Moneyweb Radio
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Обов'язково відвідайте сайт подкасту та підтримайте його автора: www.moneyweb.co.za
Де слухати?
Подкасти в застосунку Replaio Radio Уже незабаромПодкасти незабаром з'являться в застосунку. Встановіть уже зараз і першими побачте зовсім новий погляд на подкасти
Епізоди
17 hofsake in vyf jaar: Interkaap se stryd om passasiers te vervoer 21.09.2026 10:05
Johann Ferreira – uitvoerende hoof, Intercape Volg RSG Geldsake op Twitter
Isibaya se swak opbrengs kos GEPF byna R70 miljard 21.09.2026 7:34
Dr Hanjo Odendaal – ekonoom en datawetenskaplike, Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER) Volg RSG Geldsake op Twitter
Remgro se groot jaar: Wins skiet op en diskonto krimp 21.09.2026 12:15
Jannie Durand – uitvoerende hoof, Remgro Volg RSG Geldsake op Twitter
STADIO baat by Alsi-insluiting 21.09.2026 8:38
Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 21 September 2026 21.09.2026 50:40
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Kenners antwoord luisteraarsvrae 18.09.2026 18:50
Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
Stitch Group het ‘n nuwe buitelandse betalingsdiens vir maatskappye 18.09.2026 7:24
Corné Coetzee – woordvoerder, Stitch Group Volg RSG Geldsake op Twitter
Hou maar hierdie finansiële inligting vir jouself 18.09.2026 7:04
Hardi Swart – besturende direkeur, Family Wealth Custodians Volg RSG Geldsake op Twitter
Verbruikersvertroue styg in die derde kwartaal ondanks druk op huishoudings 18.09.2026 5:00
Nicolaas van der Wath – senior ekonoom Buro vir Ekonomiese Navorsing Volg RSG Geldsake op Twitter
Markte sak terug aan die einde van die week en die rand klou aan sy waarde teen die dollar 18.09.2026 6:00
Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 18 September 2026 18.09.2026 47:33
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Finansiële advies is nie so maklik soos fietsry nie 17.09.2026 7:37
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter
Sasol het groot planne vir sy kookolie-vliegtuigbrandstof 17.09.2026 7:54
Danie Cronje – senior visepresident vir Besigheidsbou by Sasol Volg RSG Geldsake op Twitter
Die Konstitusionele Hof bevind die nuwe verkrygingswet ongrondwetlik 17.09.2026 6:55
Prof Geo Quinot – professor: Publieke Reg, Stellenbosch Universiteit & kenner van openbare verkrygingsreg Volg RSG Geldsake op Twitter
Dit neem 34 maande om wetgewing goedgekeur te kry 17.09.2026 6:45
Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging, Werksmans Prokureurs Volg RSG Geldsake op Twitter
Momentum kry al hoe meer momentum 17.09.2026 9:46
Jeanette Marais – uitvoerende hoof, Momentum Volg RSG Geldsake op Twitter
Markoorsig 17.09.2026 5:59
Dr Steve Minnaar – portefeuljebestuurder, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 17 September 2026 17.09.2026 47:48
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Amerikaanse Senaat slaan kriptobedryf in die maag 16.09.2026 5:03
Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter
Wat is die verskil tussen wisselvalligheid en beleggingsrisiko? 16.09.2026 8:50
Morné van Vrede – beleggingspesialis, Allan Gray Volg RSG Geldsake op Twitter
Dié Paarlse besigheid het ’n dorp vir All Black-ondersteuners in Dinokeng gebou 16.09.2026 7:40
Gehardi Odendaal – uitvoerende hoof, Old School Group Volg RSG Geldsake op Twitter
Ekonome voorsien steeds swak ekonomiese toestande 16.09.2026 5:16
Prof Deon Tustin – uitvoerende hoof, Buro vir Marknavorsing Volg RSG Geldsake op Twitter
VSA-visumbeperkings: Wat beteken dit vir Suid-Afrika? 16.09.2026 12:37
Busisiwe Mavuso – uitvoerende hoof, BLSA Volg RSG Geldsake op Twitter
Die JSE word weer ‘n kommoditeitsmark 16.09.2026 5:28
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 16 September 2026 16.09.2026 48:30
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Схожі подкасти
Replaio не є видавцем подкастів; назви шоу, обкладинки та аудіо належать їхнім авторам і поширюються через публічні RSS-канали