Waldo Krugell

Die ekonomie minuut

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

Author

Waldo Krugell

Category

Business

Podcast website

www.ekonomieblog.me

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Growth and growth prospects 06.12.2022

The last few days the news has been dominated by the Phala Phala saga and a lot of political uncertainty, but today's economic growth figures are going to be much more interesting. The economy shrank in the second quarter after the shocks of the floods in KwaZulu-Natal, a prolonged strike in the gold mining industry and severe load shedding in June. Economists expect the data to show that economic...

Groei en groeivooruitsigte 06.12.2022

Die laaste paar dae word die nuus oorheers deur die Phala Phala sage en baie politieke onsekerheid, maar vandag se ekonomiese groeisyfers gaan baie meer interessant wees. Die ekonomie het ingekrimp in die tweede kwartaal na die skokke van die vloede in KwaZulu-Natal, ʼn lang staking in die goudmynbedryf en strawwe beurtkrag in Junie maand. Ekonome verwag dat die data gaan wys dat ekonomiese aktiwit...

This week's indicators 05.12.2022

Economists talk a lot about the economy, but because data is available with such a lag, it's a lot like driving a car while mostly looking in the rearview mirror. This week's major indicator is the third quarter's economic growth figure. * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

Hierdie week se aanwysers 05.12.2022

Ekonome sê baie oor die ekonomie, maar omdat data met so sloering beskikbaar is, is dit baie soos om ʼn motor te bestuur terwyl jy meestal in die truspieëltjie kyk. Hierdie week se groot aanwyser is die derde kwartaal se ekonomiese groei-syfer. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Die bruto nasionale politiek 02.12.2022

Die week eindig met ekonomiese nuus wat oorskadu word deur die politieke gevolge van die Phala Phala saga. Daar was eintlik positiewe internasionale en plaaslike nuus, maar mens sou dit skaars sê as jy die rand-dollar wisselkoers dopgehou het. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

The gross domestic politics 02.12.2022

The week ends with economic news overshadowed by the political fallout from the Phala Phala saga. There was actually positive international and local news, but one would hardly know if you were keeping an eye on the rand-dollar exchange rate. * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

Hoe invoertariewe die pryse wat ek en jy betaal, verhoog 01.12.2022

Terwyl ons wag vir vandag se aankopebestuurdersindeks en Naamsa se voertuigverkopesyfers praat ek graag oor interessante navorsing oor hoe handelsbeperkings verbruikerspryse beïnvloed. ʼn Tarief is ʼn belasting wat op ingevoerde produkte gehef word om die prys te verhoog. Dit beskerm binnelandse produsente teen onregverdige mededinging, maar verbruikers betaal meer. Tariewe op hoedervleis wat onlang...

How import tariffs increase the prices you and I pay 01.12.2022

While we wait for today's purchasing managers' index and Naamsa's vehicle sales figures, I want to talk about some interesting research on how trade restrictions affect consumer prices. A tariff is a tax levied on imported products to increase the price. It protects domestic producers from unfair competition, but consumers pay more for the imported product. Tariffs on chicken meat have recently be...

Die werkloosheidskoers was laer in die derde kwartaal 30.11.2022

Statistieke Suid-Afrika het gister die resultate van die arbeidsmagopname vir die derde kwartaal bekend gemaak – dit is die periode Julie, Augustus en September. Die werkloosheidskoers het afgeneem vanaf 33,9% tot 32,9%. Gemeet volgens die breë definisie wat die ontmoedigde werkers insluit, het die koers ook met een persentasiepunt afgeneem tot 43,1%. Die bedrywe waar daar werk geskep was, is verv...

The unemployment rate was lower in Q3 30.11.2022

Yesterday, Statistics South Africa announced the results of the third quarter labour force survey - that is the period July, August and September. The unemployment rate decreased from 33.9% to 32.9%. Measured according to the broad definition that includes the discouraged workers, the rate also decreased by one percentage point to 43.1%. The industries where jobs were created are manufacturing, tr...

International indicators 29.11.2022

This week has some important local economic indicators, but how are things abroad? The Bureau of Economic Research's weekly newsletter gives a good summary of what to keep an eye on. How things are going in the European Union, or the British economy affects everyone in industries that export – from the miners to the vehicle manufacturers and the farmers. If our trading partners struggle it also da...

Internasionale aanwysers 29.11.2022

Hierdie week het ʼn paar belangrike plaaslike ekonomiese aanwysers, maar hoe staan sake in die buiteland? Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se weeklikse nuusbrief gee ʼn goeie opsomming van wat om dop te hou. Hoe dit met die Europese Unie, of Britse ekonomie gaan raak almal in bedrywe wat uitvoer – van die myne tot die voertuigvervaardigers en die boere. As dit swaar gaan met ons handelsvennote demp...

Die aanwysers aan die einde van November 28.11.2022

Dit is einde November, die repokoersbesluit is geneem, Swart Vrydag is agter die rug, en die graderingsagentskappe S&P en Moody’s het al uitspraak gegee oor die land, en ek begin wonder of die nie al tyd is vir bietjie vitamine-see nie. Gelukkig slaap die ekonomie nie en daar is ʼn hele paar redes om hierdie week na die Minuut te luister. Die werkloosheidkoers vir die derde kwartaal word Dinsda...

The indicators at the end of November 28.11.2022

It's the end of November, the repo rate decision has been taken, Black Friday is behind us, and the rating agencies S&P and Moody's have given their verdict, and I'm starting to wonder if it's not time for some vitamin sea. Fortunately, the economy does not sleep and there are quite a few reasons to listen to the Minute this week. The unemployment rate for the third quarter will be announced o...

Is ons naby aan 'n piek-repokoers? 25.11.2022

Verbeel jou die Suid-Afrikaanse ekonomie is ʼn Nissan 1400 bakkie en hierdie episode gaan oor die repokoers. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Are we close to a peak repo rate? 25.11.2022

Imagine the South African economy is a Nissan 1400 bakkie and this episode is about the repo rate. * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

50, 75, or 100 basis points? 24.11.2022

Yesterday's consumer price inflation figure made economists' guesses about today's repo rate decision much more difficult. Against expectations, inflation increased slightly in October from 7.5% to 7.6%. Increases in the prices of food and transport continued to be the major drivers of inflation. This is a small increase, but unfortunately, it is a movement in the wrong direction. Economists agree...

50, 75, of 100 basispunte? 24.11.2022

Gister se verbruikersprys inflasiesyfer het ekonome se raaiskote oor vandag se repokoersbesluit heelwat moeiliker gemaak. Teen verwagting in het inflasie in Oktobermaand effens toegeneem van 7,5% na 7,6%. Stygings in die pryse van voedsel en vervoer was steeds die groot drywers van inflasie. Dit is ʼn klein toename, maar dit is ongelukkig ʼn beweging in die verkeerde rigting. Ekonome was dit eens da...

Hoekom is die opbrengskromme op staatskuld so steil? 23.11.2022

In ʼn week wat daar baie geskryf word oor rentekoerse is een van die redes waarom die repokoers nog ʼn keer verhoog moet word die rentekoersverskil tussen Amerikaanse en Suid-Afrikaanse staatskuld. Ons moet ʼn premie aanbied om beleggers na ons kapitaalmark te lok en wanneer die Amerikaners hulle rentekoers verhoog word die premie kleiner. As die Reserwebank hulle verhogings navolg ondersteun dit die...

Why is the sovereign yield curve so steep? 23.11.2022

In a week where a lot is being written about interest rates, one of the reasons why the repo rate must be increased once more is the interest rate difference between U.S. and South African government debt. We have to offer a premium to attract investors to our capital market and when the Americans raise their interest rates the premium becomes smaller. If the Reserve Bank follows their increases,...

This week's indicators are about inflation and the repo rate 22.11.2022

This week is loaded with important economic indicators and the Bureau of Economic Research's weekly newsletter provides a good summary of what to watch. This includes the CPI and PPI inflation rates for October. The inflation figures are important for the Monetary Policy Committee's repo rate decision on Thursday. Something else, that is not an indicator, are the civil servants who are on strike t...

Hierdie week se aanwysers gaan oor inflasie en die repokoers 22.11.2022

Hierdie week is gelaai met belangrike ekonomiese aanwysers en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se weeklikse nuusbrief gee ʼn goeie opsomming van wat om dop te hou. Dit sluit die VPI en PPI inflasiekoerse vir Oktobermaand in. Die inflasiesyfers is belangrik vir die Monetêre Beleidskomitee se repokoersbesluit Donderdag. Dit is nie ʼn aanwyser nie, maar die staatsamptenare wat vandag staak gaan die nu...

Why SA's credit rating matters 21.11.2022

Towards the end of the year, credit rating agencies give an update on their view of South Africa's rating. On Friday, S&P Global said our rating remains below investment grade at BB, but with a positive outlook that it can improve. How does this affect each of us? * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

Hoekom SA se kredietgradering saak maak 21.11.2022

Teen die einde van die jaar gee kredietgraderingsagentskappe ʼn opdatering van hulle siening van Suid-Afrika se gradering. Vrydag het S&P Global gesê ons gradering bly onder beleggingsgraad op BB, maar met ʼn positiewe vooruitsig dat dit kan verbeter. Hoe raak dit elkeen van ons? * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Hoë-frekwensie vragvervoerdata wys dat die wêreld-ekonomie stadiger groei 18.11.2022

Baie van die aanwysers waaroor ek gereeld praat word met ʼn redelike sloering bekend gemaak. Die week se kleinhandel verkopesyfers is Septembermaand se data. Daar is ongelukkig min hoë-frekwensie data wat sê wat nou in die ekonomie aangaan. Een van die uitsonderings is BUSA en die vereniging van vragvervoerders se weeklikse nuusbrief en dit is vol interessanthede. * Die Ekonomie Minuut word onderst...

Listen to the Die ekonomie minuut podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.