RSG

Doen jou eie ding

'n Program oor verskeie aspekte van entrepreneurskap.

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategoria

Business

Strona podcastu

www.rsg.co.za

Ostatni odcinek

29 wrz 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android prawie 10 mln pobrań · ocena 4,8 iOS niedługo

Odcinki

Doen jou eie ding 24 Oktober 2023 24.10.2023

Ryk van Niekerk praat met Gerhard le Roux oor sy entrepreneurskapsreis.

Doen jou eie ding 17 Oktober 2023 17.10.2023

Ryk van Niekerk praat met die eienaars van twee Universal Paints-konsessies in Johannesburg, Theuns en Dwayne Reinecke.

Doen jou eie ding 26 September 2023 26.09.2023

Tinus de Jager praat met Anelia Prinsloo, die stigter en eienaar van Pienkvoet-Pret. By Pienkvoet-Pret leer mamma en baba speel-speel saam.

Doen jou eie ding 19 September 2023 19.09.2023

Ryk van Niekerk praat met apteker Anmarie de Wet, wat 'n paar apteke besit.

Doen jou eie ding 29 Augustus 2023 29.08.2023

Ryk van Niekerk praat met Driekie Zondagh, die bestuurshoof van Veldskoen.

Doen jou eie ding 22 Augustus 2023 22.08.2023

Ryk van Niekerk praat met Nicolene Schoeman-Louw, 'n prokureur en entrepreneur, oor die grootste regsuitsdagings wat besighede en entrepreneurs moet oorkom om suksesvol te wees.

Doen jou eie ding 15 Augustus 2023 15.08.2023

Ryk van Niekerk praat met Clarise Marais, die medestigter en -eienaar van Dachspaws. Hulle vervaardig bekostigbare honde-bykomstighede.

Doen jou eie ding 25 Julie 2023 25.07.2023

Ryk van Niekerk praat met Elize van Wyk, die stigter en eienaar van Humble Artisau.

Doen jou eie ding 18 Julie 2023 18.07.2023

Ryk van Niekerk praat met Carolina van der Westhuizen, die stigter en eienaar van PODIUMPRET.

Doen jou eie ding 27 Junie 2023 27.06.2023

Ryk van Niekerk praat met Francois Nel van die boetiekslaghuis, Venison Man, in George.

Doen jou eie ding 20 Junie 2023 20.06.2023

Ryk van Niekerk praat met Anthony Martin, die eienaar van AM Window Cleaners in Kraaifontein in die Wes-Kaap.

Doen jou eie ding 23 Mei 2023 23.05.2023

Ryk van Niekerk praat met Nigel Jacobs, een van die stigters van die Jacobs Jam Company in die Ceresvallei.

Doen jou eie ding 16 Mei 2023 16.05.2023

Ryk van Niekerk gesels met Vivian Kleynhans van Seven Sisters Vineyards in Stellenbosch.

Doen jou eie ding 25 April 2023 25.04.2023

Ryk van Niekerk praat met Amanda Joseph van GabyGala’s Events oor die ontstaan van die besigheid en die sukses wat sy daarmee behaal het.

Doen jou eie ding 18 April 2023 18.04.2023

Ryk van Niekerk gesels met Juanita Eksteen, medestigter van Funky Ouma, wat sout- en kruieprodukte vervaardig.

Doen jou eie ding 28 Maart 2023 28.03.2023

Ryk van Niekerk praat met Henlo van der Westhuizen, die eienaar van Henlo Coffee.

Doen jou eie ding 21 Maart 2023 21.03.2023

Ryk van Niekerk praat met die bestuurshoof van die Heavy Chef Foundation, die nie-winsgewende arm van die entrepreneursplatform, Heavy Chef.

Doen jou eie ding 28 Februarie 2023 28.02.2023

Ryk van Niekerk gesels met Wynand van Heerden, stigter en eienaar van Edify, wat ekstra klasse aan leerders aanbied.

Doen jou eie ding 21 Februarie 2023 21.02.2023

Ryk van Niekerk praat met Linda Rossouw, die eienaar van LaRoss Consulting.

Doen jou eie ding 24 Januarie 2023 24.01.2023

Ryk van Niekerk praat met Zene Kaye, die stigter en eienaar van Chardine, wat seep, velsorg- en babaprodukte van bokmelk vervaardig.

Doen jou eie ding 17 Januarie 2023 17.01.2023

Ryk van Niekerk praat met Tinka Snyman, die eienaar van Tinka’s Bloemiste in Postmasburg in die Noord-Kaap.

Doen jou eie ding 27 Desember 2022 27.12.2022

Heruitsending: Marie Lombard, mede-eienaar van De Oude Kraal Country Estate, gesels oor hulle skaapplaas en gastehuis buite Bloemfontein in die Vrystaat.

Doen jou eie ding 20 Desember 2022 20.12.2022

Terugblik: Ryk van Niekerk praat met Eiren Drake van TIN STUF wat geblikte voedsel vervaardig.

Doen jou eie ding 22 November 2022 22.11.2022

Ryk van Niekerk praat met Renshia Manuel, die stigter en eienaar van Growbox-kwekery in Kaapstad.

Doen jou eie ding 15 November 2022 15.11.2022

Ryk van Niekerk gesels met Nicolene Cilliers, die eienaar van Nici’s Accessories, Gifts & Décor. Nicolene het in 2015 besef dat sy genoeg gehad het van die korporatiewe wêreld, die besigheid by haar huis in Pretoria begin. Vandag besit sy twee suksesvolle winkels in Pretoria met 13 werknemers. Nici’s Accessories, Gifts & Décor verkoop juweliersware, geskenke, dekor en klere.

Słuchaj podcastu Doen jou eie ding w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS