Annemie Ress
Afrikaans Vandag met Annemie
Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213
Author
Annemie Ress
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Regs, links, die brein en 'n ping tussendeur 19.07.2023 27:07
Phillip en ek gesels bijtje oor die implicaties van regter en linker brein mense
Sondagmiddag om die kombuis tafel 16.07.2023 21:17
Carien en ek gesels lekker
London, waarvan hou jy? 09.07.2023 47:15
Natashe en ek gesels bietjie oor London
Andre, die see en maan 06.07.2023 26:36
Stefan, Carien en Ek gesels boeke
Snaakse klank (jammer) en luisteraars briefies 28.06.2023 17:51
Carien en ek gesels oor luisteraars briefies?
Toast en die Dwangbuis 25.06.2023 39:20
Kom luister waaroor gesels ek en Toast
Wanneer laas het jy op die stoep gesit? 21.06.2023 37:36
Ons kuier lekker by ons mede potgooiers wat graag Stoepsit!
Hier is ons uiteindelik innie middel van Amerika met David 21.06.2023 36:41
Carien en David gesels oor 'n here reeks interessante goed!
Bietjie Engels en die Suidkus 13.06.2023 8:03
Ons almal Onthou die
Vry ensovoorts 08.06.2023 21:01
Lekker lag en gesels Stefan, Carien en Ek
Magalies, maar nie soos jy dit ken nie! 07.06.2023 49:10
Kom ontmoet Rudy en Evert ... hulle Magalies Potgooi is besonders!
Opgekrulde kat in die sonnetjie 04.06.2023 18:14
Somer, slaap en meer
Dis ons Erns … Grundling 01.06.2023 52:01
Kom loop saam met Erns Deur ‘n heerlike gesprek
Vetkoekprinsesse Deel 2 21.05.2023 14:25
Wat het gebeur!
Vetkoekprinsesse Deel 1 20.05.2023 8:26
Bak en vrou vetkoek en koek sisters saam met ons
Van biblioteke en meer laat mens lekker gesels 11.05.2023 21:19
Carien, Stefan en Ek kuier
Schalk klets en kuier lekker verder (Deel 2) 04.05.2023 27:34
Ons gesels nog ‘n hond uit ‘n bos uit!
Schalk Bezuidenhout kom klets en kuier (Deel 1) 04.05.2023 43:00
Schalk gesels lekker terwyl hy Brighton besoek
Die man wat die langste vir sy werk geoefen het 30.04.2023 1:32:04
Natashe en Ek gesels Coronation
Van ultraklank en koerante 23.04.2023 23:29
Lekker Gesels ons om die kombuistafel
Opvang met Nadia en Nuus uit China 12.04.2023 20:20
Nadia laat ons bietjie haar Nuus hoor
Aardrykskunde tot wiskunde en alles tussen-in 09.04.2023 22:13
Wat onthou jy van jou skoolvakke?
Dooie paddas en ryspoeding 09.04.2023 20:42
Luister na ons om uit te vind!
Paaseiers en Stefan die skobbejak! 05.04.2023 26:22
Ons 3 kuier weer saam!
Jack Reacher, Trompie en ertjies in jou mond 31.03.2023 30:27
Carien gesels lekker met Tilla en Nico!
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.