Annemie Ress

Afrikaans Vandag met Annemie

Society AF ↓ 439 episodes

Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213

Author

Annemie Ress

Category

Society

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Moedersdag 19.03.2023

Antjie se Mooi Ma

Tannie Maria en surprises! 19.03.2023

Ons praat Saam en ook nie …

Nostalgie en ou resepte 19.03.2023

Ek kyk Deur my ma se 1967 resepteboekie

Marta van Florida 12.03.2023

Natashe en el gesels bietjie Sondag Pasop vir die skewe woord!

Kom kuier met Toast 05.03.2023

Ek lees bietjie Toast Coetzee se lirieke voor

Addiction/verslawing 04.03.2023

Wat beteken dit vandag?

Familie familie 04.03.2023

Wat beteken dit vir ons?

Give me a korreltjie 03.03.2023

Stefan lees vir ons nog meer oor ‘n besonderse vrou

Kat-in-die-bos-musiek 24.02.2023

Die bal - jy woon dit by as Stefan lees

Kom piekniek in 1913! 24.02.2023

Ooooo Stefan lees so voor en vat mens piekniek toe!

Pastakoma tussen twee stoele 23.02.2023

Nuus, gesels en iets nuuts

Praat plek hoe!? 22.02.2023

Stefan interview Annemie

Die groot griep 19.02.2023

Stefan se voorlesing laat mens nadink

StaSoft, Biltong en die klank Sal Bly beter word - dis reeks 2! 18.02.2023

Reeks 2 se eerste episode!

‘n Sirkel in ‘n driehoek 15.02.2023

Carien en Ek gesels Sommer

Tweebuffelsmeteenskootdoodgeskietfontein 15.02.2023

Snaakse dorpname!

Daddy says no en kuier met Benji 14.02.2023

Ons kuier weer by Benji en hoor hoe dit gaan!

Katkanades in Brighton 12.02.2023

Carien kuier nog lekker en pas Fred op

Yoga en liggie op die nudiste strand 08.02.2023

Carien vlieg solo

Die eerste Afrikaanse vrou wat ‘n dokter word 07.02.2023

Nog ‘n juweel van Stefan

Ware woorde met Toast 06.02.2023

Voorgelees deur Stefan

Skryf bietjie van ver af 04.02.2023

Stefan se voorlees laat mens Nadink

Paul en die Janne 28.01.2023

Carien en ek gesels so lekker op ‘n Saterdagmiddag

Van vriende en vriendskap 18.01.2023

Wat is jou perspektief?

Ontmoet vir Peter Mammes … ‘n storie van toeval 11.01.2023

Hoe lekker is die geselsie!

Listen to the Afrikaans Vandag met Annemie podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.