RSG

Doen jou eie ding

'n Program oor verskeie aspekte van entrepreneurskap.

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategoria

Business

Strona podcastu

www.rsg.co.za

Ostatni odcinek

29 wrz 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android prawie 10 mln pobrań · ocena 4,8 iOS niedługo

Odcinki

Doen jou eie ding 19 November 2024 19.11.2024

Ryk van Niekerk praat met Francois Theron, medestigter en bestuurshoof van The Sox Factory, wat sokkies vervaardig.

Doen jou eie ding 29 Oktober 2024 29.10.2024

Ryk van Niekerk praat met Michan Conradie, medestigter van Ami Pod, die eerste gas-verwarmde warmbad (hot tub) in Suid-Afrika, wat nie net energiedoeltreffend is nie, maar ook omgewingsvriendelik. Sy en haar man, Emile, besit die besigheid.

Doen jou eie ding 22 Oktober 2024 22.10.2024

Ryk van Niekerk praat Alita du Plessis, stigter van Purple Carrot. Hulle vervaardig en verkoop hoë kwaliteit juweliersware. Sy het 'n tekort aan plaaslike verskaffers van ontwerper vlekvrye staaljuweliersware in Suid-Afrika raakgesien, en toe besluit om Purple Carrot te begin.

Doen jou eie ding 15 Oktober 2024 15.10.2024

Ryk van Niekerk praat met Basil Williams, medestigter en besturende direkteur van Herbal View, ’n kruiemaatskappy tussen die Stellenbosch-berge. Basil en sy sakevennoot (en suster), Caroline Williams, het die besigheid in 1998 begin as 'n gemeenskapsinisiatief vir werkskepping en vaardigheidsontwikkeling. Vandag is dit 'n 5ha-kruiemaatskappy in Stellenbosch.

Doen jou eie ding 24 September 2024 24.09.2024

Tinus de Jager praat met Erika Bester, skrywer en stigter van Fire Quill Publishing.

Doen jou eie ding 17 September 2024 17.09.2024

Ryk van Niekerk praat met die stigter en besturende direkteur van Universal Kitchens, Clinton Van Breda.

Doen jou eie ding 27 Augustus 2024 27.08.2024

Ryk van Niekerk praat met Grant Prince, hoof van beleggings by Fetola, 'n ontwikkelingsagentskap vir klein besighede.

Doen jou eie ding 20 Augustus 2024 20.08.2024

Ryk van Niekerk praat met Sheldon Tatchell, die stigter en uitvoerende hoof van Legends Barbershop.

Doen jou eie ding 30 Julie 2024 30.07.2024

Ryk van Niekerk praat met Xanthe Havenga, die eienaar en stigter van Minx Leather. Hulle spesialiseer in modieuse en nuwerwetse egte leerprodukte.

Doen jou eie ding 23 Julie 2024 23.07.2024

Ryk van Niekerk praat met die redakteur van MyBroadband, Jan Vermeulen, oor hoe klein ondernemings aanlynplatforms soos Amazon en Takealot tot hulle voordeel kan gebruik.

Doen jou eie ding 16 Julie 2024 16.07.2024

Ryk van Niekerk praat met Martin de Kock van Ascor Welvaartbestuur oor die belangrikheid van kontantvloeibestuur vir entrepreneurs.

Doen jou eie ding 25 Junie 2024 25.06.2024

Ryk van Nierkerk praat met Imtiyaaz Riley, die bestuurshoof en medestigter van LOOP. Dié onderneming laat pendelaars toe om minibustaxi’s aanlyn te bespreek (soos Uber), en maak onmiddellike ‘Tap-to-Phone’-betalings moontlik vir minibustaxi-pendelaars en -operateurs. Hy praat ook met Marietjie Engelbrecht van UVU Africa oor ondersteuning vir klein ondernemings soos LOOP.

Doen jou eie ding 28 Mei 2024 28.05.2024

Ryk van Niekerk praat met George Foley, oudjoernalis, gesertifiseerde finansiële beplanner, entrepreneur en skrywer, oor sy boek met verskeie sake-idees, DREAM BIG START SMALL - 1000+ BUSINESS IDEAS YOU CAN START TODAY.

Doen jou eie ding 23 April 2024 23.04.2024

Ryk van Niekerk gesels met Adriaan Rootman, die eienaar van Luxury Time. Hulle verkoop outentieke tweedehandse horlosies van vooraanstaande handelsmerke soos Rolex, Omega en Cartier.

Doen jou eie ding 26 Maart 2024 26.03.2024

Tinus de Jager gesels met Emil Gryffenberg, die eienaar van Africlay.

Doen jou eie ding 19 Maart 2024 19.03.2024

Ryk van Niekerk praat met Floors Human van Africars. Africars maak draadkar-bakkies, 4x4’s, motors, vragmotors en karavane. Die besigheid is op die been gebring om werkloosheid aan te pak op ’n plaas in die hartjie van Suid-Afrika.

Doen jou eie ding 27 Februarie 2024 27.02.2024

Ryk van Niekerk praat met Stanley Ferreira, mede-eienaar van Techno Padel Potch Country Club.

Doen jou eie ding 20 Februarie 2024 20.02.2024

Ryk van Niekerk praat met Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, oor entrepeneurs se persoonlike finansiële beplanning.

Doen jou eie ding 23 Januarie 2024 23.01.2024

Ryk van Niekerk gesels met Adele Reynders, ‘n pottebakker en eienaar van Adele's Art and Ceramics and Edna. Adele was nog altyd ’n kunstenaar. Sy het kuns geswot, en het ’n graad in kommunikasiekunde, kommununikasiereg en Suid-Afrikaanse argeologie. Sy het vyf jaar lank vir Sanparke gewerk, maar haar brood en botter kom nog altyd van kuns soos pottebakkery, skilderye, kaartjies, ontwerpe en illust...

Doen jou eie ding 16 Januarie 2024 16.01.2024

Ryk van Niekerk gesels met Monique Hamman, die eienaar van Miss-Fit Boxing Studio in Benoni en Glen Marais.

Doen jou eie ding 26 Desember 2023 26.12.2023

'n Terugblik na die beste gesprekke hierdie jaar met klein-sakeondernemers regoor Suid-Afrika.

Doen jou eie ding 19 Desember 2023 19.12.2023

Tinus de Jager gesels met Anthony Slater, eienaar van St. Paul’s Pens. Anthony besit die St Paul's winkel in George, Wes-Kaap waar hy penne van hout maak. 

Doen jou eie ding 28 November 2023 28.11.2023

Ryk gesels met Deon Roux, eienaar en stigterslid van Dry Ice International. Hy en een van sy kolegas het Dry Ice International in 1994 gestig. Na tien jaar het hy al die aandele gekoop om die hele besigheid te besit. Nou, na 30 jaar, floreer die besigheid. Dit het die afgelope tien jaar met meer as 25% per jaar gegroei, en Dry Ice International lewer nou produkte en dienste landwyd met ses fabriek...

Doen jou eie ding 21 November 2023 21.11.2023

Ryk van Niekerk praat met dr. Morne Mostert, strategiese toekomsadviseur by die Stellenbosch Bestuurskool en stigter van Mindset Index, oor entrepreneurskap in die toekoms en die belangrikheid van kreatiwiteit vir die skep van alternatiewe toekomste.

Doen jou eie ding 31 Oktober 2023 31.10.2023

Ryk van Niekerk praat met Rene Botha, areabestuurder van Business Partners, oor die finansiering van klein besighede en entrepreneurs.

Słuchaj podcastu Doen jou eie ding w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS