Waldo Krugell

Die ekonomie minuut

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

Author

Waldo Krugell

Category

Business

Podcast website

www.ekonomieblog.me

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Hierdie week se data wys hoe swaar dinge gaan 20.01.2023

Ekonome praat graag oor die ekonomie asof ons weet wat nou aan die gebeur is, maar baie keer is aanwysers met ʼn sloering beskikbaar en die kommentaar is baie soos om ʼn motor te bestuur terwyl jy in die truspieëltjie kyk. Hierdie week se aanwysers was mynbouproduksie in November, kleinhandelverkopesyfers in November, Desember se inflasiekoers en die derde kwartaal van verlede jaar se huishouding ve...

Inflasie is bietjie laer, maar gaan dit die MBK oortuig? 19.01.2023

Statistieke Suid-Afrika het gister Desembermaand se verbruikersprys-inflasiekoers bekend gemaak en ook die syfers vir 2022. Die inflasiekoers het afgeneem vanaf 7,4% in November tot 7,2% in Desember. Die groot drywers was weereens toenames in voedselpryse en vervoerkoste. Die jaarlikse gemiddelde inflasiekoers vir 2022 was toe 6,9%.

Inflation is down a bit, but will it convince the MPC? 19.01.2023

Yesterday Statistics South Africa announced December's consumer price inflation rate and also the figures for 2022. The inflation rate decreased from 7.4% in November to 7.2% in December. The big drivers were once again increases in food prices and transport costs. The annual average inflation rate for 2022 was 6.9%.

Dit is 'n slegte idee om die SARB se mandaat te verander 18.01.2023

Met inflasiesyfers wat vandag bekend gemaak word en ʼn repokoersbesluit volgende week is dit ʼn goeie tyd om te praat oor die onlangse nuwe-ou voorstel van die ANC om die Reserwebank se mandaat te verander. Hulle voorstel is dat die mandaat uitgebrei moet word om aan die behoeftes van die ekonomie te voldoen en dat werkskepping ook ʼn doelwit moet wees. Dit is ʼn slegte idee. * Die NWU Sakeskool is di...

Changing the SARB's mandate is a bad idea 18.01.2023

With inflation figures being released today and a repo rate decision next week, it is a good time to talk about the ANC's recent new-old proposal to change the Reserve Bank's mandate. Their proposal is that the mandate should be expanded to meet the needs of the economy and that job creation should also be a goal. This is a bad idea. * The NWU Business School is the main sponsor of The Economics M...

Inflation expectations and the next repo decision 17.01.2023

When inflation will fall further and interest rates can be cut again is one of the big economic questions of the new year. Tomorrow December's consumer price inflation figure will be announced and then we will know what inflation was in 2022. It reached a peak in July and then decreased slightly. Next week the Reserve Bank's Monetary Policy Committee meets for the next repo rate decision. So what...

Inflasieverwagtinge en die volgende repokoersbesluit 17.01.2023

Wanneer inflasie verder gaan daal en rentekoerse weer verminder kan word is een van die groot ekonomiese vraagstukke van die nuwe jaar. More word Desembermaand se verbruikersprys inflasiesyfer bekend gemaak en dan sal ons weet wat inflasie in 2022 was. Dit het ʼn hoogtepunt gehad in Juliemaand en daarna effens afgeneem. Volgende week vergader die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee vir die volge...

Prospects for 2023 16.01.2023

n January, much is usually said about the prospects for the new year and the economic outlook looks bleak. The IMF and World Bank predict that the world economy will grow more slowly than expected and in South Africa load shedding is the major challenge.

Vooruitsigte vir 2023 16.01.2023

In Januariemaand word daar baie gesê oor die vooruitsigte vir die nuwe jaar en die ekonomiese vooruitsigte lyk donker. Die IMF en Wêreldbank voorspel dat die wêreldekonomie stadiger gaan groei as wat verwag is en in Suid-Afrika is beurtkrag die groot uitdaging.

Concluding 2022 15.12.2022

2022 was a year that Economics profs will talk about for some time. There was geo-political uncertainty, environmental disasters and load shedding. Inflation and interest rates skyrocketed and in some way the economy grew a little and created jobs. Acknowledgements I am grateful for the financial support from the NWU Business School and Jan van Romburg who believed in the project. Thanks also for...

Afsluiting van 2022 15.12.2022

2022 was ʼn jaar waaroor Ekonomie proffies nog baie gaan praat. Daar was geo-politieke onsekerheid, omgewingsrampe en beurtkrag. Inflasie en rentekoerse het die hoogte in geskiet en op ʼn manier het die ekonomie tog bietjie gegroei en werk geskep. Bedankings Dankie vir die finansiële ondersteuning van die NWU sakeskool en Jan van Romburg wat in die projek geglo het. Dankie ook vir intekening-onderst...

Inflation, shrinkflation and base effects 15.12.2022

This year will be remembered for the sharp rise in the inflation rate and interest rate hikes to fight it. Unfortunately, yesterday's CPI figures showed that although inflation is already lower than the peak in the month of July, it remains stubbornly high. This has a big impact on consumer spending and the question is, what do the prospects look like for next year? * The Economics Minute is suppo...

Inflasie, krimpflasie en basis-effekte 15.12.2022

Hierdie jaar sal onthou word vir die skerp styging in die inflasiekoers en rentekoers verhogings om dit hok te slaan. Ongelukkig het gister se VPI syfers gewys dat hoewel inflasie al laer is as die piek in Juliemaand, bly dit hardnekkig hoog. Dit het ʼn groot impak op verbruiksbesteding, en die vraag is hoe lyk die vooruitsigte vir volgende jaar? * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU S...

Die fundamentele drywers van groei 14.12.2022

In gister se episode het ek gepraat oor die komponente van totale besteding as ʼn drywers van ekonomiese groei en die vooruitsigte vir 2023. Dit is dalk die meer sikliese deel van groei en daar is meer fundamentele drywers om in ag te neem: groei kan in spesifieke sektore plaasvind, infrastruktuur en menslike kapitaal is drywers van groei, en sogenaamde instellings en “governance” maak saak. Hier i...

The fundamental drivers of growth 14.12.2022

In yesterday's episode, I talked about the components of aggregate spending as drivers of economic growth and the outlook for 2023. This may be the more cyclical part of growth and there are more fundamental drivers to consider: growth can happen in specific sectors, infrastructure and human capital are drivers of growth, and so-called institutions and governance matter. Here the prospects are mor...

Die drywers van ekonomiese groei 13.12.2022

Ek het gister gesê dat ekonomiese groei die gety is wat alle bote lig – die oplossing vir meeste van ons probleme – maar wat was hierdie jaar die drywers van groei, en wat kan ons in 2023 verwag? Daar is natuurlik groei-teorieë en empiriese navorsing oor wat ekonomiese groei bepaal, maar vandag wil ek vinnig praat oor drywers aan die bestedingskant van die ekonomie: huishoudings se verbruiksbested...

The drivers of economic growth 13.12.2022

I said yesterday that economic growth is the tide that lifts all boats - the solution to most of our problems - but what were the drivers of growth this year, and what can we expect in 2023? There are of course growth theories and empirical research on what determines economic growth, but today I want to quickly talk about drivers on the spending side of the economy: household consumption spending...

Die ekonomie (en die aanwysers waaroor ek so baie praat) raak ons almal 12.12.2022

Ek wil graag hierdie week Die Ekonomie Minuut afsluit vir die jaar met ʼn opsomming van die hoogtepunte, laagtepunte en alles tussenin wat die nuus gehaal het. As jy die afgelope jaar saam geluister het sal jy weet dat ons nie intyds weet hoe dit met die ekonomie gaan nie. Die amptelike aanwysers is na ʼn lang sloering eers beskikbaar en tussendeur soek ons vir leidrade oor die stand van ekonomiese...

The economy (and the indicators that I talk about) affects us all 12.12.2022

This week I would like to finish The Economics Minute for the year with a summary of the highs the lows and everything in between that made the news. If you have been listening along for the past year, you will know that we do not know how the economy is doing in real time. The official indicators are only available after a long lag and in the meantime, we are looking at different indicators for c...

Confidence indices pointing in all directions? 09.12.2022

This week's positive news on economic growth covered the third quarter, July, August and September, but it is difficult to interpret the confidence indices for the fourth quarter. ABSA and the Bureau of Economic Research's survey of manufacturers finds that business confidence is unchanged. The index stands at 26 points, below the long-term average of 39 points. In contrast, FNB and the Bureau's c...

Vertroue-indekse wys in verskillende rigtings 09.12.2022

Hierdie week se positiewe nuus oor ekonomiese groei het oor die derde kwartaal gegaan, Julie, Augustus en September, maar dit is moeilik om die vertroue-indekse vir die vierde kwartaal te interpreteer. ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se opname onder vervaardigers vind dat sakevertroue onveranderd is. Die indeks staan op 26 punte, onder die langtermyn gemiddeld van 39 punte. Daar teenoor...

Bedank die boere, landbou het die verskil gemaak 08.12.2022

Die landbou-sektor was die toppresteerder van gister se ekonomiese groeisyfers. Landbou maak in ʼn totaal ʼn klein deel uit van die ekonomie, net 2% van die BBP, maar dit het ʼn derde van groei van 1,6% bygedra. Die waarde van produksie het met 19% gegroei in die derde kwartaal. Die sektor verteenwoordig 5,5% van totale indiensname, en daardie 873 000 werksgeleenthede is 5% meer as verlede jaar. Dit...

Thank the farmers, agriculture made the difference 08.12.2022

The agricultural sector was the top performer of yesterday's economic growth figures. Agriculture makes up a small part of the economy in total, just 2% of GDP, but it contributed a third of the growth of 1.6%. The value of production grew by 19% in the third quarter. The sector represents 5.5% of total employment, and those 873,000 jobs are 5% more than last year. It is specifically field crops,...

The economy grew in the third quarter! 07.12.2022

Yesterday's economic growth figure for the third quarter surprised friend and foe alike. The Reserve Bank predicted 0.4% growth, other economists 0.6 or 0.7% and nobody saw 1.6% growth coming. * The Economics Minute is supported by the NWU Business School.

Die ekonomie het gegroei in die derde kwartaal! 07.12.2022

Gister se ekonomiese groeisyfer vir die derde kwartaal het vriend en vyand verras. Die Reserwebank het 0,4% groei voorspel, ander ekonome 0,6 of 0,7% en niemand het 1,6% groei sien kom nie. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Listen to the Die ekonomie minuut podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.