Moneyweb Radio
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Обов'язково відвідайте сайт подкасту та підтримайте його автора: www.moneyweb.co.za
Де слухати?
Подкасти в застосунку Replaio Radio Уже незабаромПодкасти незабаром з'являться в застосунку. Встановіть уже зараз і першими побачте зовсім новий погляд на подкасти
Епізоди
Goud blink, maar SA se mynbedryf is op sy knieë – Peter Major 28.09.2026 12:30
Peter Major – direkteur: mynbou, Modern Corporate Solutions & mynbou-ontleder Volg RSG Geldsake op Twitter
Medisynekrisis: Pryse styg 2,88% teenoor produksiekoste van tot 40% 28.09.2026 12:11
Dr Stavros Nicolaou – voorsitter, Pharmisa Volg RSG Geldsake op Twitter
Gold Fields vry na Northern Star 28.09.2026 6:07
Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 28 September 2026 28.09.2026 51:19
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Diversifiseer om ekonomiese risiko's te verminder 25.09.2026 7:14
Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners Volg RSG Geldsake op Twitter
Is VSA-besighede bekommerd oor SA? 25.09.2026 10:40
Neil Diamond – president, Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA) Volg RSG Geldsake op Twitter
Die JSE is 14% laer as in Februarie 25.09.2026 9:18
Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter
Kenners antwoord luisteraarsvrae 25.09.2026 15:46
Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen & Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 25 September 2026 25.09.2026 48:28
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 24 September 2026 24.09.2026 47:25
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Rooibos is in SA se DNS 24.09.2026 18:36
Adele du Toit – woordvoerder, Rooibosraad Volg RSG Geldsake op Twitter
Basotho-komberse práát, as jy mooi luister 24.09.2026 24:00
Thomas Kritzinger – spesialis in Basotho-komberse, skrywer en voorstander van erfenis Volg RSG Geldsake op Twitter
Van die onderwysershuis tot FNB se uitvoerende hoof 23.09.2026 10:24
Lytania Johnson – uitvoerende hoof, FNB Volg RSG Geldsake op Twitter
Elektriese vragmotors wil 'n punt bewys 23.09.2026 7:30
Francois Snyders – hoof: Internet van Dinge (IoT), GoMetro & flx EV Volg RSG Geldsake op Twitter
R301 se aandeletransaksies kos Wheatley R5 miljoen 23.09.2026 10:28
Warren Wheatley – voormalige uitvoerende hoof, Africa Bitcoin Volg RSG Geldsake op Twitter
Rentekoers styg, al bly inflasie laer as verwag 23.09.2026 10:19
Dawie Roodt – hoofekonoom, Effiecient-groep Volg RSG Geldsake op Twitter
Markoorsig 23.09.2026 4:25
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 23 September 2026 23.09.2026 47:25
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Private sektor gaan help om SA se bek-en-klouseer-entstof te vervaardig 22.09.2026 13:03
Willie Aucamp – minister van landbou Volg RSG Geldsake op Twitter
Bank Zero verdien sy eerste wins 22.09.2026 8:54
Michael Jordaan – medestigter, Bank Zero Volg RSG Geldsake op Twitter
Mudzinganyama-saak: Wanneer raak privaat gedrag jou werkgewer se probleem? 22.09.2026 7:43
Prof Hugo Pienaar – direkteur, Thomson Wilks Prokureurs Volg RSG Geldsake op Twitter
Itac wil die storting van sement van Mosambiek en Viëtnam stop 22.09.2026 6:06
Ayabonga Cawe – hoofkommisaris, Internasionale Kommissie vir Handelsadministrasie (Itac) Volg RSG Geldsake op Twitter
Markoorsig 22.09.2026 6:19
Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 22 September 2026 22.09.2026 47:30
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Van plaaswerktuie tot reuse-geel masjiene: Bell se verhaal 21.09.2026 6:19
Izak van Niekerk – uitvoerende hoof, Bell Equipment Volg RSG Geldsake op Twitter
Схожі подкасти
Replaio не є видавцем подкастів; назви шоу, обкладинки та аудіо належать їхнім авторам і поширюються через публічні RSS-канали