Waldo Krugell
Die ekonomie minuut
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.
Author
Waldo Krugell
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
AI and jobs, what happened to translators 06.07.2023 2:02
One of the concerns of our time is that artificial intelligence, specifically the GPT models, will soon take a lot of educated people's jobs. The recent experience of translators gives one an idea of what forces are at work. This episode is supported by the NWU Business School . Errors and omissions are my own.
AI en werke, wat gebeur met vertalers 06.07.2023 2:01
Een van die bekommernisse van ons tyd is dat kunsmatige intelligensie, spesifiek die GPT modelle, binnekort ʼn klomp geleerde mense se werke gaan vat. Die onlangse ervaring van vertalers gee mens ʼn idee van watter kragte aan die werk is. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.
PMI and new vehicle sales data have a bright side 05.07.2023 2:18
Various indicators have recently been released that show us more about the state of the economy at the end of the second quarter. ABSA and the Bureau of Economic Research's purchasing managers' index and Naamsa's vehicle sales data for June were released yesterday. This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School . Errors and omissions are my o...
Daar is 'n blinkkant aan die PMI en voertuigverkopedata 05.07.2023 2:22
Daar is onlangs verskillende aanwysers bekend gemaak wat ons meer wys van die stand van die ekonomie aan die einde van die tweede kwartaal. Gister is ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se aankopebestuurdersindeks en Naamsa se voertuigverkope data vir Juniemaand vrygestel. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my...
No surprise, policy uncertainty increased in Q2 04.07.2023 2:03
The NWU Business School published the latest policy uncertainty index figure on Friday and it stands at the highest level ever. Policy uncertainty is when there is uncertainty about government policy or its consequences. The examples are unfortunately plentiful - for example, is the South African government committed to the transition to renewable energy which is largely generated by the private s...
Niemand is verbaas nie, beleidsonsekerheid het toegeneem 04.07.2023 2:04
Die NWU Sakeskool het Vrydag die nuutste beleidsonsekerheids-indekssyfer bekend gemaak en dit staan op die hoogste vlak ooit. Beleidsonsekerheid is wanneer daar onsekerheid is oor regeringsbeleid of die gevolge daarvan. Die voorbeelde is ongelukkig volop – byvoorbeeld, is die Suid-Afrikaanse regering toegewyd tot die oorgang na hernubare energie wat grootliks deur die privaatsektor opgewek word, o...
Is this de-dollarisation? 03.07.2023 2:06
In the past week, the Brics countries and the dollar, or rather, alternatives to the dollar, were in the news. We have heard that Russia and India want to repay their debt to the Brics bank in their own currencies. India and China asked the South African government about the possibility of adapting payment infrastructure to pay trade transactions in their own currencies. Is this the beginning of s...
Gaan ons (kan ons) die dollar vervang? 03.07.2023 2:11
Die afgelope week was die Brics lande en die dollar, of te wel, alternatiewe tot die dollar in die nuus. Ons het gehoor dat Rusland en Indië hulle skuld aan die Brics bank in hulle eie geldeenhede wil terugbetaal. Indië en China het ook aan die Suid-Afrikaanse regering gevra oor die moontlikheid om betalingsinfrastruktuur aan te pas om handelstransaksies in eie geldeenhede te betaal. Is hierdie di...
Verbruikersvertroue val verder 30.06.2023 2:02
FNB en die Buro vir Ekonomiese ondersoek se verbruikervertroue indeks vir die tweede kwartaal van die jaar is gister bekend gemaak en die syfer is diep in negatiewe terrein. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.
Consumer confidence falls further 30.06.2023 2:01
FNB and the Bureau of Economic Research's consumer confidence index for the second quarter of the year was announced yesterday and the figure is deep in negative territory. This episode is supported by the NWU Business School . Errors and omissions are my own.
Who owns the government debt (and why we should be worried) 29.06.2023 2:19
This week the Reserve Bank highlighted nine risks faced by the financial sector. One of them is the sector's exposure to government debt. This episode is supported by Predictive Insights and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.
Wie besit die staatskuld (en hoekom ons bekommerd moet wees) 29.06.2023 2:26
Die Reserwebank het hierdie week nege risiko’s uitgelig wat deur die finansiële sektor in die gesig gestaar word. Een van hulle is sektor se blootstelling aan staatskuld. Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.
QES data and the challenge of job creation 28.06.2023 2:23
Statistics South Africa released employment figures for the first quarter yesterday and as you might expect, job creation does not go well when the economy is doing poorly. This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.
QES data en die vraagstuk van werkskepping 28.06.2023 2:32
Statistieke Suid-Afrika het gister indiensname syfers vir die eerste kwartaal bekend gemaak en soos wat mens kan verwag gaan dit nie goed met werkskepping wanneer dit nie goed gaan met die ekonomie nie. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.
Mid-year economic snapshot 27.06.2023 2:14
This week we are already at the middle of the year and it makes sense to give a brief summary of the state of economic affairs. This episode is supported by the Jenwil financial advisory service and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.
Ekonomiese oorsig, so in die middel van die jaar 27.06.2023 2:16
Ons staan hierdie week al by die middel van die jaar en dit is sinvol om ʼn kort opsomming te gee van die stand van ekonomiese sake. Hierdie episode word ondersteun deur die Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.
Alleviating loadshedding has a cost 26.06.2023 1:51
The Department of Environmental Affairs recently gave permission for Eskom to operate three of Kusile's generation units without a flue-gas desulfurisation unit. With the predictions of high stages of loadshedding throughout the winter months, most of us surely feel that Kusile should be up and running - we can worry about clean air later. One understands the necessity of electricity supply an...
Daar is ook 'n koste om beurtkrag te verlig 26.06.2023 1:48
Die departement van omgewingsake het onlangs toestemming gegee dat Eskom drie van Kusile se opwekkingseenhede kan bedryf sonder die filters wat swaeldioksiedbesoedeling verminder. Met die voorspellings van hoë fases van beurtkrag deur die winternmaande voel meeste van ons sekerlik dat Kusile maar moet loop – ons kan later oor skoon lug bekommerd wees. Mens verstaan die noodsaak van elektrisiteitsv...
Inflation and the repo rate redux 23.06.2023 2:24
What follows here is my opinion on the opinions surrounding the inflation rate and the Reserve Bank's next repo rate decision. This episode is supported by the NWU Business School . Errors and omissions are my own.
Inflasie en die repokoers alweer 23.06.2023 2:22
Wat hier volg is my opinie oor die opinies rondom die inflasiekoers en die Reserwebank se volgende repokoers besluit. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.
Inflasie is laer op 6,3% 22.06.2023 2:24
Statistieke Suid-Afrika het gister Meimaand se verbruikersprysinflasiesyfer bekend gemaak en die goeie nuus is dat dit afgeneem het tot 6,3%. Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.
Inflation is down to 6.3% 22.06.2023 2:23
Statistics South Africa released May's consumer price inflation figure yesterday and the good news is that it decreased to 6.3%. This episode is supported by Predictive Insights and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.
Superster inflasie 21.06.2023 1:13
Terwyl ons wag vir vandag se inflasiesyfer vertel ek graag ʼn storie van inflasie in Swede wat blykbaar aangeblaas is deur ʼn onlangse konserttoer deur Beyonce. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.
Superstar inflation 21.06.2023 1:10
While we wait for today's inflation figure, I like to tell a story about inflation in Sweden which seems to have been fueled by a recent concert tour by Beyonce. This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.
Data-gedrewe plaaslike beleid? 20.06.2023 1:52
Die Nasionale Tesourie en RGN het gister die SEAD-SA program bekend gemaak. Dit staan vir Spatial Economic Activity Data en gebruik gebruik belastingrekords en administratiewe data om ʼn meer volledige prentjie te skets van waar ekonomiese aktiwiteit plaasvind. Dit is ʼn goeie ding, maar moet versigtig gebruik word. Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakesk...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.