bank's next repo rate decision. * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.
Ek is jammer ek het nie beter nuus oor inflasie nie 18.10.2022 2:22
Hierdie week se ekonomiese aanwyser is Septembermaand se verbruikersprys inflasiesyfer wat Woensdag bekend gemaak word. Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se weeklikse nuusbrief gee ʼn goeie uiteensetting van die faktore wat ʼn rol speel en wat dit beteken vir die Reserwebank se volgende repo-koersbesluit. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Die Transnet staking, inflasie, onsekerheid en vertroue 17.10.2022 2:26
Inflasie is die hele jaar lank in die nuus, en ʼn gereelde onderwerp van Die Ekonomie Minuut. Dit is waaroor die staking by Transnet tans gaan. As mens sou vra, hoekom is inflasie so sleg, is die kort antwoord: want alles word duurder. Die langer antwoord is: want dit veroorsaak onsekerheid en dit breek vertoue binne die gemeenskap af. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
The Transnet strike, inflation, uncertainty and trust 17.10.2022 2:34
Inflation has been in the news all year long and is a regular topic of The Economics Minute. It is what the current strike at Transnet is about. If one were to ask why inflation is so bad, the short answer is: because everything becomes more expensive. The longer answer is: that it causes uncertainty and it breaks down trust within society. * The Economics Minute is supported by the NWU Business S...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.