Waldo Krugell

Die ekonomie minuut

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

Author

Waldo Krugell

Category

Business

Podcast website

www.ekonomieblog.me

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Hoe verbruikers vaar 25.07.2023

Die veerkragtigheid van verbruiksbesteding is een van die ligpunte wat die ekonomie aan die gang gehou het die jaar, maar verbruikers is nou onder meer druk as ooit. ʼn Paar verskillende opnames skets ʼn prentjie van hoe dit gaan en wat mense doen om dit deur die maand te maak. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

A closer look at what the MPC said 24.07.2023

We were all quite relieved when the Reserve Bank's Monetary Policy Committee on Thursday left the repo rate unchanged at 8.25%. Does this mean they will start cutting next? The short answer is that it depends, and it is important to look closely at the policy statement. This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School . Errors and omissio...

Wat die MBK gesê het 24.07.2023

Ons was almal redelik verlig toe die Reserwebank se Monetêre Beleidskomittee Donderdag se repokoers onveranderd gelaat het op 8,.25%. Beteken dit dat hulle volgende gaan begin sny? Die kort antwoord is dat dit hang af, en dit is belangrik om mooi na die beleidsverklaring te kyk. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool . Foute en w...

Of the repo rate, golf and art 22.07.2023

When was the last time it felt this good to know that your bond repayment will stay the same at the end of the month? The Reserve Bank left the repo rate unchanged yesterday and most of us are relieved. Enough has been said about inflation and interest rates for one week so I will say more about the details of the policy statement on Monday. That's why I have two very different stories this mornin...

Oor die repokoers, gholf en kuns 21.07.2023

Wanneer laas het dit so lekker gevoel om te weet dat jou huispaaiement die einde van die maand dieselfde gaan bly? Die Reserwebank het gister die repokoers onveranderd gelaat en meeste van ons is verlig. Ek sal Maandag meer vertel oor die besonderhede van die beleidsverklaring, maar het vir een week genoeg gepraat oor inflasie en rentekoerse. Daarom het ek vanoggend twee heel ander stories. Hierdi...

Hawks or doves at the MPC? 20.07.2023

June's consumer price index shows that inflation is falling and is back in the Reserve Bank's target band at 5.4%. That leaves the question of what today's repo rate decision will be. This episode is supported by the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Makeer die pas, repokoers! 20.07.2023

Juniemaand se verbruikersprysindeks wys dat inflasie daal en op 5,4% weer terug is in die Reserwebank se teikenband. Dit los die vraag oor wat vandag se repokoersbesluit gaan wees. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

A history lesson about inflation 19.07.2023

While we wait for June's consumer price inflation figure later this morning, I would like to share a history lesson. It is being asked in a number of places, can we do something other than raise interest rates to fight inflation? There is an interesting example of the 1973 oil crisis and what the Japanese did. This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business...

'n Geskiedenisles oor inflasie 19.07.2023

Terwyl ons wag vir Juniemaand se verbruikersprysinflasiesyfer later vanoggend wil ek graag ʼn geskiedenis les deel. Daar word op baie plekke gevra, kan ons iets anders doen as om rentekoerse te verhoog om inflasie te beveg? Daar is ʼn interessante voorbeeld van die 1973 oliekrisis en wat die Japannese gedoen het. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakes...

What does the market say about the repo rate decision on Thursday? 18.07.2023

In a week with new CPI data and the repo rate decision, there is a lot of talk, but as the saying goes, follow the money. What do the markets think will happen on Thursday? This episode is supported by the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Wat sê die mark oor Donderdag se repokoersbesluit? 18.07.2023

In ʼn week met nuwe VPI data en die repokoersbesluit word daar baie gepraat, maar soos wat die uitdrukking sê, "follow the money". Wat dink die markte gaan Donderdag gebeur. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

A better repo rate decision for all 17.07.2023

In the comical news of the weekend, the ANC's National Executive Committee asked the Minister of Finance to urgently meet with the Reserve Bank about the trend to increase the interest rate. They call for other measures to be explored to manage the current economic challenges. This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School . Errors and...

'n Beter repokoersbesluit vir almal 17.07.2023

In die komiese nuus van die naweek het die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee die Minister van Finansies gevra om dringend met die Reserwebank te vergader oor die tendens om die rentekoers te verhoog. Hulle vra dat ander maatreëls ondersoek moet word om die huidige ekonomiese uitdagings te bestuur. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU...

Who won the Macro(-economics) war? 14.07.2023

Analysts in the US are now beginning to say that the battle against inflation has been won. Economist and blogger Noah Smith recently asked so who won the macroeconomics war? In other words, who was right about the causes of inflation and the policy to fight it. He gives points and I want to summarize his story. This episode is supported by the NWU Business School . Errors and omissions are my own...

Wie het die Makro(-ekonomie) oorlog gewen 14.07.2023

Ontleders in die VSA begin nou sê dat die stryd teen inflasie gewen is. Ekonoom en blogger Noah Smith het onlangs gevra so wie het die makro-ekonomie-oorlog gewen? Met ander woorde wie was reg oor die oorsake van die inflasie en die beleid om dit te beveg. Hy gee punte en ek som graag sy storie op. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

What do we hear when the SARB speaks? 13.07.2023

The Governor of the Reserve Bank, Lesetja Kganyago has been quoted everywhere in the media over the past week or so. There is a repo rate decision around the corner and according to the media he said things like the Reserve Bank hopes the inflation rate will fall further in the second half of the year. Also, that interest rate hikes will end, but he didn't say when. The question is, what do we...

Wat hoor ons wanneer die Reserwebank praat? 13.07.2023

Die Goewerneur van die Reserwebank, Lesetja Kganyago was die afgelope week of wat oral in die media aangehaal. Daar is ʼn repokoersbesluit om die draai en volgens die media het hy dinge gesê soos die Reserwebank hoop die inflasiekoers gaan in die tweede helfte van die jaar verder daal. Ook dat rentekoersstygings gaan eindig, maar hy het nie gesê wanneer nie. Die vraag is, wat hoor ons wanneer die R...

Why loadshedding has not been as bad as expected 12.07.2023

Earlier this year, there were warnings that we were headed for a load-shedding disaster in the winter with continuous stage 6 and even stage 8 load-shedding. Snow in Johannesburg does have us at stage 4 this week, but it is going a bit better than expected. So what's going on? This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School .

Hoekom beurtkrag nie so erg is as wat ons verwag het nie 12.07.2023

Vroeër vanjaar is daar gewaarsku dat ons op ʼn beurtkragramp afstuur in die winter met deurlopende fase 6 en selfs fase 8 beurtkrag. Sneeu in Johannesburg het ons wel op fase 4 hierdie week, maar dit gaan half beter as wat verwag is. So wat gaan aan? Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

What makes you middle class? 11.07.2023

Who is the middle class? There is a lot of talk about the middle class under pressure from high food price inflation and rising interest rates. If the economy grows, more people can escape poverty and become part of the middle class. There is diverse research on this and in South Africa it is interesting. This episode is supported by the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Wat maak jou middelklas? 11.07.2023

Wie is die middelklas? Daar word baie gepraat oor die middelklas wat onder druk is van hoë voedselprysinflasie en stygende rentekoerse. As die ekonomie groei kan meer mense uit armoede ontsnap en deel word van die middelklas. Daar is uiteenlopende navorsing hieroor en in Suid-Afrika raak dit interessant. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Inflation expectations and analysis of manufacturing output 10.07.2023

There was an interesting indicator and interesting analysis in the news last week. The indicator is inflation expectations and the analysis concerns production volumes in the manufacturing sector. This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Inflasieverwagtinge en ontleding van vervaardigingsuitset 10.07.2023

Daar was verlede week ʼn interessante aanwyser en interessante ontleding in die nuus. Die aanwyser is inflasieverwagtinge en die ontleding gaan oor produksievolumes in die vervaardigingsektor. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

Economics in everything 07.07.2023

I wanted to say something about corruption, the weapons scandal of the early 2000s and the year-old Zondo reports but decided to take a break from the serious news and instead I'm talking about markets today. There are markets in everything and the Marginal Revolution blog collects these interesting stories. This episode is supported by the NWU Business School . Errors and omissions are my own...

Ekonomie in alles 07.07.2023

Ek wou iets sê oor korrupsie, die wapenskandaal van die vroeë 2000s en die jaar-oue Zondo verslae maar het besluit om eerder ʼn blaaskans te vat van die ernstige  nuus en ek gesels vandag oor markte. Daar is markte in alles en die Marginal Revolution blog versamel hierdie interessante stories. Hierdie episodeword ondersteun deur die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

Listen to the Die ekonomie minuut podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.