Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: www.moneyweb.co.za

Autor

Moneyweb Radio

Categoría

Business

Web del podcast

www.moneyweb.co.za

Último episodio

1 de oct. de 2026

¿Dónde escuchar?

Podcasts en la app Replaio Radio Muy pronto

Los podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts

Descárgala en Google Play Instálala gratis Android casi 10 M de descargas · valoración de 4,8 iOS muy pronto

Episodios

Daar is lewe in die boubedryf 25.06.2026

Dr Roelof Botha – Die ekonoom Volg RSG Geldsake op Twitter

Vervaardigerspryse styg meer as wat verwag is 25.06.2026

Elize Kruger – onafhanklike ekonoom Volg RSG Geldsake op Twitter

Die beurs styg, die rand versterk en die olieprys daa 25.06.2026

Dr Steve Minnaar – portefeuljebestuurder, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 25 Junie 2026 25.06.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Suid-Afrikaners betaal R90 miljard per jaar om met kontant te kan betaal 24.06.2026

Pradeep Maharaj – uitvoerende direkteur: betaalstelselmoderniseringsprogram,Reserwebank Volg RSG Geldsake op Twitter

Plaaslike owerhede se geldsake steeds beroerd 24.06.2026

Alice Muller – portefeuljehoof, ouditeur-generaal van SA Volg RSG Geldsake op Twitter

Hof beslis oor BTW op “tweedehandse” goud 24.06.2026

Elle-Sarah Rossato – vennoot en hoof van belasting en dispuutoplossing, PwC Suid-Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter

Die FSCA trek Mixirite (uMarketPro en Protea Markets) se lisensie terug 24.06.2026

Gerhard van Deventer – afdelingshoof: wetstoepassing, FSCA Volg RSG Geldsake op Twitter

Goud toets $4 000 24.06.2026

Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 24 Junie 2026 24.06.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Ontmoet vir Pieter-Steph, ’n R300 000-bul 23.06.2026

Johan de Jager – mede-eienaar, Bonheur-stoetery Volg RSG Geldsake op Twitter

Diversifikasie beteken nie meer raadgewers en meer produkte nie 23.06.2026

Jac de Wet – welvaartbestuurder, PSG Wealth Volg RSG Geldsake op Twitter

Aanlyn dobbel is nie meer net vermaak nie 23.06.2026

Wandile Sishi – hoof van insigte, Yazi Volg RSG Geldsake op Twitter

Nuwe wet wil grondbesetters vasvat, maar gaan dit? 23.06.2026

Prof. Douw Boshoff – medeprofessor in eiendom, Universiteit van Pretoria Volg RSG Geldsake op Twitter

Brexit: 10 jaar later 23.06.2026

Dr Steve Minnaar – portefeuljebestuurder, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 23 Junie 2026 23.06.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Dié tegnologie kan seker maak KI-gemanipuleerde fotos en videos flous niemand nie 22.06.2026

Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter

Libstar sluit ’n groot fabriek in Johannesburg 22.06.2026

Charl De Villiers – uitvoerende hoof, Libstar Volg RSG Geldsake op Twitter

SA ekonome voorsien stadiger ekonomiese groei en hoër rentekoerse vir SA in 2026 22.06.2026

Prof Deon Tustin – uitvoerende hoof, Buro vir Marknavorsing Volg RSG Geldsake op Twitter

SA spring 10 plekke op die Wêreldmededingendheidindeks 22.06.2026

Lullu Krugel – hoofekonoom, PwC Afrika Volg RSG Geldsake op Twitter

OBK verwys Lanseria-transaksie vir kriminele ondersoek 22.06.2026

Wayne Duvenage – uitvoerende hoof, Outa Volg RSG Geldsake op Twitter

Die Greenspan Rockstar groet op 100 22.06.2026

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 22 Junie 2026 22.06.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Kenners antwoord luisteraarsvrae 19.06.2026

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste & Mia Kriegler– direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

Suid-Afrikaners stel spartel om SpaceX-aandele te koop 19.06.2026

Charles Savage - uitvoerende hoof, Purple groep Volg RSG Geldsake op Twitter

Escucha el podcast RSG Geldsake met Moneyweb en Replaio

Radio y podcasts en una sola app - gratis y sin registro. Instálala hoy y no te pierdas el estreno

Descárgala en Google Play

Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos