RSG

Doen jou eie ding

'n Program oor verskeie aspekte van entrepreneurskap.

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategoria

Business

Strona podcastu

www.rsg.co.za

Ostatni odcinek

29 wrz 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android prawie 10 mln pobrań · ocena 4,8 iOS niedługo

Odcinki

Doen jou eie ding 25 Oktober 2022 25.10.2022

Ryk van Niekerk praat met Heidi Dempers, die stigter en eienaar Yum Baker.

Doen jou eie ding 18 Oktober 2022 18.10.2022

Marie Lombard, mede-eienaar van De Oude Kraal Country Estate gesels oor hul skaapplaas en gastehuis buite Bloemfontein in die Vrystaat.

Doen jou eie ding 27 September 2022 27.09.2022

Ryk van Niekerk kyk na konsessies en hoeveel makliker dit is om suksesvol te wees.

Doen jou eie ding 20 September 2022 20.09.2022

Ryk van Niekerk van Moneyweb praat met Engela van Loggerenberg wat 'n voltydse pos het, maar ook 'n pandjieswinkel suksesvol bedryf.

Doen jou eie ding 23 Augustus 2022 23.08.2022

Ryk van Niekerk gesels met Handri Conradie, eienaar van Koelfontein-plaas in Ceres, oor hulle droëvrugtebesigheid, Cecilia’s Farm. Hulle maak ook wyn onder die handelsnaam, Koelfontein.

Doen jou eie ding 16 Augustus 2022 16.08.2022

Van die raadsaal tot braaisouse – ‘n klassieke voorbeeld van ‘n side hustle. Ryk van Niekerk gesels met Jowayne van Wyk, die stigter en eienaar van Jowas Spices and Sauces.

Doen jou eie ding 26 Julie 2022 26.07.2022

Ryk van Niekerk praat met Judey Pretorius, die stigter en eienaar van Biomedical Emporium. Dis 'n maatskappy wat produkte vir die farmaseutiese, kosmetiese en mediese toestelbedryf ontwikkel en vervaardig, wat spesialiseer in die behandeling van akute, chroniese en post-chirurgiese wondgenesing, regeneratiewe medisyne en selterapie.

Doen jou eie ding 19 Julie 2022 19.07.2022

Tinus de Jager praat met Nigel Jacobs, bestuurshoof van Jacobs Jam.

Doen jou eie ding 28 Junie 2022 28.06.2022

Ryk van Niekerk praat met Salomi Mostert van die School of Entrepreneurship.

Doen jou eie ding 21 Junie 2022 21.06.2022

Ryk van Niekerk praat met Korrie Broos, die eienaar van Cane World, oor sy pad met entrepreneurskap.

Doen jou eie ding 24 Mei 2022 24.05.2022

Ryk van Niekerk praat met Pieter van der Merwe van Enlabeler.

Doen jou eie ding 17 Mei 2022 17.05.2022

Ryk van Niekerk praat met Hamish Herd van Herd SA, 'n vervaardiger van gimnasiumtoerusting.

Doen jou eie ding 12 April 2022 12.04.2022

Ryk van Niekerk praat met Eiren Drake van TIN STUF wat geblikte voedsel vervaardig.

Doen jou eie ding 22 Maart 2022 22.03.2022

Ryk van Niekerk gesels met entrepreneur Lizl Naudé, die eienaar van 'n geskenwinkel die Paarl, Lilly Loompa.

Doen jou eie ding 15 Februarie 2022 15.02.2022

Ryk van Niekerk praat met Anna Groenewald, medestigter van TallOrder Solutions, wat fokus op betaalpunttegnologie vir klein- en middelslagondernemings.

Doen jou eie ding 18 Januarie 2022 18.01.2022

Ryk van Niekerk gesels met Dr. Dawie van der Heever oor sy produk wat in enige voertuig geïnstalleer kan word om te verhoed dat ‘n persoon wat gedrink het, die voertuig kan aanskakel.

Doen jou eie ding 21 Desember 2021 21.12.2021

Vir baie klein ondernemings met beperkte begrotings kan die aanstelling van 'n finansiële hoof 'n onbereikbare droom wees. Louw Barnardt het hierdie tekortkoming raakgesien, en Outsourced CFO op die been gebring. Die maatskappy bied geoktrooieerde rekenmeesters en finansiële kenners aan ondernemings as konsultante vir 'n spesifieke hoeveelheid ure per week.

Doen jou eie ding 16 November 2021 16.11.2021

Ryk van Niekerk praat met van Pieter du Plessis van GUDGU, wat suikervrye koeldrank-konsentraat vervaardig.

Doen jou eie ding 24 Augustus 2021 24.08.2021

Ryk van Niekerk praat met die voormalige Springbok, Bryan Habana, oor sy onderneming, Paymenow.

Doen jou eie ding 22 Junie 2021 22.06.2021

Ryk van Niekerk praat met Danie Crowther, mede-eienaar van Noah's Cheese op Clarence in dioe Vrystaat, oor sy pad as entrepreneur.

Doen jou eie ding 27 April 2021 27.04.2021

Nick Dreyer praat oor sy onderneming, Veldskoen.

Doen jou eie ding 23 Maart 2021 23.03.2021

Ryk van Niekerk praat met entrepreneur Jannie Underhay van Karoo Craft Breweries.

Doen jou eie ding 23 Februarie 2021 23.02.2021

Ryk van Niekerk praat met Michelle du Plessis, die stigter en eienaar van The Macaroon Collection, oor haar pad as 'n entrepreneur.

Doen jou eie ding 22 Desember 2020 22.12.2020

Ryk van Niekerk kyk na familiebesighede.

Doen jou eie ding 24 November 2020 24.11.2020

Ryk van Niekerk praat met Lanie Lombard en Louis Steyn oor hulle onderneming, Karoo Farm Box, wat tydens die grendeltyd die lig gesien het.

Słuchaj podcastu Doen jou eie ding w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS