Moneyweb Radio
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: www.moneyweb.co.za
Autor
Moneyweb Radio
Categoría
Web del podcast
Último episodio
2 de oct. de 2026
¿Dónde escuchar?
Podcasts en la app Replaio Radio Muy prontoLos podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts
Episodios
SA spring 10 plekke op die Wêreldmededingendheidindeks 22.06.2026 8:48
Lullu Krugel – hoofekonoom, PwC Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter
OBK verwys Lanseria-transaksie vir kriminele ondersoek 22.06.2026 10:39
Wayne Duvenage – uitvoerende hoof, Outa Volg RSG Geldsake op Twitter
Die Greenspan Rockstar groet op 100 22.06.2026 11:38
Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 22 Junie 2026 22.06.2026 51:00
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Kenners antwoord luisteraarsvrae 19.06.2026 14:40
Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste & Mia Kriegler– direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
Suid-Afrikaners stel spartel om SpaceX-aandele te koop 19.06.2026 13:25
Charles Savage - uitvoerende hoof, Purple groep Volg RSG Geldsake op Twitter
Markoorsig 19.06.2026 15:07
Mia Kriegler– direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 19 Junie 2026 19.06.2026 47:01
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Sommige sien net kaal grond, ander sien geleenthede 18.06.2026 11:00
Peet Cilliers – stigter, Legend Hospitality Group & skepper, Legend Golf Safari Oord Volg RSG Geldsake op Twitter
Allan Gray vind reuse-geleenthede waar ander markonsekerheid sien 18.06.2026 9:15
Marise Bester – bestuurder: ManCo verspreidingspan, Allan Gray Volg RSG Geldsake op Twitter
Eskom Green het groot groen planne 18.06.2026 9:12
Rivoningo Mnisi – hoof: hernubare energie, Eskom Volg RSG Geldsake op Twitter
Gaan dit makliker wees om vanjaar jou belastingopgawe in te dien? 18.06.2026 7:50
Dr. Johnstone Makhubu – kommissaris, Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) Volg RSG Geldsake op Twitter
Trump teken ooreenkoms en olieprys daal 18.06.2026 6:06
Dawie Klopper – welvaartbestuurder en beleggingsekonoom, PSG Wealth Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 18 Junie 2026 18.06.2026 44:29
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Die Trump-familie slaan groot munt uit kripto 17.06.2026 7:55
Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter
Premier lewer kookwater boekjaar sonder kosprysinflasie 17.06.2026 8:55
Kobus Gertenbach uitvoerende hoof, Premier Group Volg RSG Geldsake op Twitter
Lewensversekeraars wys 5,9% van eise van die hand 17.06.2026 8:15
Gareth Friedlander lid: lewens- en risikoraadkomitee, Asisa Volg RSG Geldsake op Twitter
DA vra die president om Steenhuisen as minister van landbou te pos 17.06.2026 8:06
Dawie Boonzaaier – joernalis, Rapport Volg RSG Geldsake op Twitter
Markoorsig 17.06.2026 10:32
Dr Steve Minnaar – portefeuljebestuurder, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 17 Junie 2026 17.06.2026 47:23
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 16 Junie 2026 16.06.2026 49:16
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Hoe verander kunsmatige intelligensie die wêreld van werk? 16.06.2026 26:26
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter
Hoe verskil Gen Z se siening van finansies? 16.06.2026 18:37
Will-John Keev – provinsiale hoof, Momentum Finansiële Beplanning Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 15 Junie 2026 15.06.2026 49:16
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Hoe gaan SpaceX se genoteerde status die globale tegnologie-landskap herdefinieer 15.06.2026 6:31
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter
Podcasts similares
Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos